Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Hoërskool Jim Fouché is baie trots op Franco Greyling. Hy is ingesluit in die Vrystaat Hoërskole Sewes Rugbyspan. Die Vrystaatspan gaan aan die 2025 Sewes-Interprovinsiale Rugbytoernooi deelneem!
Baie geluk, Franco. JF is baie trots op jou!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf









