Al die leerders van Primêre Skool Naudéville in Welkom is vreeslik opgewonde om skool-toe te kom na die lang vakansie. Karlien en Hanno van Jaarsveld het lekker “gewerk” die vakansie. Karlien het haar ouma gehelp om klere te maak en Hanno het sy eie mielies en geplant (en geëet).
Knap gedaan, julle twee!
Foto’s verskaf