Matriekraad 2026. Lei met moed, vriendelikheid en visie – die toekoms begin by julle.
Met trots en opgewondenheid kondig Welkom Gimnasium die lede van die Matriekraad 2026 aan! Hierdie groep jong leiers is gekies om ’n verskil te maak – nie net in die gange van Welkom Gimnasium nie, maar ook in die harte van hul mede-leerlinge. Julle is die stemme van vandag en die bouers van môre.
🌟 Baie geluk aan elke Gimmie wat gekies is! Mieke Erasmus, Karabo Kondile, Nea van Niekerk, Kano Marundla, Willize Watt, Thabisile Radebe, Hayley Wedderspoon, Yanga Sipungu, Uyiosa Zabayo, Marnu Buys, Munro Heiberg, Tumelo Hlakoane, Jaydrian Mietas, Vuzi Ndayi, Mxolisi Skele, Louis Steenkamp, Aubrey Winm, Gimo Nafta,l Relebohile Sello,
Mag julle jaar gevul wees met inspirasie, diensbaarheid en groei. Onthou: ware leierskap begin by omgee. Ons sien uit na die impak wat julle gaan maak!


Read more school news here: https://schoolsthatrock.co.za/
https://welkom-gimnasium.co.za/
Photos supplied









