Zelmi Stemmett en Alexis du Preez het as deel van hul gemeenskapsprojek in 2020 die Muur van Meesterstukke begin. Die muur het ten doel om alle oud- en huidige leerders se name op die muur aan te bring met die jaar wat hy/sy matrikuleer het.
Become a Sponsor








