Internasionale Wetenskap Ekspo – HoĆ«rskool Fichardtpark
Internasionale Wetenskap Ekspo. Henro Vorster, Graad 10 leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark, het ‘n silwer medalje tydens die Internasionale Wetenskap Ekspo verwerf. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf
SASN Fast 5 Kampioenskap – HoĆ«rskool Wilgerivier
SASN Fast 5 Kampioenskap. Die Wilgies se 0/13A span het deelgeneem aan die SASN Fast 5 Kampioenskap in Boksburg. Die Wilgies wen 4 van hul 5 ‘pool’ wedstryde en speel…
U17 Sevens National Tournament – BVHS
U17 Sevens National Tournament. The U17 Sevens National Tournament 2024 takes place at Bethlehem Voortrekker High School. The captains (photo above from left): William Beukes (Namibia), Tjeripo Karuhumba (Namibia), Tiaan…
Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi – HoĆ«rskool Witteberg
Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi…
PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi – Grey College PrimĆŖr
PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi. Grey College PrimĆŖr se o.13B krieketspan het teen die die hele Vrystaat se A-spanne gespeel tydens die PrimĆŖre Skool Senekal Kriekettoernooi. PrimĆŖre Skool Naudeville: Die spanne…
Free State Sport Awards – Eunice High School
Free State Sport Awards. Eunice High School U15 learner, Mika-Leigh Strydom, won the prestigious “Newcomer of the Year” award at the Free State Sport Awards. This award was mostly based…
Punt Krieketfees – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Punt Krieketfees. Foto: Adrian de Necker en Cobus Wilken HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 1ste krieketspan maak dit 3 uit 3 op hul Suid-Kaap toer se Punt Krieketfees. Hoogtepunte: JF se…
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms – Grey Kollege
Noord/suid Top 14 Atletiekbyeenkoms. Die Noord/Suid Top 14 Atletiekbyeenkoms het vanjaar in die Paarl plaasgevind en Grey Kollege se atlete het goed presteer. Grey se atlete eindig 8ste en bring…
Fast Five Netbal SA’s – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Fast Five Netbal SA’s. Twee van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se netbalspanne, o.17 en o.15, het hul skool verteenwoordig by die Fast Five Netbal SAās. Uitslae behaal: O.17 Span O.15 Span…
Skole Krieket – Grey Kollege
Skole Krieket. Foto: Michael Niewoudt 50 (72) en Albert Liebenberg 51 (81). Grey Kollege se krieketspanne het teen verskeie skole gespeel tydens skole krieket wedstryde in die skoolvakansie. O.19A Span…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe. Die proewe vind plaas op 23 en…
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Cheerleaders Nasionale kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark se Lions Cheerleaders het aan die Cheerleaders Nasionale kampioenskappe in Kaapstad deelgeneem. Die All Girls-span wen eerste plek in hulle kategorie, wat hul dus diĆ©…
Matriekafskeid – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Matriekafskeid – HoĆ«r Meisieskool Oranje het hul matriekafskeid gehou op 19 September. Dit was ‘n aand om nooit te vergeet nie. So sluit hulle dan hul skoolloopbaan op ‘n hoogtepunt…
SA Schools’ XCO Championships – Paul Roos Gimnasium
SA Schools’ XCO Championships. Paul Roos Gymnasium’s cyclists participated at the SA Schools’ XCO Championships finals at Wagpos High School in Brits. Results: Youth 16: Youth 15: Junior men 17:…
Fezile Dabi Krieketspanne – HoĆ«rskool Sasolburg
Fezile Dabi Krieketspanne. Dertien krieketspelers van HoĆ«rskool Sasolburg is in die Fezile Dabi Krieketspanne opgeneem. Hulle neem gedurende die vakansie in Bloemfontein deel aan die Vrystaatproewe. O.18 Seunsspan O.16 Seunsspan…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Philippians 4:6,7. Filippense 4:6,7. Dont worry about anything; instead, pray about everything.
Matric Dance 2024 – Eunice High School
Matric Dance 2024. Eunice High School Matric Dance 2024, a night under the stars, was celebrated last night. Enjoy the video. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za Video supplied
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Fichardtpark
Matriekafskeid – HoĆ«rskool Fichardtpark het hulle matriekafskeid gehou op 20 September in gietende reĆ«n. Alhoewel dit baie koud was, was daar geen keer aan hulle entoesiasme om die aand te…
Skolekrieket – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen Curro Mosselbaai
Skolekrieket. Die eerste krieketspan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het in ‘n skolekrieket wedstryd afgereken met Curro Mosselbaai. Daarmee wen JF hul eerste toerwedstryd met 7 paaltjies. JF se beste boulers…
Leaders 2025 – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Leaders 2025. Photo: Tristan Norman, Headboy 2024 (right), handing over the reigns to Matthew Fletcher, Headboy 2025 St Andrew’s School Bloemfontein announced their newly elected leaders for 2025. The school…
VRL 2025 – HoĆ«rskool Reitz
VRL 2025. HoĆ«rskool Reitz kondig met trots die VRL 2025 se nege lede aan. Seuns: Dogters: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://reitzhs.co.za/ Foto’s verskaf
Nasionale 7’s IPT’s – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Nasionale 7’s IPT’s. Drie rugbyspelers van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Hanro Marais, Franco Oberholzer en BendrĆ© Vermaak verteenwoordig die Vrystaat by die Nasionale 7’s IPT’s vanaf 26 tot 28 September. Meer…
Dans en musiek – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©
Dans en musiek. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© leerder, Amine Sadafipour, het gedurende Augustus deelgeneem aan ReEl Produksies en ATKV-tak Gemeenskapsteater se Danseisteddfod in Bloemfontein en uitstekend presteer. Amine verwerf A…
Nasionale Netbal Bokkieweek – HoĆ«rskool Fichardtpark
Nasionale Netbal Bokkieweek. DionĆ© van Deventer, 0.14 netbalspeler van HoĆ«rskool Fichardtpark, neem tans deel aan die Nasionale Netbal Bokkieweek. Hierdie toernooi vind in Kaapstad plaas en duur tot Saterdag, 21…
Kreatiewe Skryfkompetisie – Grey Kollege
Kreatiewe Skryfkompetisie. Foto: Kean saam met sy Afrikaans-onderwyser, mnr Herman NaudĆ©. Grey Kollege graad 12 leerder, Kean Geustyn, het ‘n nasionale derde plek in Beeld se Kreatiewe Skryfkompetisie behaal. Kean…
FAK Allegretto toneelfees – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
FAK Allegretto-toneelfees. Twee leerders van SekondĆŖre Meisieskool Oranje, Caitlin Erasmus en Dominique du Plessis, is op die FAK Allegretto-toneelfees vereer vir Oranje se produksie “DOP”. āDOPā is een van sewe…
Executive RCL For 2025 – Eunice High School
Executive RCL For 2025. Photo: Kiara Subramanian, Lesedi Motaung, Cale Potgieter and Oprah Mukhebi Eunice High School introduced their Executive RCL for 2025. More school news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photo supplied
Vrystaat Fietsryspan – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool
Vrystaat Fietsryspan. Enrico Kennedy, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, is verkies tot die Vrystaat Fietsryspan. Die span gaan deelneem aan die Interprovinsiale wedren in Brits vanaf 20 tot 22 September.…
Tennis Hokkie Netbal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje
Tennis Hokkie Netbal – SekondĆŖre Meisieskool Oranje se tennis, hokkie, netbal skitter. Die 1ste tennis-, netbal- en hokkiespan het vanjaar vir ān tweede keer in 3 jaar almal onder die…
Interprovincial Biathlon Championships – Eunice High School
Interprovincial Biathlon Championships. Two learners from Eunice High School, Danielle Grobler and Chanel BaĆ«nhoff, have been selected for the Free State Biathlon team that will compete at the Interprovincial Biathlon…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Daarom, as ek wel guns gevind het in u oĆ«…
FAK Allegretto Toneelfees – Grey Kollege
FAK Allegretto Toneelfees. Die Grey-manne het uitstekend gevaar tydens die aankondiging van die nasionale wenners van die FAK se Allegretto Toneelfees 2024. Theuns Pieters (graad 9) is aangewys as die…
Motheo Krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
Motheo Krieketspan. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, AnnamĆØ Koen, het die Motheo Krieketspan gehaal. Sy is ingesluit in die Motheo 0.16 en 0.19 dogters krieketspan. Fichies sien uit na die toekoms van…
MinĆ© de Klerk – HoĆ«rskool Goudveld
MinĆ© de Klerk. Oud leerder van HoĆ«rskool Goudveld, MinĆ© de Klerk, ryg steeds atletiek-prestasies in. MinĆ©, Hoofdogter van Gouties in 2021, is woonagtig in Amerika. Sy het ‘n toekenning ontvang…
SA Landloop Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Landloop Kampioenskappe. Rianza Boshoff, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het ān 1ste plek vir dogters o.8 by die SA Landloop Kampioenskappe in Vanderbijlpark behaal. “Well done Rianza,…
Tennis Ligawenners – Laerskool Truida Kestell
Tennis Ligawenners. Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het rede om baie trots te wees op hul Tennis Ligawenners. Die 0.10 A en 0.10 B seunsspanne asook hul 0.10 A dogtersspan is…
Vrystaat Sportsterre 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Sportsterre. Twee leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark, Matthew Durow en Judy Watson gaan hul skool verteenwoordig tydens die gesogte Vrystaat Sportsterre 2024 kompetisie. Die wenners word tydens ‘n glansgeleentheid op…
Fietsry-aktiwiteite – HoĆ«rskool Witteberg baie bedrywig
Fietsry-aktiwiteite. HoĆ«rskool Witteberg is baie bedrywig met heelwat fietsry-aktiwiteite. Vrystaatspan vir SA’s in Brits Vier fietsryers van Witteberg is opgeneem in die Vrystaat-span vir die SA Kampioenskappe in Brits, vanaf…
Wow-Spelfees – PrimĆŖre Skool Naudeville
Wow-Spelfees. Vier leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het Vrydag, 6 September, aan die Provinsiale Wow-spelfees kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Hulle het uitstekend presteer en gaan nou deur na…
Southern Free State Squash – Grey College
Southern Free State Squash. Nine squash players from Grey College gave their best during the Southern Free State Squash Closed Tournament. Boys U.16: Boys U. 19: More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/…
Senior IPT Hockey – Grey College
Senior IPT Hockey. Three current Grey College hockey players as well as three staff members are part of the Free State Men’s team competing at the Senior Inter-Provincial Tournament in…
MK/HK Eed-afleggingseremonie – BVHS
MK/HK Eed-afleggingseremonie. Foto: Wian Muller, Adriaan Bonthuys, LeanĆ© van den Berg, Ermari Botha Tydens Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se MK/HK Eedafleggingseremonie-geleentheid is die Hoofleiers vir 2025 bekendgemaak. Skoolleiers: Koshuisleiers: Meer skolenuus:…
Cancer Community Boksdag – Welkom Gimnasium
Cancer Community Boksdag. Keagan Smith, leerder van Welkom Gimnasium, het Saterdag, 7 September, deelgeneem aan die Cancer Community Boksdag. Keagan het aan twee boksgevegte deelgeneem. Sy eerste geveg het hy…
Vrystaat Vroue Hokkiespan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Vrystaat Vroue Hokkiespan. JonĆ© Wiegand, Graad 11 leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, is ‘ uitstekende hokkiespeler. Afgesien van haar ouderdom, is JonĆ© vir die Vrystaat Vroue Hokkiespan gekies.…
VRL 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
VRL 2025. Hoƫrskool Goudveld het hul VRL 2025 bekend gemaak. Graad 9: Graad 10: Graad 11: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto verskaf
Matriekraad 2025 – HoĆ«rskool Goudveld
Matriekraad 2025. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het hul Matriekraad, van 28 lede 2025 aangekondig. Dogters: Dintle Lichakane, IlzĆ© Nel, Nyrette Steenkamp, Alicia Viljoen, Necharne Casquilho, Kaylee Botha, DironĆ© Hans, Kara Marx,…
Vrystaat Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Mini Tennistoernooi. HoĆ«rskool Fichardtpark leerder, DaniĆ«l Badenhorst, het die afgelope naweek aan die Vrystaat Mini Tennistoernooi deelgeneem en uitstekend presteer. DaniĆ«l eindig algeheel 1ste in die mans dubbel finaal…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark
Skole Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15A-krieketspan het die afgelope naweek teen Grey Kollege, gedurende skole krieket se voorseisoen wedstryde, gekompeteer. Vrydag het hulle ān T20 wedstryd gespeel en Saterdag ān…
Natural Sciences District Round – Eunice High School
Natural Sciences District Round. Three Grade 9 learners from Eunice High School, Marga Franke, Catherine Trinder-Smith and Ayesha Kajee, participated in the Natural Sciences District Round Quiz Competition where they…



























































