Fast Five o.15 Netbal. 🏐 Hoërskool Fichardtpark skitter op die nasionale Fast Five Netbaltoernooi!
Hoërskool Fichardtpark se dapper 0.15 Fast Five Netbalspan het op die eerste dag van die Nasionale Toernooi hul staal gewys met uitsonderlike spel en ware Fichies-gees!
✨ Uitslae:
- Fichies 11 – 22 Paarl Girls High
- Fichies 18 – 9 Fireballs
- Fichies 23 – 23 Framesby
- Fichies 22 – 21 Ben Vorster
Elke wedstryd het die Fichies span se deursettingsvermoë en passie vir die spel beklemtoon. Julle is ware ambassadeurs van Fichardtpark – ons is ongelooflik trots op julle! 🌟
Hou aan om hoog te mik, Fichies!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor











