)

Schools That Rock gesels met Godfrey Jacobs

Schools That Rock het ‘n paar vra aan Godfrey Jacobs, Ondervoorsitter van die VRL 2021 van HoĆ«rskool Sand du Plessis in Bloemfontein gevra.

Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die meeste uit na al die Hoƫrskool Sand du Plessis leerders wat moet welkom voel en dat hulle meer aan die skool aktiwiteite deelneem.

Is daar enige aanpassing veranderinge wat jy graag will sien gebeur by Hoƫrskool Sand du Plessis? Ek wil graag sien dat almal deelneem aan sport by die skool en hulle hard werk in die klaskamers.

Indien iemand moet oorreed on jou skool hul keuse te maak, wat sal dit? Die skool het goeie dissipline en die sportsoorte wat die skool het.

Wie is jou rolmodel by jou skool? Mnr Flyn en Mnr JH.

Watter sportsoort is jou gustelling? Rugby

Wat is jou gunsteling gereg? ā€œCheese burger ā€œ

Watter loopban wil jy volg na skool? Ek wil graag LLB studeer.

Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Die Universiteit van die Vrystaat.

ā€˜n Boodskap aan jou mede-skoliere vir 2021: My mede-skoliere, 2021 gaan my laaste jaar by HoĆ«rskool Sand du Plessis wees. Kom ons maak dit die meeste tel.  Die voetspore wat ons nou in mekaar se lewe plaas gaan die res van ons lewens saam met ons wees.  As jou bloed maroen is, is dit vir altyd maroen. Ek waardeer die onderwysers wat ons by ons skool het, hulle is baie behulpsaam en ondersteun elke leerder.

Foto Verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal