)
Welkom Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville

Welkom Graad 1’s. Primêre Skool Naudeville van Welkom verwelkom hul Graad 1’s van 2025. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Trio teen BVHS

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad het op die openingsdag van die KOVSIE Smash Kriekettoernooi met ses paaltjies geseëvier teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Bokang Mohasa van Hoërskool Trio is…

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 6 Januarie, die Kovsie Smash kriekettoernooi afgeskop met ‘n oorwinning van 6 paaltjies oor Hoërskool Upington. Niel Wilken het…

KOVSIE Smash toernooi – Hoërskool Fichardtpark wen Driehoek

KOVSIE Smash toernooi. Die KOVSIE Smash toernooi het vandag, 6 Januarie, afgeskop. Die reën in Bloemfontein het egter nie verhoed dat Hoërskool Fichardtpark met Hoërskool Driehoek van Vanderbijlpark afreken nie.…

Welkom se Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville

Welkom se Graad 1’s. JP van der Linde is ook duidelik reg vir Welkom se Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville. Hartlik welkom by die Naudie-familie, JP! Waar daar ‘n…

Welkom Graad 1’s – Primêre Skool Naudeville

Welkom Graad 1’s. Philip Swanepoel is gereed vir Welkom Graad 1’s by Primêre Skool Naudeville. Baie welkom by die Naudie-familie, Philip! Waar daar ‘n “Ville” is, is daar ‘n weg.…

Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools

Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste.…

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Lê jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel…. Do your best to win God’s approval…

CSA Cubs Week 2025 – Sasolburg High School

CSA Cubs Week 2025. In his first game at the CSA Cubs Week 2025, Meyer Pretorius cricket player of Sasolburg High School, put on a Man of the Match performance…

Nuwe Onderwysers – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Nuwe Onderwysers. Bethlehem Voortrekker Hoërskool verwelkom drie nuwe onderwysers vanaf die 2025 skooljaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

SA Kampioenskappe vir varswaterhengel – Grey Kollege Primêr

SA Kampioenskappe vir varswaterhengel. AD Roux, leerder van Grey Kollege Primêr, het deelgeneem aan die SA Kampioenskappe vir varswaterhengel vanaf 9 tot 14 Desember. Alhoewel hy net 13 jaar oud…

CSA Cubs Week 2025 – Grey Kollege

CSA Cubs Week 2025. At the conclusion of a tough Khaya Majola u/19 Cricket Week, the Cubs Team from the central region was also selected. This team is known as…

CSA Cubs Week 2025 – Potchefstroom Gimnasium

CSA Cubs Week 2025. Caiden Seleka, leerder van Potchefstroom Gimnasium is gekies vir die Cub-krieketspan, wat vanaf 3 tot 7 Januarie in Stellenbosch speel. Die volledige span van die Western…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. People of Israel, you must trust the Lord to help and protect you. Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.

Prestasies behaal in 2024 – Hoërskool Fichardtpark

Prestasies behaal 2024. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se leerders het uitstekende prestasies behaal in 2024. Ons deel graag enkele prestasies behaal. Die Vrystaat Cheerleadersspan verwerf ‘n tweede plek by Nasionale…

Khaya Majola Krieketweek – Grey Kollege

Khaya Majola Krieketweek. Na afloop van die Khaya Majola Krieketweek in Kaapstad is Grey Kollege se 1ste XI opening kolwer, Christelike Kind, gekies vir die SA Skolespan. Christian het die…

Fantastic Cricket news – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Fantastic Cricket news. Saint Andrew’s School Bloemfontein has some fantastic cricket news. Well done to our Saints U19 cricketers and coach who have been chosen as part of the Western…

Kersfees 2024 – Christmas 2024

Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.

