Leadership team 2026. Grey College, Bloemfontein, is delighted to introduce the leadership team for 2026.
- Head Boy:
- Deputy Head Boy: LJ du Plessis
- Vice Head Boy: Juwaad Khan
We wish these three exceptional young leaders every success as they represent the values and spirit of Grey College. May they lead with integrity and inspire their fellow learners!
Grey Kollege Primêre Skool kondig trots hul Hoofseuns vir 2026 aan!
Grey Kollege, Bloemfontein, is verheug om die leierskapspan vir 2026 bekend te maak:
- Hoofseun: Jacques Meyer
- Onderhoofseun: LJ du Plessis
- Vice Head Boy: Juwaad Khan
Ons wens hierdie drie uitstaande jong leiers alle sukses toe in hul rol om die waardes en gees van Grey Kollege uit te dra. Mag hulle ‘n positiewe verskil maak en ‘n inspirasie wees vir hul mede-leerders!
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
https://greycollegeprimary.com/
Foto verskaf
Become a Sponsor








