)
2022 Matriekklas – Hoërskool Ermelo spog met 100% slaagsyfer

2022 Matriekklas – Met 2022 matriekklas se uitslae wat bekend gemaak is, is die Erries met reg opgewonde oor EHS se uitsonderlike uitslae. Nie net het EHS ’n 100% slaagsyfer…

Padfiets – Ligbron leerder blink uit in Kampioenskappe

Padfiets – Ian Swart van Ligbron Akademie vir Tegnologie, in Ermelo, het uitgeblink in ‘n padfiets kampioenskap. Die Mpumalanga padfiets kampioenskappe het plaasgevind op Saterdag 21 Januarie te Badplaas. Ian…

Akademiese Prysuitdeling – Erries word beloon

Akademiese Prysuitdeling. Op 23 Januarie is die EHS-leerders tydens die akademiese prysuitdeling beloon vir harde werk gedurende 2022. Lood Geldenhuys ontvang ’n toekenning (kontantprys) vir die beste leerder in Wiskunde…

Interhuis Atletiek – Laerskool Nelspruit top toekennings

Interhuis Atletiek. Laerskool Nelspruit kondig met trots die top toekennings aan wat behaal is tydens die Seymore, Du Toit en Basson Interhuis Atletiekbyeenkoms van 2023. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://laerskoolnelspruit.co.za/ Foto’s…

NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms – Kookwater-atletiek opgelewer

NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms. Vanjaar se kookwater interhuis-atletiekbyeenkoms van Hoërskool Nelspruit het in snikhete weer plaasgevind. Die NHS Interhuis Atletiekbyeenkoms het op Donderdag, 19 Januarie, by NHS plaasgevind. Hierdie byeenkoms sal…

Hoërskool Ermelo Braai – Errie-Dorpies geniet Braai-off 2023

Hoërskool Ermelo Braai. Op Saterdag 21 Januarie het Hoërskool Ermelo Braai-off by Kralinbergh Estate, https://kralinbergh.co.za/ aangebied. Die vier spanne het mekaar die stryd aangesê en heerlike geregte op die vuur…

Atletiek – EHS skop atletiekseisoen af met interhuisbyeenkoms

Atletiek – Hoërskool Ermelo, het hulle atletiekseisoen afgeskop met ‘n interhuisbyeenkoms. Dit het plaasgevind op Vrydag, 20 Januarie. Hierdie was Erries se eerste atletiekgeleentheid vir die jaar 2023. Die volgende…

Gedagte vir die week/ Thought for the week

Gedagte vir die week. God Gee die Oorwinning/  David’s Song of Thanks.

Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Nelspruit Toppresteerders

Matriekuitslae 2022. Hoërskool Nelspruit is baie trots op hul matriekuitslae 2022. Tussen 45 leerders is altesaam 244 onderskeidings behaal! Die volgende onderskeidings is behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf

Erries Matrieks 2022 – Hoërskool Ermelo Matriekuitslae

Erries Matrieks 2022. Hoërskool Ermelo se 2022 matrieks het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto’s verskaf

Nasionale Landsdienskamp – Vyf Erries woon kamp by

Nasionale Landsdienskamp. 247 Landsdieners van regoor die provinsie het op 9 Desember 2022 na die Wes-Kaap vertrek vir die nasionale kamp. Na afloop van interne klub- en dan provinsiale keuring,…

EHS Atletiek – Groentjie Atletiek vertoon talent

EHS Atletiek. Die graad 8-leerders van Hoërskool Ermelo het ‘n uitdunronde gehou vir EHS atletiek se komende atletiekjaar. Die beste seun vir die dag was Henning Romijn. Die beste dogters…

Errieraadsdrag – Errieraad spog in stylvolle drag

Errieraadsdrag. Elke jaar is dit die voorreg van die Errieraad om unieke Errieraaddrag vir die jaar te ontwerp wat eie is aan die jaargroep. Alhoewel daar aan sekere vereistes voldoen…

SA Hengel Kampioenskap- Hoërskool Ermelo leerders by toernooi

SA Hengel Kampioenskap. Twee van Erries se leerders, DW du Plessis en Juandré Kruger, het vanaf 10 tot 15 Desember 2022 die Noord-Oos Mpumalanga se o.19B-span by die SA Nasionale…

Errie Graad 8’s – Errie-passasiers word deel van EHS!

Errie Graad 8’s. Na ’n besige week het die Errie-graad 8’s ’n spesiale geleentheid bygewoon op Vrydagaand. Hier het elke graad 8 die pligte en erekode van ’n Errie-Passasier onderteken.…

Hoërskool Nelspruit – Nellies reik uit na hul gemeenskap

Hoërskool Nelspruit. Die Graad 8’s van Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 14 Januarie, uitreikaksies na verskeie gemeenskapsprojekte onderneem. Hulle het onder andere Pro Gracia Learning Centre, Willetuin Speelgroep, Rubicon, John Mdluli,…

EHS Groei – Hoërskool Ermelo groei steeds

EHS Groei. Die Erries het vanjaar weer ’n groep nuwe leerders van graad 9 tot 11 verwelkom. Mag julle ervaring van Hoërskool Ermelo besonders wees en die Errie-gees vinnig deel…

Hoërskool Nelspruit – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Nelspruit. Nuwe jaar, nuwe gesigte by Hoërskool Nelspruit. Die volgende personeellede word verwelkom: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://nelliesh.co.za/ Foto’s verskaf

EHS Onderwysers – Twee onderwysers slaag verdere opleiding

EHS Onderwysers. In 2022 het twee onderwysers van Hoërskool Ermelo, Me Elzebé van Eeden en Me Tirsa du Toit verdere studies voltooi. Me Elzebé van Eeden het haar BEd Honneurs…

Erries personeel – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel

Erries personeel. Vir die jaar 2023 is die Erries geseënd met ses nuwe personeel lede. Die personeel gaan ook betrokke wees by verskeie sport en buitemuurse aktiwiteite. Alle voorspoed word…

EHS Sport – Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe Direkteur: Sport

EHS Sport. Hoërskool Ermelo is met reg opgewonde om meneer Rudy Joubert te verwelkom as die nuwe direkteur van EHS Sport. Meneer Joubert spog met ’n indrukwekkende CV wat getuig…

Christmas Greetings/ Kersgroete – Schools That Rock greetings

Christmas Greetings/Kersgroete. Christmas Greetings to all our schools, teachers, learners and readers of our website. Kersgroete aan al ons skole, onderwysers, leerders en lesers van ons webtuiste. Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Nasionale Landsdienskamp – Hoërskool Secunda leerders leiers

Nasionale Landsdienskamp. Hoërskool Secunda se leiers is waarlik tops! Twee van Die skool se leiers, Ruan van der Merwe en Ruben Strudom, is tydens die kamp aangewys as Nasionale leiers.…

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe – NHS wen silwer en goud

Afrika Streek 5 Jeugkampioenskappe. Hoërskool Nelspruit se twee Suid-Afrikaanse jeug-atletiekkampioene, Ashley Erasmus en Shanese de Clerck, het met drie medaljes huiswaarts gekeer, nadat hulle vanaf 5 tot 9 Desember in…

Kerswense – EHS Hoof wens elkeen ’n Geseënde Kerstyd

Kerswense. “Aan die einde van nóg ‘n glansjaar by die EHS. Dit is dit met dankbaarheid dat ons terugkyk op vele hoogtepunte. Sonder die ondersteuning van soveel rolspelers uit die…

Hoërskool Ermelo – Erries groet ses legendes

Hoërskool Ermelo. Met die laaste funksie vir Hoërskool Ermelo se personeel, het die Erries afskeid geneem van ses van hul staatmakers. Me Anra Mentz en me Zara Büchling, albei oud-Erries…

Football Star – Curro kicks off quest to find star of tomorrow

Football Star. Curro Holdings is honoured to be South Africa’s first school group to join forces with the legendary football coach, Pitso Mosimane, in the questto Create The Player of…

EHS Tennis – Erries bied laerskool-tennistoernooi aan

EHS Tennis. Om die tennisjaar op ‘n hoë noot af te sluit, het EHS ’n tennistoernooi gereël vir laerskoolleerders. Die fokus was om die leerders blootstelling te gee aan wedstryde…

Errieraad 2022 -Samel fondse in vir pawiljoenstoele

Errieraad 2022. Die 2022 Errieraad het onder andere tydens die gholfdag fondse ingesamel. Dié fondse is aangewend om addisionele stoele aan te koop vir die hoofpawiljoen. Dit is veral met…

ATKV Toneelaanbod – Slaggereed en grensloos in 2023!

ATKV Toneelaanbod. Die jaar 2022 was ’n groot hoogtepunt vir die ATKV se toneelaanbod. Duisende toneelliefhebbers het hul terugkeer gemaak na die verhoog en dreunend dapper ook spel vir die…

Erries 2022 – Wat ‘n Jaar Erries!

Erries 2022. Schools That Rock kyk saam met Hoërskool Ermelo na die foto’s van die jaar 2022. Geniet die video! Erries 2022. Schools That Rock takes a look at the…

Ermelo MusiekMeesters – Kers-opvoering deur plaaslike talent

Ermelo Musiekmeesters. Ermelo se gewilde groep plaaslike musikante, die Ermelo Musiekmeesters, het op 17 en 18 November ‘n baie suksesvolle Kersfeeskonsert aangebied. Dit is aangebied in die EHS-Ouditorium. Hulle het…

Skaak Arbiterskursus – Otto van Schalkwyk ontvang titel

Skaak Arbiterskursus. Otto van Schalkwyk, ‘n graad 11 leerder verbonde aan Hoërskool Ermelo, het in Oktober `n Skaak Arbiterskursus afgelê. Otto het nou die titel “Tournament Supervisor” gekry.  Hierdie is…

Puma Rugby – Hoërskool Secunda topspelers beloon

Puma Rugby. Stefan Bezuidenhout (0/16), van Hoërskool Secunda, is aangewys as die Grant Khomo Week Speler van die Jaar 2022. Hy volg in oud-leerder, Bowen Bezuidenhout, se voetspore wie die…

EHS Beheerliggaam – Hoërskool Ermelo personeel word bedank

EHS Beheerliggaam. Die personeelkorps van Hoërskool Ermelo is op Donderdag, 17 November, bederf met ’n uithaler-ete en geskenke deur die Beheerliggaam. Die EHS Beheerliggaam het hul dank uitgespreek teenoor die…

Mpumalanga Hengel – Hoërskool Ermelo leerders in o.19B span

Mpumalanga Hengel. Die Erries is besonder trots op DW du Plessis, graad 8 EHS-leerder, en Juandré Kruger, graad 10-leerder van EHS, wat beide gekies is vir die Noord-Oos Mpumalanga o.19B-hengelspan.…

M.O.T.H organisasie – EHS deel van herdenkingdiens, kranslegging

M.O.T.H organisasie. Die Erries was bevoorreg om op 6 November deel te wees van die herdenkingsdiens en kransleggingseremonie van die M.O.T.H organisasie (Memorable Order of Tin Hats). Hulle het hulde…

SA Gholftoernooie – Hoërskool Ermelo leerders by toernooie

SA Gholftoernooie. Drie Errie-Gholfspelers het onlangs aan verskeie SA gholftoernooie deelgeneem. Tobie Leibbrandt het Mpumalanga van 3 Oktober tot 5 Oktober verteenwoordig. Dit was by die SA-Skole toernooi vir seuns te…