)

Miné de Klerk gesels met Schools That Rock

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Miné de Klerk, Hoofdogter van Hoërskool Goudveld in Welkom, gevra.

Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit om ‘n laaste keer saam met my vriendinne skool te gaan en saam met die skool gees te vang.

Vraag: Is daar enige aanpassings/ veranderinge wat jy graag wou sien by Gouties ? Ek sal niks by Goudveld wil verander nie, want daar is net een nommer 1!!

Vraag: Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Ons het so sê-ding by die skool: Daar is net een nommer een. Ek glo dit met my hele hart en ek sal dit vir daardie spesifieke persoon sê.

Vraag: Wie is jou rolmodel by die skool? Vir seker my Wiskunde onderwyseres, Juffrou Madri Harmse.

Vraag: Watter sportsoort is jou gunsteling? Definitief Atletiek!!

Vraag: Wat is jou gunsteling gereg? Ek is mal oor ‘n Margharita pizza

Vraag: Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek wil graag ‘n professionele atleet word en fisioterapie swot.

Vraag: Na watter universiteit wil jy gaan? Ek gaan na die University of Oregon in Eugene, VSA.

Vraag: Wat is jou boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021? Sterkte aan elke leerder van 2021. Moenie bang wees om vir raad te vra nie en kanse te waag nie. Kommunikeer met al jou mede-leerders en vriende. Geniet elke oomblik, want dis ons laaste jaar as skoliere.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal