Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Henrico Maritz, Voorsitter van die VRL 2021, van HoĆ«rskool Sand du Plessis in Bloemfontein gesels.
Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om almal terug te verwelkom en om die jaar op ‘n goeie noot af te skop en die beste te maak van 2021.
Is daar enige aanpassings veranderinge wat jy graag wil sien gebeur by HoĆ«rskool Sand du Plessis? Ek sal graag vir wil sien hoe pas die Graad 8’s aan want dit is nogal ān aanpassing om van Laer na HoĆ«rskool te gaan.
Indien jy iemand moet oorreed om jou skool hul keuse te maak, wat sal dit wees? Dit is ān baie lekker skool en ons almal is daar in as een span en ons almal werk saam as ān skool en ons gee om vir ander en respekteer mekaar.
Wie is jou rolmodel by jou skool? Ek sal sĆŖ my rolmodelle by die skool is Mnr Leon Goosen en Juf Christel Bates. Omdat hulle vir die skool ān goeie voorbeeld stel van hoe ‘n leier is en hulle behandel al die kinders dieselfde en as jy hulp nodig het kan jy na enigeen van hulle twee toe gaan. Hulle sal jou altyd help waar hulle kan.
Watter sportsoort is jou gunsteling? Rugby is my gunsteling sport want ek speel al rugby van Graad 1 af en ek geniet dit steeds baie.
Wat is jou gunsteling gereg? Steak en skyfies.
Watter loopbaan wil jy volg na skool? Ek wil graag, as ek klaar is met matriek, vir ān paar jaar gaan Stroop in Amerika en as ek eendag genoeg geld het wil ek terugkom Suid-Afrika toe en my eie besigheid begin.
Na watter universiteit wil jy volgende jaar gaan? Ek glo nie ek gaan na enige Universiteit toe na matriek want ek wil eers in die buiteland gaan werk.
ān Boodskap aan jou medeskoliere vir 2021? Kom ons gaan die jaar in as ān span en ons almal werk saam en ons almal respekteer mekaar. Dan sal ons ons doelwitte bereik. Kom ons maaak ān sukses van HoĆ«rskool Sand Du Plessis en tussen al die ānuwe normaalā behou ons ons tradisies en ons bou vorentoe op ons skool se goeie naam.
Foto verskaf
Become a Sponsor