SA Jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio

SA Jukskei-kampioenskappe. Die SA Jukskei-kampioenskappe is in Kroonstad aangebied en Hoërskool Trio se leerders het weer uitgeblink. Tydens die proefwedstryde het die Noord-Vrystaat span ‘n eerste plek behaal. Tydens die…

Krieket SA nasionale week – Grey Kollege

Krieket SA nasionale week. Tydens die Krieket SA nasionale week het Vrystaat se o16 span nie een wedstryd afgestaan nie. Hulle het al vyf hul wedstryde gewen en sodoende gekwalifiseer…

Global Schools Rugby Challenge – Hoërskool Witteberg

Global Schools Rugby Challenge. Twee rugbyspelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, Divan Marais en Jacques Jordaan, het aan die Global Schools Challenge deelgeneem. Die toernooi is vanaf 14 tot 18 Desember…

PSI Indoor Hockey Nationals – Hoërskool Fichardtpark

PSI Indoor Hockey Nationals. Drie leerders van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, Zané van Heerden, Anje Blom en Janelle Oosthuizen, neem tans deel aan die o.16 en o.18 PSI Indoor Hockey…

Khaya Majola Krieketweek – Hoërskool Sasolburg

Khaya Majola Krieketweek. Meyer Pretorius, krieketspeler van Hoërskool Sasolburg, behaal boulsyfers van 2/17 in 10 boulbeurte vir die Vrystaat. Dié prestasie is behaal in die Vrystaat se openingswedstryd teen Gauteng…

PSI Indoor Nationals – Hoërskool Jim Fouché

PSI Indoor Nationals. Drie van Hoërskool Jim Fouché se top hokkiespelers, Werleo Deetlefs, Joshua Deacon en Eben Sander neem tans aan die PSI Indoor Nationals in Kaapstad deel. Die Pro…

World Schools Rugby Festival – Hoërskool Fichardtpark

World Schools Rugby Festival. Drie van Hoërskool Fichardtpark se o.16 rugby-manne Jonathan Duarte, Unathi Ntuli en Guiteau Petrus het die Uitnodigingspan “Into Africa Sports” in die die gesogte World Schools…

U16 CSA Cricket – Saint Andrew’s School Bloemfontein

U16 CSA Cricket. FG Botha, learner from St Andrew’s School Bloemfontein, has been crowned batsmen and all-rounder of the U16 CSA Cricket tournament. This effectively makes FG South Africa’s best…

School’s Art Project 2024 – Grey College

School’s Art Project 2024. Two Grey College learners, Luan Botha an Luhan Opperman, Participated at the Anglo-Boer War Museum School’s Art Project 2024. They are also the winners, taking the…

Vrystaat hengel – Welkom Gimnasium

Vrystaat hengel. Nicus Engelbrect, toekomstige leerder van Welkom Gimnasium, het die Vrystaat vanaf 9 tot 11 Desember verteenwoordig in hengel. Nicus se span het Goud gewen en hy is ook…

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan – Hoërskool Witteberg

SA 0.17 Bokkiesnetbalspan. Hoërskool Witteberg leerder, Jané de Villiers, het vanaf 1 tot 10 Desember as kaptein van die SA o.17 Bokkiesnetbalspan na Hong Kong getoer. Die span het vier…

Commonwealth Club Championship – Primêre Skool Jordania

Commonwealth Club Championship. Vyf leerders van Primêre Skool Jordania, Bethlehem, het aan die “Commonwealth Club Championship” in Durban deelgeneem. Hulle het teen karateka’s van 23 lande soos Kanada, Indië, Mauritius,…

Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…

Vrystaat Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr

Vrystaat Swemkampioenskappe. Drie Grey manne, Petrus Swart, Liam Jonker en Jo Nagel is aangewys as die beste 0.8, 0.9 en 0.10 swemmers in die Vrystaat. Die Vrystaat Swemkampioenskappe is aangebied…

Vrystaat Swem Klubkampioenskappe – Hoërskool Trio

Vrystaat Swem Klubkampioenskappe. Vyf swemmers van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vanaf 4 tot 8 Desember deelgeneemaan die Vrystaat Swem Klubkampioenskappe te Bloemfontein (Free State Champs). Bogenoemde swemmers behaal almal PB’s…

FPL Krieket Toernooi – Hoërskool Goudveld

FPL Krieket Toernooi. Vian Boardman, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, was in die FPL krieket toernooi o.15 Guardians span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember deelgeneem…

Vrystaat Swem-kampioenskappe – Welkom Gimnasium

Vrystaat Swem-kampioenskappe. Welkom Gimnasium se swemmers het vanaf 4 tot 8 Desember aan die Vrystaat Swem-kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Ashley Seymour: Sy behaal plekke in die Top 10 vir Dogters…

FPL kriekettoernooi 2024 – Hoërskool Jim Fouché

FPL-kriekettoernooi. Daar was heelwat JF-krieketspelers (selfs ‘n oud- JF’er) wat aan die FPL kriekettoernooi 2024 deelgeneem het. Die krieketspelers het lekker krieket gespeel, vriendskappe gebou en mooi herinneringe gemaak. Prestasies…

SA Atletiekkampioenskappe – Primêre Skool Fichardtpark

SA Atletiekkampioenskappe. Twee atlete van Primêre Skool Fichardtpark het aan die SA Atletiekkampioenskappe deelgeneem en as volg presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fichies.co.za/ Foto’s verskaf

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Selfs sterk roofdiere soos leeus met hul groot krag vang partykeerniks nie. Even strong young lions go hungry. Psalm 34:11

FPL Kriekettoernooi o.15 – Hoërskool Goudveld

FPL Kriekettoernooi o.15. Hoërskool Goudveld leerder, Bul Rademeyer, is in die FPL Kriekettoernooi o.15 Caspian Tiger span ingesluit. Die span het vanaf 2 tot 5 Desember aan ‘n toernooi deelgeneem…

FPL Kriekettoernooi – Hoërskool Trio

FPL Kriekettoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, is baie trots op hul Eerstespan krieketkaptein van die afgelope twee jaar, Miguel Menino. Miguel was aangewys as die beste kolwer by die FPL Kriekettoernooi.…

Eerste netbalspan van 2024 – Primêre Meisieskool Oranje

Eerste netbalspan van 2024. Primêre Meisieskool Oranje groet met trots die eerste netbalspan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van netbal. Die dogters het aan verskeie toernooie…

Hokkie-afrigter 2025 – Hoërskool Fichardtpark

Hokkie-afrigter 2025. Fichies is baie opgewonde oor die aanstelling van Casey Terblanche as die nuwe hokkie-afrigter 2025 van die eerstespan dogters. As speler het Casey Suid-Afrika op o.16-vlak verteenwoordig en…

FPL kriekettoernooi – Hoërskool Jim Fouché

FPL kriekettoernooi. Drie krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Johan van Dyk, Cobus Wilken, Franco de Necker en Jarreth Scott was in die Caspian Tigers span ingesluit vir hierdie…

Eerste hokkiespan blink uit – Primêre Meisieskool Oranje

Eerste hokkiespan blink uit. Met trots groet Primêre Meisieskool Oranje die eerste hokkiespan van 2024 en kyk terug na ‘n blink jaar van pragtige hokkie. Hierdie dogters het aan verskeie…

FPL Krieket – Hoërskool Fichardtpark

FPL Krieket. Twee Fichie-afrigters het geskiedenis gemaak by die FPL Krieket. Hulle het in die o.19-finaal teen mekaar meegeding. Neil van der Merwe (1ste afrigter van die Golden Gate Guardians)…

2024 National Senior Certificate – Grey College

2024 National Senior Certificate. Twenty eight Grey College staff members are appointed as Internal Moderator (x2), Chief Marker (x5), Deputy Chief Marker (x2), Senior Marker (x4), Marker (x14) and Admin…

Matjhabeng Junior Council 2025 – Hoërskool Hentie Cilliers

Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het Chané Pretorius, leerder van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. Chané is…