Get Screened Today – Life Rosepark Hospital
Get Screened Today – Take Charge of Your Health at Life Rosepark Hospital’s Pink Friday! Your health matters, and we’re here to help you protect it. Get Screened Today. Join…
Bloemfontein Schools Hockey League – Onze Rust superior winner
Bloemfontein Schools Hockey League. 🏑 Historic Triumph for Onze Rust Primary: U13 Hockey League Champions 2025. In a thrilling showdown on 18 September at Grey College, the U13 hockey team…
Biathle en Triathle wêreldkampioenskap – Truida Kestell kwalifiseer
Biathle en Triathle wêreldkampioenskap. Laerskool Truida Kestell Bethlehem vier sporthelde! 🏆 Die Truidjies is ongelooflik trots op nege uitmuntende atlete wat gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Biathle…
Oranje atleet breek rekords – Hoër Meisieskool Oranje
Oranje atleet breek rekords – Hoër Meisieskool Oranje se atleet Danyelle Pienaar, breek rekords en steel die kollig in die Paarl. Sy het onlangs ’n indrukwekkende vertoning gelewer by die…
Hoërskool Punt Krieketfees – Hoërskool Sentraal blink uit
Hoërskool Punt Krieketfees. 🏏 Hoërskool Sentraal blink uit by Hoërskool Punt Krieketfees. Die eerste krieketspan van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein, het van 3 tot 7 Oktober met groot entoesiasme aan die…
Suid-Kaap kriekettoer – Jim Fouché Kriekethelde skitter
Suid-Kaap kriekettoer. 🏏 JF-Krieket skitter in Suid-Kaap! Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het hul Suid-Kaap toer met ’n onoorwonne rekord afgesluit – ’n prestasie om met trots te vier!…
Matriek-afskeid 2025 – Hoërskool Reitz vier glans-aand
Matriek-afskeid 2025. Wat ’n betowerende aand vol glans en herinneringe! ✨ Hoërskool Reitz se matrieks het die nag laat skitter — van elegante rokke tot blink skoene, elkeen het soos…
Nasionale Fast 5-uitspele – Jim Fouché o.17 presteer uitsonderlik
Nasionale Fast 5-uitspele. Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se fenomenale o.17-netbalspan met hul indrukwekkende 5de plek op nasionale vlak tydens die Nasionale Fast 5-uitspele! Hierdie toernooi het van die…
Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad
Die Laaste Skoolhoofstuk – Hoërskool Hoopstad se matrieks het op 4 Oktober hul laaste skoolhoofstuk in styl afgesluit. Onder die sterrehemel van die Vrystaat was die aand gevul met glans,…
Cape Schools Cricket – Saint Andrew’s School Bfn outstanding
Cape Schools Cricket. Another Dominant Day for the 1st XI! The Saint Andrew’s 1st XI delivered yet another commanding performance on the pitch, showcasing their class and cohesion in the…
Top 10 Swemmers – Primêre Meisieskool Oranje wys wie’s baas
Top 10 Swemmers. 🏊♀️ Oranje se EENDE spat die water oop in Natal! 🏆🐥 Primêre Meisieskool Oranje se Top 10 swemmers het hul vinne gewys en vir Natal gewys wie…
Curro Aqua Elite Gala – Grey College Best Boys’ High School team
Curro Aqua Elite Gala. 🏊♂️ Grey College Swimming Triumphs at Curro Aqua Elite Gala 2025. A huge congratulations to Grey College’s 1st swimming team for their phenomenal performance at the…
Elite Hokkietoer na Nederland – Hoërskool Goudveld
Elite Hokkietoer na Nederland. 🏑 Gouties op Internasionale Hokkietoer – ’n Trotse Oomblik vir Hoërskool Goudveld. Hoërskool Goudveld in Welkom vier ’n merkwaardige prestasie. Agt van hul talentvolle hokkiespelers is…
Fast Five o.15 Netbal – Hoërskool Fichardtpark skitterende toernooi
Fast Five o.15 Netbal. 🏐 Hoërskool Fichardtpark skitter op die nasionale Fast Five Netbaltoernooi! Hoërskool Fichardtpark se dapper 0.15 Fast Five Netbalspan het op die eerste dag van die Nasionale…
Schoolboy Cricket – Grey College’s superior results
Schoolboy Cricket. Grey College Cricket triumphs over the weekend. A massive congratulations to all the Grey College cricket teams who showcased true sportsmanship and skill in this weekend’s tournaments! 👏…
Farewell, Matrics of 2025 – Bethlehem Voortrekker High School
Farewell, Matrics of 2025. A Night to Remember. As the sun sets on another academic year, Bethlehem Voortrekker High School proudly bids farewell to the Class of 2025. This year’s…
Van Jagveld tot Sportarena – Hoër Meisieskool Oranje
Van jagveld tot sportarena – Danaé du Plessis, is ‘n graad 9 leerder van Hoër Meisieskool Oranje. Haar pad na luggeweerskiet het van jagveld tot die sportarena ontwikkel. Wat begin…
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool Oranje
Swemspan oorwin in Durban – Hoër Meisieskool se swemspan het die naweek geswem na ‘n oorwinning in Durban. Oranje se swemspan het Sondag geskiedenis gemaak deur vir die eerste keer…
“Champ of champs” – Primêre Meisieskool skitterende kampioene
“Champ of champs.” 🏆 Primêre Meisieskool Oranje stap weg as die “Champ of Champs”! Die o.13A-hokkiespan van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, het hul liga met glans gewen! Sodoende het…
Farewell to the Matrics – Eunice High School
Farewell to the Matrics – Eunice High School Bids a Glamorous Farewell to the Matrics of 2025 Under a canopy of elegance and emotion, Eunice High School celebrated its Matric…
SANSSU SA Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SANSSU SA Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark se skuts mik hoog by nasionale kampioenskappe. Foto, voor: K Engelbrecht, K van der Merwe, Me L Meiring, E Steyl, A Blom, S Snydert. Middel:…
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Bellville
JF Krieket. 🏏 JF se eerste span slaan Bellville uit die park! Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein het krieketliefhebbers laat regop sit met ’n indrukwekkende oorwinning teen Hoërskool Bellville van…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Gedagte vir die Week Be brave and strong! – Deuteronomy 31:6 Hou moed en wees dapper! – Deuternomium 31:6
School Boy Cricket – St Andrew’s School Bloemfontein vs Selborne
School Boy Cricket. 🏏 St Andrew’s School Crushes Selborne College in Dominant Display. St Andrew’s School, Bloemfontein, delivered a commanding performance against Selborne College from East London. They secured a…
Hoërskool Krieket – Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Outeniqua
Hoërskool Krieket. 🏏 Hoërskool Jim Fouché eerste span se kragvertoning teen Hoërskool Outeniqua van George. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag, 4 Oktober, op Outeniqua se tuisveld in…
Waarnemende Skoolhoof 2026 – Hoërskool Witteberg
Waarnemende Skoolhoof. Hoërskool Witteberg is trots om die aanstelling van Mnr. Mike Visser as Waarnemende Skoolhoof vir die jaar 2026 aan te kondig. Mnr. Visser, ’n ervare en gerespekteerde leier…
Matriek-afskeid 2026 – Hoërskool Fichardtpark Matrieks skitter
Matriek-afskeid 2026. ’n Aand van Herinneringe, Beloftes en Blink Toekomsdrome 🌟 Welkom by Hoërskool Fichardtpark se matriek-afskeid – ’n viering van ’n jaar vol groei, ontdekking en onvergeetlike oomblikke. Vandag,…
Goudveld Kunste Akademie – Hoërskool Goudveld skitter
Goudveld Kunste Akademie. Baie geluk aan die talentvolle leerders van ons Kunste Akademie wat Hoërskool Goudveld én die Vrystaat met trots verteenwoordig het. Dit was tydens die nasionale rondte van…
Dogterskrieket Motheo-spanne – Hoërskool Sentraal krieketsterre
Dogterskrieket Motheo-spanne. Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is uiters trots op vier van sy talentvolle Tralie dogterskrieketspelers wat onlangs gekies is vir die onderskeie Motheo-distrikspanne. Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys…
Leadership team 2026 – Grey College Primary Delighted
Leadership team 2026. Grey College, Bloemfontein, is delighted to introduce the leadership team for 2026. We wish these three exceptional young leaders every success as they represent the values and…
Departementshoof Fisiese Wetenskap – Hoërskool Witteberg
Departementshoof Fisiese Wetenskap. Hoërskool Witteberg is verheug om aan te kondig dat me. Elicia Visagie amptelik aangestel is as die nuwe Departementshoof vir Fisiese Wetenskap. Me. Visagie, ’n trotse oudskolier…
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter
Afrika Gevegkuns (Martial art) – Hoërskool Jim Fouché leerders skitter. Twee talentvolle leerders van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, Denica Scheepers en Janco Scheepers, het op 27 September met trots…
Rugby-afsluiting – Hoërskool Bothaville vier Rugbyglorie
Rugby-afsluiting. Die jaarlikse rugby-afsluiting by Hoërskool Bothaville was ’n viering van toewyding, durf en uitmuntende prestasie. Ons rugbyhelde het deur die jaar hul lywe op die spel geplaas, en hul…
Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Fast Five Kampioenskappe. Fichies se Simba’s brul! Hoërskool Fichardtpark se o.15 Simba-netbalspan het hul staal gewys tydens die Vrystaat Fast Five Kampioenskappe – en hoe! Met vasberadenheid, spanwerk en…
Eendjie-beker Minitennis toernooi – Primêre Meisieskool Oranje
Eendjie-beker Minitennis toernooi. ’n Oranje Eerste! 🎾 Op Maandag, 29 September het Primêre Meisieskool Oranje geskiedenis gemaak met hul heel eerste Eendjie-beker Minitennis Toernooi! ’n Opwindende dag vol sportgees en…
Fast Five Netball – Eunice High School superior results
Fast Five Netball. Eunice U17A fast five netball team qualifies for nationals! Pictured with the superstars: Ms Ané Retief, Ms Heila Marais (Coordinator), Mr Burgert Lategan (Coach), and Mrs Natasha…
Kreatiewe Skryfkompetisie – Hoërskool Witteberg blink uit
Kreatiewe Skryfkompetisie. Witteberg-skrywers skryf hul naam in glansletters! Die pen is inderdaad magtiger as die swaard – veral in die hande van Witteberg se briljante jong skrywers! In die nasionale…
Vrystaat Padfietswedren – Grey Kollege Primêr trap voort met trots
Vrystaat Padfietswedren. Grey Kollege Primêr wil ’n groot hoera! uitstuur aan vier ysters op twee wiele wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig in padfiets: Ruben du Toit, Sameul…
African Cup Cheerleading Kampioenskappe – Fichardpark
African Cup Cheerleading Kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark skitter by die African Cup! 🦁 Baie geluk aan die fenomenale Fichardtpark Lions Cheerleading-span wat ’n fantastiese tweede plek behaal het tydens die African…
Vrystaat Moderne Vyfkamp – Hoërskool Sentraal atlete na SA’s
Vrystaat Moderne Vyfkamp. Hoërskool Sentraal blink uit in moderne vyfkamp! Twee uitmuntende leerders van Hoërskool Sentraal, Cayden Potgieter en Handre Bubb, het op 13 September aan die Vrystaat moderne vyfkampbyeenkoms…
Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op Franco Greyling. Hy is ingesluit in die Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Die Vrystaatspan gaan aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…
Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan – Hoërskool Fichardtpark
Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Vrystaat Sewes Rugbyspan 2025 waar Fichies skitter! Baie geluk aan ons vyf uitmuntende rugbymanne wat gekies is vir die Vrystaatspan wat aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi…
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje
NWU Top 30 atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het uitgeblink by die gesogte NWU Top 30-atletiekbyeenkoms! Oranje het hul merk gemaak en ’n indrukwekkende tiende plek behaal uit…
Grey Tennis Tournament – Grey College superior results
Grey Tennis Tournament. Grey Boys Shine at 22nd Grey Tennis Tournament. Grey delivered a stellar performance at the 22nd annual Grey Tennis Tournament. The tournament was held last weekend. Grey…
Executive RCL 2925/2026 – Eunice High School
Executive RCL 2025/2026. Eunice High School is proud to announce the newly elected Executive RCL members for the 2026 academic year! Learners cast their electronic votes, and the results were…
Swemmers blink uit – Hoër Meisieskool Oranje
Swemmers blink uit – Hoër Meisieskool Oranje se swemmers blink uit op nasionale vlak. Die twee graad 9-leerders, Meandri de Vos en Emma Pretorius, het hul staal gewys deur te…
Morné Odendaal se terugkeer – Hoër Meisieskool Oranje
Morné Odendaal se terugkeer – Hoër Meisieskool Oranje verwelkom met groot opgewondenheid die terugkeer van Morné Odendaal. Hy keer terug na Oranje, as hoofafrigter van die o.18A-hokkiespan. Ná ’n afwesigheid…
Valedictory Service – Saint Andrew’s School Bloemfontein
Valedictory Service. Saint Andrew’s School Bids Farewell to the Matric Class of 2025. In a poignant and celebratory gathering, Saint Andrew’s School, Bloemfontein, honoured the Matric Class of 2025 during…
DTMA SA Nasionale Danskompetisie – Primêre Skool Naudeville
DTMA SA Nasionale Danskompetisie. Baie geluk aan al die talentvolle leerders wat van 16 tot 21 September aan die DTMA SA Nasionale Danskompetisie by Carnival City Casino deelgeneem het. Julle…



























































