)

Rhino Skiet Kompetisie – Hoërskool Pietersburg presteer

Rhino Skiet Kompetisie. Die skuts van Hoërskool Pietersburg het die afgelope naweek aan die Rhino Skiet Kompetisie by Hoërskool Piet Potgieter deelgeneem. Driw van die skuts, Rikus Cronjé, Amy de Beer en Syriana Dafel het baie uitslae behaal.

Die uitslae is as volg:

Rikus Cronjé (0/14 sporter): 2de plek in die lê; 2de plek in die kniel; 3de plek in die 3P; 2de plek in die 10m staan; 3de algeheel.

Amy de Beer (0/16 sporter): 2de plek 3P vir die lê posisie; 3de plek 10m staan; 3de plek algeheel 0/16.

Syriana Dafel (O/21 sporter): 3de plek in die lê posisie; 2de plek in die 10m staan; 3de plek algeheel.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://pieties.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal