)
AVS en Senior Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

AVS en Senior Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het aan die AVS en Senior Atletiekkampioenskappe deelgeneem en nie minder nie as 27 medaljes verower. Die spanne wat deelgeneem het is…

Schools SA20 Cricket Final – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Schools SA20 Cricket final. Well done to St Andrew’s Schools Bloemfontein for receiving a special team award for upholding the spirit of the game for respect for themselves, the opposition,…

Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer

Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour…

Vrystaat Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat atletiekkampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…

Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell

Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: LizĆ© Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia…

Vrystaat Atletiekspan 2025 – HoĆ«rskool Goudveld

Vrystaat Atletiekspan 2025. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom, het elf atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan 2025. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

National Championships – HTS Sasolburg

National Championships – Photo: Tshegofatso Mafisa, Peroni Lephuthing, Thabang Mokoena, Mpho Mofokeng and TP Neshunzhi. Five athletes from HTS Sasolburg were chosen for the Free State Athletics team. They will…

Laerskool Trompsburg Gala – PrimĆŖre Skool Fichardtpark presteer

Laerskool Trompsburg Gala. PrimĆŖre Skool Fichardtpark se swemmers het 7 Maart aan die Laerskool Trompsburg gala deelgeneem. Hulle het behoorlik die swembad aan die brand geswem met 7 rekords en…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege atlete het geskitter tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Nuwe rekordhouers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Schools SA20 Nationals – Saint Andrew’s School, Bloemfontein

Schools SA20 Nationals. Saint Andrew’s School Bloemfontein 1st XI Cricket Team kicked off their first game at the Schools SA20 Nationals against Northwood High School from Durban with a win…

Suid Vrystaat Tweekamp span – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Suid Vrystaat Tweekamp span. Drie atlete van HoĆ«rskool SPS Brandfort, Ruben Rautenbach, Ania Pienaar en Danru Burger, is gekies vir die Suid Vrystaat Tweekamp span. Die span neem op die…

Vrystaat Atletiekspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Foto voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout. Agter: JanĆ© de Villiers, Evan Nieuwoudt. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat 15 van hul top-atlete ingesluit…

Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe. Sewe-en-veertig swemmers van Grey Kollege PrimĆŖr het deelgeneem aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe op 18 en 19 Februarie. Hierdie manne het weereens Grey Kollege se naam hoog…

Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre skool Naudeville

Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms. Mnr. William Goslett van PrimĆŖre skool Naudeville in Welkom is as die Vrystaat worpe-afrigter verkies. Juffrou Nahlita van Rooyen, ook van PrimĆŖre skool Naudeville in Welkom is verkies…

Vrystaat Atletiekspan – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat Atletiekspan. PrimĆŖre Skool Naudeville Graad 7 leerder, DohandrĆØ Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. DiĆ© span neem vanafĀ 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…

Cape Town Cycle Tour – PrimĆŖre Skool Universitas

Cape Town Cycle Tour. ShirlĆ© van den Berg is een van Tjokkies se nuwe leerders vanjaar. Sy is alreeds ā€˜n trotse Tjokkie is murg en been! ShirlĆ© het die afgelope…

Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool

Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, MarelĆ© Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…

Free State Biathlon Championship – Eunice High School

Free State Biathlon Championship. Zoe Morgado of Eunice High School in Bloemfontein competed at the Free State Biathlon Championship. She finished first in the U15 section and was crowned the…

Goudveld ATKV Jeugtak – HoĆ«rskool Goudveld

Goudveld ATKV Jeugtak. Nege leerders van HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is gekies om op die Goudveld ATKV Jeugtak te dien. Bestuur 2025: Lede: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap– HoĆ«r Meisieskool Oranje het tydens die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 29 goue medaljes verower. Die byeenkoms het plaasgevind te Sasolburg. Benewens die 29 goue medaljes en totaal van…

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms – BVHS No 1 in Vrystaat

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskoolis na afloop van die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekbyeenkoms gekroon as die nommer 1 skool in die Vrystaat. BVHS se atlete het 34 goue medaljes, 26…

Vrystaat Hoƫrskole Atletiekkampioenskap -Hoƫrskool Fichardtpark

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het uitstekend presteer by Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark het ‘n algehele 4de plek, onder die gemengde skole (skole met seuns en…

Atlete behaal Goud – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Atlete behaal Goud – Foto: Klara van Wyk, Lilly Burger, RonĆ© Strydom, Danyelle Pienaar en DinĆ© le Roux In waarskynlik ‘n heel eerste vir HoĆ«r Meisieskool Oranje het die atlete…

Vrystaatrekords vir RumĆ© – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Vrystaatrekords vir RumĆ© – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met RumĆ© Burger wat rekords in die 100m en 200m verpletter het. Die o.17-Vrystaatrekords in die 100 m wat vir 22 jaar…

Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege PrimĆŖr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Die Top 3 uitslae van HoĆ«rskool Witteberg op Dag 1 van die Vrystaatse atletiekkampioenskappe is soos volg: Eerste plekke: Tweede plekke: Derde plekke: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/…

Schools SA20 Nationals – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Schools SA20 Nationals. “The road has been exciting and challenging for a young team. We always say the worst thing that can happen to a school-boy team is an unbeaten…

Oos-Vrystaat Hokkiespan – Vrede Skool

Oos-Vrystaat Hokkiespan. Vrede Skool hokkiespelers Ansuri Zietsman (o.13) en SonĆ© Els (o.14), is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan. Beide spelers is ook uitgenooi om deel te neem aan die Noord-Vrystaat…

Vrystaat Interskole Boogskiet – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Vrystaat Interskole Boogskiet. Twee leerders van PrimĆŖre Skool Fichardtpark, DedrĆ© De Reuck en Nian Visser, het baie goed presteer tydens die Vrystaat Interskole Boogskietkompetisie. Die kompetisie is in Virginia aangebied.…

Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek. PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat PrimĆŖre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:…

Eerste o.18 Tennisspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Eerste o.18 Tennisspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje het hul Eerste o.18 Tennisspan vir 2025 Woensdag tydens die saal-opening bekend gestel. Daar is twee nuwelinge in die Eerste o.18 Tennisspan. Hulle…

Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling – HoĆ«rskool Goudveld

Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling. Die Lejweleputswa distrik jaarlikse prysuitdeling het op 28 Februarie plaasgevind. Heelwat van HoĆ«rskool Goudveld se matriekonderwysers het tydens die spoggeleentheid toekennings ontvang vir hul puik vakprestasies…

Bloem Open Squash – Grey College

Bloem Open Squash. Grey College squash players participated in the Bloem Open Squash. Players from different provinces played their best shots in the court to improve their rankings. The following…

Free State Athletics Champs – Saint Andrew’s School, Bloemfontein

Free State Athletics Champs Six boys from Saint Andrew’s School, Bloemfontein, qualified for the Free State Athletics Champs. The championships will be held in Sasolburg this weekend, 7 and 8…

Free State Swimming Team – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Free State Swimming Team. Seven St Andrew’s Swimmers are included in Free State Swimming Team. The Free State swimming team will represent the province at the SA National Junior Championships.…

Suid-Vrystaat Tweekampspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

Suid-Vrystaat Tweekampspan. Vyf Tweekamp atlete van PrimĆŖre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, Mari Wessels, Clara Deacon, LenĆ© Wessels en Tommie Wessels is gekies vir die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Chris Lotriet is as…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Naudeville

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van PrimĆŖre skool Naudeville in Welkom het Saterdag, 1 Maart, aan die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hulle gaan 8 Maart aan die Vrystaat Atletiekbyeenkoms deelneem. Lees meer…

Lejweleputswa hokkieproewe – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa hokkieproewe. Twaalf leerders van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is na die finale rondte van die Lejweleputswa hokkieproewe wat Saterdag, 15 Maart plaasvind genooi. Hulle is: Lees meer skolenuus:…

Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025 – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se A-span het ā€˜n 1ste plek behaal in die Amanda Coetzer Tennistoernooi 2025. Skitterende prestasies behaal deur die A-span-lede Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Vyf-en-dertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

Ekurhuleni Stoeikampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

Ekurhuleni Stoeikampioenskappe. Hendrik Cilliers, Graad 4 leerder van Grey Kollege PrimĆŖr, het op 22 Februarie aan die Ekurhuleni Stoeikampioenskappe deelgeneem. Hendrik het o.10 (onder 30 kg) deelgeneem en behaal ‘n…

Balling-Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Balling-Hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se hokkiespanne het die afgelope naweek deelgeneem aan die Balling-Hokkietoernooi in Bethlehem. Skole wat ook deelgeneem het, was HoĆ«rskool Menlopark, St John’s College, HoĆ«rskool Monument,…

SA-Jagtersvereniging – Landboudal Boere

SA-Jagtersvereniging. Jomar Cloete, leerling van Landboudal Boere, Jacobsdal, het die naweek aan die SA-Jagtersvereniging se Lapua-streekskietkampioenskappe deelgeneem. Jomar het in beide 100m slenterslag en 50m randslag ‘n eerste plek behaal…

HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025. Hiermee die uitslae van HoĆ«rskool Fichardtpark Sportdag 2025. Rugby: Netbal: Hokkie: Gholf: Skaak: Tennis: Daniel Badenhorst van FHPwen al sy wedstryde. Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.fpark.co.za/ Foto…

Skole netbalwedstryde – HoĆ«rskool Witteberg teen Wesvalia

Skole netbalwedstryde. HoĆ«rskool Witteberg, Bethlehem, se netbalspanne het Satedag, 1 Maart, hul eerste Skole netbalwedstryde van die seisoen aangepak teen HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp. Ongelukkig kon nie al die spanne speel…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. In die mĆ“re jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my ‘n toevlugsoord, But I will sing about your strength, my God, and…

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…