O.19 IPT Gholfspan – Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan!
Gerald is as deel van die Vrystaat o.19 Interprovinsiale Gholfspan vir 2025!
Gerald sal die Vrystaat Gholf Unie verteenwoordig tydens die SA O.19 IPT-toernooi, wat van 15 tot 19 Desember 2025 in Polokwane plaasvind.
Sy toewyding, talent en harde werk het hom ’n plek in hierdie elite span besorg.
Schools That Rock wens Gerald alle sterkte toe vir die toernooi – speel met selfvertroue en hou die Vrystaat se vlag hoog!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto voorsien
Become a Sponsor








