)

KOVSIE Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Trio teen BVHS

KOVSIE Smash Kriekettoernooi. Hoërskool Trio van Kroonstad het op die openingsdag van die KOVSIE Smash Kriekettoernooi met ses paaltjies geseëvier teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool.

Bokang Mohasa van Hoërskool Trio is aangewys as “Man of the Match”. Bokang het 3 paaltjies geneem en 28 lopies aangeteken. Rodney Turner het 3paaltjies vir vir 23 geneem.

Myburgh Jacobs van Trio is aangewys as die beste kolwer met 34 lopies nie uit nie. Die lopies is van slegs 15 aflewerings behaal.

BVHS se Jayden Strydom het 30 lopies behaal en Ruan Heunis 21.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.triohs.co.za/

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal