)
Seuns Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HTS Louis Botha

Seuns Skolekrieket. Die o.19B Seuns Skolekrieket span van HoĆ«rskool Fichardtpark het Saterdag ’n krieketvertoning gelewer wat beslis nog lank onthou gaan word. Hierdie wedstryd was ’n eenzijdige stryd teen HTS…

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het met trots aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool het algeheel tweede geĆ«indig in die B-afdeling — ’n merkwaardige prestasie! Dogtersafdeling…

Hoofleiers 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville stel Hoofleiers bekend

Hoofleiers 2026. šŸŽ“ PrimĆŖre Skool Naudeville stel hul Hoofleiers vir 2026 bekend. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het met trots hul Hoofleiers vir die 2026 akademiese jaar aangekondig. Hierdie spesiale…

Menlo Invitational Gala – Eunice High School outstanding

Menlo Invitational Gala. 🌊 Eunice High School Shines at Menlo Invitational Gala 🌟 Not even the rain in Pretoria could dampen the Eunice spirit! Our swimmers made waves at the…

Wikus Smith Wisseltrofee – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© baie trots

Wikus Smith Wisseltrofee. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ©: Lewenswetenskappe-uitblinker erken. Elke jaar word die Wikus Smith Wisseltrofee toegeken aan die matriekleerder wat die grootste akademiese vordering in Lewenswetenskappe toon, gebaseer op…

Vrystaat Departementele Wiskunde – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Vrystaat Departementele Wiskunde. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is ongelooflik trots op LineĆ© Lubbe, wat die eerste plek behaal het in Graad 10 tydens die Vrystaat Departementele Wiskunde kompetisie in…

Thought for the Week – Gedagte vir die Week

Thought for the Week – I tell you not to worry about your life. Matthew 6:25, 26 Gedagte vir die Week – Daarom sĆŖ Ek vir julle: moet julle nie…

SA Champion (U15) Biathle – Eunice High School delighted

SA Champion (U15) Biathle. šŸ† Eunice High School Shines on the National Stage! Eunice High School is bursting with pride as they celebrate Zoe Morgado, a Grade 8 learner, who…

SA Laser Run – Eunice High School proudly on the podium

SA Laser Run. šŸ† Eunice High School Shines at National Laser Run Championship. The Free State Modern Pentathlon Association (FSMPA) South African Laser Run Championship took place at Be Human…

FS Eskom Mathematics – Saint Andrew’s School, Bloemfontein, jubilant

FS Eskom Mathematics. 🌟 St Andrew’s School, Bloemfontein Shines at FS Eskom Mathematics Competition. St Andrew’s School, Bloemfontein is proud to celebrate the outstanding achievements of two of its students…

Wildeklawer North/South T20 – Grey College superior results

Wildeklawer North/South T20. Grey College Cricket Triumphs at Wilderklawer T20. Grey College’s 1st cricket team delivered a stellar performance on day 2 of the prestigious Wilderklawer T20 tournament. The team…

Matric Final Exam – Important Milestone

Matric Final Exam – Final exams may feel daunting, but remember, it is an important milestone. You are braver than any paper. You’ve come so far, and this is just…

Matriek Eindeksamen – Belangrike Mylpaal

Matriek Eindeksamen – Die matriek eindeksamen is ’n belangrike mylpaal nou in jou lewe. Maar onthou: jy is sterker as enige vraestel. Jy het al soveel oorwin, en hierdie is…

Speech Night – Saint Andrew’s School, Bloemfontein delighted

Speech Night. Saint Andrew’s School, Bloemfontein – Celebrating Excellence at Speech Night. At their Speech Night yesterday evening, Saint Andrew’s School proudly honoured two exceptional learners with prestigious Board Medals—awards…

Koshuisleiers vir 2026 – HoĆ«rskool Hoopstad kondig met trots aan

Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel HoĆ«rskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend — leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. 🌟…

2025 Matrieks laaste skooldag – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© groet

2025 Matrieks laaste dag. Afskeid aan die 2025-matrieks van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Vandag staan julle op die drumpel van ’n nuwe reis. Die gange van Jim FouchĆ© het jul lag,…

Geslote Skaaktoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ’n Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese HoĆ«rskool Welkom. Hierdie toernooi…

SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ’n Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het pas ’n uitsonderlike mylpaal bereik — hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale…

Nasionale Gimnastiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Nasionale Gimnastiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit in Gimnastiek. Hayleigh Parker en Ansje Bekker, twee talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het onlangs hul Vrystaat-kleure verwerf vir deelname…

Klokseremonie – Grey Kollege klas van 2025

Klokseremonie. Klas van 2025. Gistermiddag het die ou klok weer gelui — ‘n simbool van afskeid, herinnering en nuwe begin. Die skool het met trots en emosie totsiens gesĆŖ aan…

ATKV Uitklop Spelkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark

ATKV Uitklop Spelkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark is besonder trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV Uitklop Spelkompetisie se finaal. Fichies het onlangs hul Spelmeesters van formaat in…

Matriekraad 2026 – Welkom Gimnasium kondig met trots aan

Matriekraad 2026. Lei met moed, vriendelikheid en visie – die toekoms begin by julle. Met trots en opgewondenheid kondig Welkom Gimnasium die lede van die Matriekraad 2026 aan! Hierdie groep…

SANESA Nasionale Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville

SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!šŸŽ Tydens die vakansie van 7–11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat…

O.19 IPT Gholfspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

O.19 IPT Gholfspan – HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan! Gerald is as deel van die Vrystaat…

Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Vrystaat Interprovinsiaal Tweekamp. Uitmuntende prestasie deur JF-leerders! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is uiters trots op Dian Lotriet en Franzelle Barnard. Hierdie twee skitterende atlete het op 4 Oktober ’n tweede plek…

SA Stoeikampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© uitstaande

SA Stoeikampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit op nasionale stoeiverhoog. Drie talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het die Vrystaat met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe wat…

Matrikulant van die Jaar – Eunice se Ster skyn helder

Regstelling Matrikulant van die Jaar. Kiara Subramanian, matrikulant van Eunice High School in Bloemfontein, het die kroon huistoe gebring! Sy is inderdaad die wenner van die Matrikulant van die Jaar…

School Boy Cricket Showdown – St Andrew’s vs Fichies Primary

School Boy Cricket. Yesterday, 14 October, the cricket pitch came alive as St Andrew’s School Bloemfontein u11A team from St Andrew’s School Bloemfontein faced off against Fichardtpark Primary School in…

Sportsterre vereer – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, RumĆ© Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: DinĆ© le…

Leierskapspan 2026 – HoĆ«r Meisieskool Oranje bekendmaking

Leierskapspan 2026. šŸ‘‘ Hoofleiers: Graad 12 VRL-lede: Ameli Bezuidenhout, Jenna du Plessis, Lisa du Randy, Carien Fourie, Miana Fourie, ZurĆ© Jacobs, Sunica Labuschagnie, Lea Lindeque, Mirah Louw, Leah Maarman, Inke…

Eskom Ekspo ISF – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Jaco Deysel skitter

Eskom Ekspo ISF. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! šŸŽ“ Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het vir oulaas…

Super Seals Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Super Seals Gala. šŸŠā€ā™‚ļø Naudie-swemmers blink uit by Super Seals Gala! Drie talentvolle leerders van Laerskool Naudeville in Welkom het op Saterdag, 11 Oktober, hul staal gewys tydens die gesogte…

SA Skoleskiet Kampioenskappe – HoĆ«rskool SPS Brandfort

SA Skoleskiet Kampioenskappe. SA Skoleskiet Kampioenskappe – HoĆ«rskool SPS Brandfort. Baie geluk aan Rickus Steyn, wat tydens die vakansie met groot sukses aan twee nasionale skietkampioenskappe deelgeneem het! Die Suid-Afrikaanse…

Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend

Onderwyseresse verwelkom. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool verwelkom met groot opgewondenheid die volgende onderwyseresse wat vanaf hierdie kwartaal by die skool aangesluit het: “Ons sien daarna uit om saam met julle te…

SADTA Nasionale Eisteddfod – Welkom Volkskool Sabrina skitter

SADTA Nasionale Eisteddfod. šŸŽ‰ Uitmuntende Prestasie by die SADTA Nasionale Eisteddfod! Sabrina Knoesen het die afgelope naweek aan die SADTA Nasionale Eisteddfod deelgeneem in Bloemfontein. Sy het as volg presteer:…

Super Seals Gala – Welkom Gymnasium, excellent performance

Super Seals Gala. šŸ† Welkom Gymnasium Shines at the Super Seals Gala! From 10 –11 October 2025, Gimmies’ talented swimmers made waves at the prestigious Super Seals Gala in Bloemfontein.…

Free State Laser Run – Grey College Primary outstanding

šŸƒā€ā™‚ļø Grey College Primary shines at Free State Laser Run Championships Zayn Wansbury and Ethan Fourie, two talented learners from Grey College Primary, delivered outstanding performances at the Free State…

Nuwe Afrigters vir Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Nuwe Afrigters vir Netbalspan. HoĆ«r Meisieskool Oranje het nuwe afrigters vir die eerste netbalspan aangewys. Die twee bekende name wat aangewys is, om die o.19A-netbalspan te lei is Me. AnĆ©…

Animato A Capella Kompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Animato A Capella Kompetisie. HoĆ«r Meisieskool Oranje se sanggroep Con Spirito het Saterdagaand Pretoria behoorlik laat bewe. Met hul kragtige optrede by die nasionale Animato A Capella-kompetisie het hulle amper…

SA BiathlĆ© Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg atlete skitter

SA BiathlĆ© Kampioenskappe. šŸ† Wittebergers op pad na WĆŖreldkampioenskappe! Drie uitmuntende leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het hul staal gewys tydens die SA BiathlĆ© Kampioenskappe wat van 3 tot…

National Trampoline Gymnastics – St Andrew’s School Bloemfontein

National Trampoline Gymnastics. 🌟 St Andrew’s School, Bloemfontein, Shines as Emmanuel Girmay Strikes Gold. St Andrew’s School Bloemfontein is bursting with pride as Emmanuel Girmay leaps into the spotlight with…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagte vir die Week: Om ander lief te hĆŖ beteken om nooit iemand sleg te behandel wat jou irriteer nie; 1 KorintiĆ«rs 13:4 Thought for the Week: If I don’t…

Elements of Dance Nationals – HoĆ«rskool Goudveld skitterend

Elements of Dance Nationals. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Goudveld vier ’n ster! Op 11 Oktober 2025 het MichĆ© Erasmus haar talent laat skitter by die Elements of Dance Nationals in die Etienne…

Matriekafskeid 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is ‘n aand in Parys

Matriekafskeid 2025. Die rooi tapyt is uitgerol, die sterre fluister beloftes. Dit is weer tyd vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se glansgeleentheid van die jaar, die hoogtepunt op hul sosiale kalender.…

Vrystaat Sportsterre 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© baie trots

Vrystaat Sportsterre 2025. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier hul sportsterre! Met trots en bewondering sĆŖ JF baie geluk aan Conrad van der Zwaard (Atletiek en Kragoptel) en DanĆ© de Klerk…

Vrystaat Sportsterre Gala-aand – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

Vrystaat Sportsterre Gala-aand. šŸ† HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by Vrystaat Spertsterre Gala-aand. Foto bo: Judy Watson, Mnr Herman van der Merwe en Matthew Durow. Tydens Vrystaat Sportsterre Gala-aand se glansgeleentheid is…

KOVSIE Sportsterre Toekennings 2025 – HoĆ«rskool Witteberg

š—žš—¼š˜ƒš˜€š—¶š—² Sportsterre Toekennings 2025. Amy Kotze, ’n Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Witteberg, is op Dinsdag, 9 Oktober vereer vir haar uitmuntende prestasies in atletiek. Die toekenning is tydens die prestigeryke…

Iqhawe Week – Saint Andrew’s School Bloemfontein stellar display

Iqhawe Week. šŸ‰ Saint Andrew’s School Bloemfontein — Iqhawe Week Highlights. Congratulations to St Andrew’s U15/14 rugby players who proudly represented the Free State Cheetahs at this year’s Iqhawe Week…

Knysna Forest-halfmarathon – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Knysna Forest-halfmarathon – Mira Rossouw, ’n graad 12-leerder, van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs die Knysna Forest-halfmarathon gewen. Mira se merkwaardige terugkeer na die wenpaal, het plaasgevind ’n paar maande…

Super Smash Kriekettoernooi – Grey Kollege PrimĆŖr blink uit

Super Smash Kriekettoernooi. šŸ Grey Kollege PrimĆŖr blink uit by Senekal Super Smash Toernooi. Grey Kollege PrimĆŖr se o.13 Krieketspan het van 6 tot 8 Oktober aan die gewilde Senekal…