)

Mpumalanga Atletiek-kampioenskap – Erries in span ingesluit

Mpumalanga Atletiek-kampioenskap. EHS se atlete het op 11 Maart aan die Mpumalanga atletiek-kampioenskap deelgeneem.

Die atlete het die volgende plekke behaal:

  • Marlioné Erasmus (D o.15): vierde in 100m, vierde in 200m
  • Aletha Kloppers (D o.15): eerste in 3000m
  • Quinet Swart (D o.15): sewende in 300mH
  • Vicky Janse van Rensburg (D o.15): negende in verspring
  • Luan Greyling (S o.15): eerste in 400m, eerste in 800m
  • Mia Davel (D o.17): eerste in hoogspring, tweede in 100mH
  • Mikaela Hand (D o.17): derde in skyfwerp
  • Esmari Klopper (D o.17): sesde in 3000m
  • Tyrone Berning (S o.17): eerste in 400mH, tweede in hoogspring
  • Mia Steenkamp (D o.19): eerste in 400mH
  • Zané du Plessis (D o.19): tweede in 100mH
  • Bongmusa Vilakazi (S o.19): vierde in 1500m

Bo en behalwe hierdie uitstaande prestasies, is die volgende atlete ingesluit in die Mpumalangaspan wat aan die SA skole-kampioenskap geen deelneem vanaf 2 tot 5 April in Germiston:

  • Aletha Kloppers, D o.15 vir 3000m
  • Mikaela Hand, D o.17 vir skyfwerp
  • Mia Steenkamp, D o.19 vir 400mH

Vir die ASA -Kampioenskap wat vanaf 23 tot 26 Maart plaasvind in Pietermaritzburg, is die volgende atlete gekies:

  • Luan Greyling, S o.15 vir 400m en 800m
  • Tyrone Berning, S o.17 vir 400mH en Hoogspring
  • Mia Davel, D o.17 vir 100mH en Hoogspring.

Baie geluk aan elke atleet met hierdie uitsonderlike prestasies en sterkte vir die byeenkomste wat voorlê.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal