Primêre Skool Jordania in Bethlehem het drie nuwe onderwysers vir 2021.
Hulle is Riza Fourie (Graad 1), Liska Wessels (Graad 5 Wiskunde en Graad 5 Natuurwetenskappe en Tegnologie) en Ruan Wessels (Graad 6 Engels en Graad 7 Sosiale Wetenskappe).
Baie welkom en mag julle dit baie geniet by Primêre Skool Jordania in Bethlehem.
Become a Sponsor








