Matriekuitslae 2022. Hoërskool Nelspruit is baie trots op hul matriekuitslae 2022. Tussen 45 leerders is altesaam 244 onderskeidings behaal!
Die volgende onderskeidings is behaal:
- Nege onderskeidings: 1
- Agt onderskeidings: 3
- Sewe onderskeidings: 9
- Ses onderskeidings: 10
- Vyf onderskeidings: 9
- Vier onderskeidings: 13
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf