NWU Prestige Sewes toernooi – Grey Kollege
NWU Prestige Sewes toernooi. Grey Kollege se o.17A span is gekroon is as die kampioene van die NWU Prestige Sewes toernooi. The team competed with teams such as Paul Roos…
Voortrekker Limodo Tennistoernooi – Sekondêre Meisieskool Oranje
Voortrekker Limodo Tennistoernooi. Sekondêre Meisieskool Oranje se A-tennisspan het die naweek derde in die A-afdeling van die Voortrekker Limodo Tennistoernooi in Bethlehem geëindig. Die A-span is nie die skool se…
Thought of the week/ Gedagte vir die week
Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/
Sewes rugby – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Sewes rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Attila Ozturk, is gekies om aan die Sewes Bondedag deel te neem. Hy is deel van die A-span! Die finale spanne sal eers na…
Tegniese Kompetisie – BVHS
Tegniese Kompetisie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders het aan die Provinsiale Tegniese Kompetisie vir graad 10 en 11 leerders deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 28 tot 31 Augustus in Bloemfontein…
Oos-Vrystaat Tennis – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Oos-Vrystaat Tennis. Ses van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers is gekies om die naweek die Oos-Vrystaat Tennis te verteenwoordig. Hulle speel teen Noord Vrystaat en Suid Vrystaat gespeel in Welkom.…
Pro Mania visvang kompetisie – Primêre Skool Naudeville
Pro Mania Visvang kompetisie. Damian Prinsloo, Graad 1 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom,het Sondag, 1 September aan die Kroon Pro Mania visvang kompetisie deelgeneem hy Aldam. Damian het…
New Swimming Coach – Grey College
New Swimming Coach. Grey College would like to welcome their new swimming coach, Old Grey Boy, Mr JP Seyffert. Mr Seyffert was the captain of the 1st swimming team in…
SADTA Provinsiale Freestyle Dans – Welkom Gimnasium
SADTA Provinsiale Freestyle Dans. Twee leerders van Welkom Gimnasium, Candice Kleynhans-Bellringer en Tlhalefo Moathlodi het deelgeneem aan die SADTA Provinsiale Freestyle Dans Kampioenskappe, asook die Cheetah Dans & Disco Kampioenskappe…
Krieket Streeksproewe – Hoërskool Fichardtpark
Krieket Streeksproewe. Sewe krieket-dames van Hoërskool Fichardtpark gaan Vrydag, 6 September, aan die Krieket Streeksproewe te Mangaung Oval deelneem: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
Freestate Farmskills kompetisie – Hoërskool Bothaville
Freestate Farmskills kompetisie. Hoërskool Bothaville het deelgeneem aan die Freestate Farmskills kompetisie wat aangebied is by Hoërskool Trio vanaf 28 tot 30 Augustus. Die sweisspan het bestaan uit CH Steenkamp,…
Griffons Sewes Rugby – Hoërskool Goudveld
Griffons Sewes Rugby. Hoërskool Goudveld se o.17 A en-B rugbyspanne het aan die Griffons Sewes Rugby Toernooi deelgeneem. Groepwedstryde uitslae o.17A span: Beker Semi-Finaal: Beker Finaal: Gouties o.17 A eindig…
SADTA Freestyle Provincial Championship – Hoërskool Goudveld
SADTA Freestyle Provincial Championship. Hoërskool Goudveld leerder, Henze du Preez, het die afgelope naweek aan SADTA Freestyle Provincial Championship deelgeneem. Hy behaal die volgende prestasies: Saterdag, 31 Augustus, het Henze…
Fast five netbal – Hoërskool Witteberg
Fast five netbal. Hoërskool Witteberg se o/15 Fast five netbal span is aangewys as die Vrystaatkampioene. Die span dring deur na die nasionale toernooi wat gedurende die Septembervakansie plaasvind. Meer…
Con Spirito Debat – Hoërskool Witteberg
Con Spirito Debat. Agt debatspanne van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het deelgeneem het aan die Con Spirito Debat. Hierdie spanne het deurgedring na die semi-finale. Dit het die afgelope naweek…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Blossoms have appeared in the land; Song of Songs 2: 12, 13. More school news:
Netbal Fast Five – Hoërskool Jim Fouché
Netbal Fast Five. Goeie nuus vir Hoërskool Jim Fouché is dat beide hul o.17 en o.15 Netbal Fast Five spanne die skool by die SA Kampioenskappe in die skoolvakansie gaan…
Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg – Welkom Gimnasium
Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Welkom Gimnasium is aangewys as die wenners tydens die Sewes Rugby Hoërskool Heidelberg. Uitslae van Welkom Gimnasium: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto verskaf
Sentraal 7’s Rugbytoernooi – Sentraal, JF, Grey, Fichardtpark
Sentraal 7’s Rugbytoernooi. Uitslae van Sentraal 7’s Rugbytoernooi, Saterdag, 31 Augustus. O.15 Spanne O.17 Spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Dogters Krieket – Hoërskool Fichardtpark
Dogters Krieket. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se dames hou daarvan om nuwe uitdagings te aanvaart. So het ‘n groep dinamiese jong dames besluit hul gaan die grense verskuif om ‘n…
Eskom Wiskunde kompetisie – Hoërskool Trio
Eskom Wiskunde kompetisie. Hoërskool Trio leerder, Kaylie Steyl, het deelgeneem aan die Eskom Wiskunde kompetisie. Sy het bewys dat sy wiskunde se baas is deurdat sy algeheel 3de geëindig by…
Paralimpiese Spele – Sekondêre Meisieskool Oranje
Paralimpiese Spele. Marisa Potgieter (née Swart), ’n oud-Oranje, sal by vanjaar se Paralimpiese Spele as spanbestuurder van die nasionale boccia-span optree. Marisa het in 2010 matrikuleer en werk deesdae as…
Wesgrow Sentrale Skolesport – Hoërskool Fichardtpark
Wesgrow Sentrale Skolesport. Hoërskool Fichardtpark se eerste seunshokkiespan is aangewys as die wenners van hul afdeling by die Wesgrow Sentrale Skolesport byeenkoms. Tydens die byeenkoms het Fichies se o.16B seunshokkiespan…
Matriekkomitee 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Matriekkomitee 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Matriekkomitee 2025 bekend gestel. Die skool se boodskap aan die leiers: Psalms 32:8 – “I will instruct you and teach you in the…
VRL 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
VRL 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul VRL 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Jim Fouché
VRL 2025. Hoërskool Jim Fouché het die VRL-lede van elke graad vir 2025 aangekondig. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Graad 12: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za Foto’s verskaf
Free State Table Tennis – Grey College
Free State Table Tennis. Photo: Shiraaz Moosa and Ricardo Carrasco Nine boys from Grey College, Bloemfontein, took part in the provincial trials for table tennis on Saturday, 24 August. Shiraaz…
Sand du Plessis Toernooi – Hoërskool SPS Brandfort
Sand du Plessis Toernooi. Hoërskool SPS Brandfort se o.15 Fast 5 Netbalspan en hul o.15 7’s Rugbyspan is as wenners gekroon by die Hoërskool Sand du Plessis toernooi die afgelope…
Rugby Sewes – Tjokkies o.11A die wenners
Rugby Sewes. Tjokkies se rugby sewes spanne het weereens hul kant gebring. Welgedaan aan beide die 0/11A en -B spanne wat tydens die Fichardtpark sewes in die A-liga deelgeneem het.…
Netbal Fast 5 – Hoërskool Jim Fouché skitter
Netbal Fast 5. Hoërskool Jim Fouché se o.15 netbal fast 5 asook die o.17 span het die eindrondte van die Fast5 behaal. Die o.15 span het in die finaal teen…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Foto: Tafel van die Ongewenstes: van links: Leonelle van Niekerk, Lienke Coetzee, Isabelle Koch en Charlize Saaiman. Hoërskool Witteberg se twee tienertoneelgeselskappe, Donkermaan en Tafel vir die Ongewenstes,…
MC groet OMS-tennis – Sekondêre Meisieskool Oranje
MC groet OMS-tennis. Ná ’n bietjie meer as 2 jaar as afrigter waarin Oranje se tennis ongekende sukses bereik het, het MC Olivier die afgelope naweek halt geroep. Hy gaan…
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe – Grey Kollege
GoJu-Kai Karate Kampioenskappe. Lian Kritzinger, leerder van Grey Kollege, het onlangs aan die GoJu-Kai Karate Kampioenskappe deelgeneem. Lian het skitterend presteer en die volgende medaljes verower; Hy is ook ingesluit…
ESKOM Expo Regional Competition – Trio High School
ESKOM Expo Regional Competition. Trio High School learner, Helené Fourie, participated in the ESKOM Expo Regional Competition for Young Scientists Science Fair in Welkom. The competition took place from 16…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg
FAK Allegretto Toneelfees. Hiermee die FAK Ermelo Week wenners. Beste tegniese aspekte: Beste verhoogbestuur: Beste Beligtingsontwerp: Beste Klank Samestel: Beste Grimering: Beste Dekor: Beste Kostuums: Beste Choreografie: Beste Ensemble: Beste…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord’s invitation. Kom terug na My toe.
Hoërskole Skaakliga 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Hoërskole Skaakliga 2024. Foto: Fichies se skaakspelers. Hoërskool Fichardtpark se o.19A-Skaakspan is bekroon as die algehele wenners van die Bloemfonteinse Hoërskole Skaakliga 2024. Die o.19 A-spanlede Ruald van Heerden, Ruan…
Goudveld Kunstefees – Hoërskool Bothaville
Goudveld Kunstefees. Drie leerders van Hoërskool Bothaville het aan die Goudveld kunstefees deelgeneem en skitterend gevaar. Anika van Zyl Lirrian du Preez Carlize Nel Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
Dink of Sink – Hoërskool Jim Fouché
Dink of Sink. Hoërskool Jim Fouché se Gladdebek Gawies, Chenique Erasmus, Josua Deacon en Eben Sander, het die Junior afdeling van die Provinsiale rondte van Dink of Sink gewen. Hulle…
Vrystaat Gimnastiekkompetisie – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Gimnastiekkompetisie. Ansje Bekker, leerder van Hoërskool Jim Fouché, het 17 Augustus aan die Vrystaat gimnastiekkompetisie deelgeneem. Ansje het as volg presteer: Sy sal gedurende die skoolvakansie aan die SA-gymnastics…
Dink of Sink Nasionaal – Sekondêre Meisieskool Oranje
Dink of Sink Nasionaal. Sekondêre Meisieskool Oranje se seniordebatspan is vir die vierde keer agtereenvolgens die wenner in die sentrale streek se Dink-of-Sink-Nasionaal debatskompetisie. Hulle sal in Oktober teen die…
Dink of Sink Debatskompetisie – BVHS
Dink of Sink Debatskompetisie. Vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool spanne het deelgeneem aan die gesogte Dink of Sink Debatskompetisie in Bloemfontein. Hulle moes spanname kies vir hierdie kompetisie. Trekker Trio Juniorspan…
Leerderraad 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Leerderraad 2025. Die leerderraad 2025 van Hoërskool Fichardtpark is aangekondig en is tydens ‘n spoggeleentheid ingewy. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Bethlehem Kunswedstryd – Hoërskool Witteberg
Bethlehem Kunswedstryd. Hoërskool Witteberg se massakoor het Vrydag, 16 Augustus, tydens die Bethlehem Kunswedstryd opgetree het en ‘n A++ simbool ontvang. Die afrigters van die koor is Me. Christa Groenewald…
Provinsiale Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark
Provinsiale Krieketspanne. Vier seuns van Hoërskool Fichardtpark is gekies vir die onderskeie Motheo Krieketspanne wat tydens die September-vakansie aan die Vrystaat-week sal deelneem. 𝗢.𝟭𝟲 Motheo Krieketspan 𝗢.𝟭𝟵 Motheo Krieketspan Meer…
Nasionale finaal van Artistatue – Laerskool Truida Kestell
Nasionale finaal van Artistatue. Foto bo vlnr – Voor: Marx Geldenhuys, Müller Bosch, Eduan Amaro, Bester Grimbreek. Middel: Colene Koch, Elizabeth van Staden, Biané Hattingh, AJ Pretorius, Cornel Ferreira, Petrie…
Stadsliga Hokkie – Grey Kollege kraai koning
Stadsliga Hokkie. Vier hokkiespanne van Grey College se o14A-, o16A-, o16B- en o18A- spanne het hul ligas gewen in die Stadsliga Hokkie. Grey Kollege se B- en C-spanne het ook…
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne – BVHS spelers in spanne
Thabo Mofutsanyana-krieketspanne. Twaalf krieketspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies vir die Thabo Mofutsanyana-krieketspanne: O.19 Seuns O.16: Seuns Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto verskaf
Vrystaat Vrouehokkiespan – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Vrouehokkiespan. Twee leerders van Hoërskool Witteberg, Tumi Mosikili en Amy Kotzé, is saam met hul onderwyseres, Juf. Casey-Jean Terblanche, ingesluit in die Vrystaat Vrouehokkiespan. Die Vrystaat Vrouehokkiespan neem vanaf…
Uitvoerende Komitee 2024/2025 – Hoërskool Witteberg
Uitvoerende Komitee 2024/2025. Foto van links na regs, voor: Jemma Orsmond, Inneke Fourie, Carol Motholo, Juané Loubser, Arné Maritz, Sumari Eksteen, Charlize Saaiman, Kara du Toit, Ané Botha. Agter: Pieter…



























































