)
Schools That Rock verwelkom Willie Horn in Graad 1

Willie Horn het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Willie! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Keegan Keyser in Graad 1

Keegan Keyser het vandag sy skoolloopbaan begin met sy eerste dag in Graad 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Welkom, Keegan!

Oud-Leerders van Hoër Meisieskool Oranje skitter in hokkie

Drie oudleerders van die Hoër Meisieskool Oranje is vir die Suid-Afrikaanse o.21-hokkiespan gekies. Mikkela le Roux, Saré Laubscher en Jacolene McLaren is lede van die span vir aanstaande maand se…

Schools That Rock verwelkom MC Schimper in Graad 1

MC Schimper het vandag sy eerste skooldag in Graad 1 begin by Primêre Skool Universitas in Bloemfontein. Welkom, MC!

Schools That Rock verwelkom Ava Adendorff in Graad 1

Ava Adendorff begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Laerskool Naudéville in Welkom. Baie welkom Ava! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Tyer Kruger in Graad 1

Tyer Kruger begin vandag sy skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom Tyer! Foto’s verskaf

Schools That Rock verwelkom Katelyn Heyns In Graad 1

Katelyn Heyns het vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 begin by Primêre Meisieskool Oranje. Welkom Katelyn!

Schools That Rock verwelkom Maxwell de Kock in Graad 1

Maxwell de Kock begin vandag sy skoolloopbaan in Graad 1 by Voluit Primêr in Virginia. “Met ‘n swaar knop in die keel vir mamma het liefiekind Maxwell de Kock se…

Scools That Rock verwelkom Z’ney Piechaczek in Graad 1

Z’ney Piechaczek begin vandag haar skoolloopbaan in Graad 1 by Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein. Baie welkom, Z’Ney. Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Sion Engelbrecht in Graad 1

Sion Engelbreght begin vandag sy skoolloopbaan in Gr 1 by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Baie welkom, Sion! Foto verskaf

Schools That Rock verwelkom Ashleigh van Biljon in Graad 1

Ashleigh van Biljon begin vandag haar skoolloopbaan by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Sy is in Graad 1 A. Baie welkom, Ashleigh! Foto verskaf

Primêre Skool Naudéville leerders opgewonde om skool-toe te gaan

Al die leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom is vreeslik opgewonde om skool-toe te kom na die lang vakansie. Karlien en Hanno van Jaarsveld het lekker “gewerk” die vakansie.…

Hoërskool Witteberg muur van Meesterstukke begin

Zelmi Stemmett en Alexis du Preez het as deel van hul gemeenskapsprojek in 2020 die Muur van Meesterstukke begin. Die muur het ten doel om alle oud- en huidige leerders…

Hoërskool Witteberg atlaat presteer in Swem

Zané Engelbrecht ‘n graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die Otters Prestige Gala in Bloemfontein deelgeneem. Sy behaal die volgende plekke verskeie items: 100m Rugslag…

Salomon Senekal Hoërskool se VRL reg vir 2021

Salomon Senekal Hoërskool van Viljoenskroon se VRL is vuur en vlam vir 2021 en sien met verwagting uit na ‘n jaar vol opwinding, geleenthede en positiewe uitdagings. Tydens gister se…

Schools That Rock gesels met Wian Muller en Jana Briel

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Muller en Jana Briel, Welkom Gimnasium se Hoofseun en -Meisie vir 2021. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer…

BHVS Swemmers presteer by Otters Gala

Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers, Ebet Bester (o/15), Kiana Engelbrecht (o/15) en Robbie Hattingh (o/17) het op 6 Februarie aan die Otters Gala in Bloemfontein deelgeneem. Robbie Hattingh se tye: 50m…

Drie van Hoër Meisieskool Oranje seëvier in Tennis

Foto: Liné Greyling Die 16-jarige Liné Greyling, tenniskaptein van die Hoër Meisieskool Oranje, is die kampioen van die Vrystaat Mini-tennistoernooi se ope-afdeling vir vroue. Die toernooi het die naweek in…

Bethlehem Badgers neem PSI op horings.

Te midde van ‘n ontwrigte jaar op die sportkalender, het Bethlehem Badgers se indoorhokkieklub die geleentheid vir spelers geskep om na die jaarlikse “Pro Series Indoor” toernooi te gaan.  By…

Primêre Skool Jordania verwelkom nuwe onderwysers

Primêre Skool Jordania in Bethlehem het drie nuwe onderwysers vir 2021. Hulle is Riza Fourie (Graad 1), Liska Wessels (Graad 5 Wiskunde en Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie) en Ruan…

Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe Onderwysers

Hoërskool Witteberg in Bethlehem verwelkom drie nuwe onderwysers wat in 2021 by hulle aansluit. Me. Sumaré Pieterse – Verbruikerswetenskap, me. Tarien Steinberg – Verbruikerswetenskap en EBW, asook me. Sunél Stoffberg…

Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer in tennis

Donna le Roux, gr. 8-leerder vanjaar, het haar tennisvernuf in ‘n ouer ouderdomsgroep as sy, vertoon. Sy het Dinsdag in Oos-Londen in die KM Sport Premier Challenge in die o.16-afdeling…

Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwysers

Blouskool verwelkom twee nuwe onderwysers vir die nuwe skooljaar. Mej. Carmen Basson bied Verbruikerstudies en Ekonomiese Bestuurswetenskappe aan en Mnr. Reinard Snyman Landbouwetenskappe, Landboubestuursprktyk, Landboutegnologie, en Lewensoriëntering. Baie welkom en…

Schools That Rock gesels met Hannie Nel

Schools that rock het ‘n paar vrae gevra aan Hannie Nel, Hoofdogter van Hoërskool Bultfontein. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Welkom Volkskool verwelkom nuwe onderwyser

Welkom Volkskool is trots daarop om me Suné Alberts te verwelkom wat aangestel is as hul nuwe gr 3 juffrou. Welkom by die Volkie familie, Suné!

Primêre Skool Naudéville verwelkom nuwe onderwysers

Primêre Skool Naudéville in Welkom spog hierdie jaar met drie nuwe onderwysers. Hulle is Danél Kirchner, Anneline Jackson en Sumeri de Villiers. Mag julle baie gelukkig wees by die Naudie-familie!

Primêre Meisieskool Oranje leerderraad 2021

Primêre Meisieskool Oranje se oulike leerderraad van 2021 wens die Eendjies sterkte toe vir die nuwe jaar! ????????

Schools That Rock gesels met Daniël Botha

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Daniël Botha, Hoofseun van Hoërskool Hoopstad Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer by…

Primêre Skool Jim Fouché maak hul leiers bekend

Primêre Skool Jim Fouché het hul Hoofleiers en Onderhoofleiers bekendgemaak. Hoofseun: Cobus Wilken Hoofdogter: Rolani vd Berg Onderhoofseun: Niel Wilken Onderhoofdogter: Alinca Smit Baie geluk aan elkeen van julle en…

Schools That Rock gesels met Marna Greeff

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Marna Greeff, Hoofdogter van Hoërskool Hoopstad. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

BVHS verwelkom hul personeel terug by die skool

Op foto’s is die personeel van die eerste kwartaal. Vandag, 1 Februarie, begin al die onderwysers by Bethlehem Voortrekker Hoërskool vir die nuwe skooljaar! ‘If you are planning for a…

Miné de Klerk gesels met Schools That Rock

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Miné de Klerk, Hoofdogter van Hoërskool Goudveld in Welkom, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…

Hoërskool Sentraal groet Mnr Anton J van Rensburg

As ons aan mnr. Anton dink, dink ons aan die flukse man wat wanneer moontlik daagliks met sy fiets werk toe ry, ‘n fluitjie behoorlik op die rugbyveld kon blaas…

Schools That Rock chat with Unako Bekezulu

Schools That Rock asked a few questions to Unako Bekezulu, Hostel Headgirl of Eunice High School in Bloemfontein. Question: What do you look forward to the most when the 2021…

Schools That Rock chat with Tasha Cronje

Schools That Rock asked a few questions to Tasha Cronje, Headgirl of Eunice in Bloemfontein. Question: What do you look forward to the most when the 2021 school year starts?…

Schools That Rock gesels met Godfrey Jacobs

Schools That Rock het ‘n paar vra aan Godfrey Jacobs, Ondervoorsitter van die VRL 2021 van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein gevra. Waarna sien jy die meeste uit wanneer…

Schools That Rock gesels met Esmarie du Plessis

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Esmarie du Plessis, Ondervoorsitter van die VRL 2021 van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein gevra. Waarna sien jy die meeste uit…

Schools That Rock gesels met Jaydene le Fleur

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jaydene le Fleur, Voorsitter van die VRL 2021 van Hoërskool Sand du Plessis gevra. Waarna sien jy die meeste uit wanneer die…

Schools That Rock gesels met Henrico Maritz

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Henrico Maritz, Voorsitter van die VRL 2021, van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein gesels. Waarna sien jy die meeste uit wanneer…

Schools That Rock gesels met Magé Troskie

Schools ThaT Rock het met Magé Troskie, Hoofdogter van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein, gesels. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Schools That Rock gesels met Michael Cilliers

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Michael Cilliers, Hoofseun van Hoërskool Vrede, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die…

Schools That Rock gesels met Luzaan du Plessis

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Luzaan du Plessis, Hoofdogter van Hoërskool Vrede gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien…

Schools That Rock gesels met Zelmi Marx

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Zelmi Marx, Onderhoofdogter van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…

Schools That Rock gesels met Irmarie Buys

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Irmarie Buys, Onderhoofdogter van Hoër Meisieskool Oranje In Bloemfontein. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin?…

Hoërskool Salomon Senekal berei voor vir 2021

Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon het begin voorberei vir ‘n Vuur en Vlam jaar. Die personeel het Dinsdag, 25 Januarie 2021 die jaar afgeskop met ‘n bedrywige dag vol besprekings,…