St Charles College Gr12 learner write exams remoteley
Simmele Ngwenya writing one of his exams remotely, under strict supervision. While many of our Matric boys have been able to return to campus and have started writing their internal…
HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER IN WISKUNDE-KOMPETISIE
Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings…
HOËRSKOOL SENTRAAL VERDIEN ‘N KORT VAKANSIE
Na 13 weke van vol akademie tydens die grendeltydperk vlak 5, 4 en 3, het Hoërskool Sentraal dit goed gedink om hul Gr. 8 – 11 leerders ‘n amptelike vakansie…
HOËRSKOOL WITTEBERG: MATRIEKS VAN 2019 MAAK STEEDS GERAAS!
Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Ons spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019…
HOËRSKOOL REITZ: ‘N BOODSKAP VAN DIE LAERSKOOL VRL
Hoërskool Reitz se Laerskool VRL het die volgende boodskap vir al die ander kinders wat nog by die huis is. Ons almal mis julle! Hoërskool Reitz – Die Hart Van…
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: ONNIES REGULEER DIE VERKEER
Links regs, links regs, stop. Nee meneer, jy mag níé saam met jou kind uitklim nie. Dankie mevrou vir die goeie samewerking. ’n Paar van Oranje se onnies het vanoggend…
GRAAD 8 TOT -11 LEERDERS VAN HOËR MEISIESKOOL ORANJE KRY VAKANSIE
Dis weer vakansietyd by Oranje! Daar is besluit op ’n aanlynvakansie vir die gr. 8 tot gr. 11-leerders van Hoër Meisieskool Oranje vanaf 12 tot 21 Junie. Die werk is…
PRIMÊRE SKOOL NAUDÉVILLE NOOI VOORNEMENDE GR 1’S VIR 2021
Juf. Nahlita van Rooyen, mnr. Juan Potgieter en juf. Lezandi Naude Juf. Nahlita van Rooyen, Lezandi Naudé, Lizande Blom en mnr. Juan Potgieter van Primêre Skool Naudéville van Welkom het…
ST DOMINIC’S COLLEGE WELKOM EAGER TO WELCOME THEIR PRIMARY SCHOOL PUPILS BACK AT SCHOOL
Even though they have to maintain our social distance, the teachers from St Dominic’s College in Welkom are so glad to welcome back all our Grade 7s to school. “We…
CREDO GASTEHUIS ONDERSTEUN SCHOOLS THAT ROCK EN SANBS SE BLOEDSKENK-AKSIE
Harem Pelser en Nico Steenkamp Credo Gastehuis in Bloemfontein het vanoggend hul gastehuis aan SANBS beskikbaar gestel vir mense van die omgewing wat wil bloed skenk. Harem Pelser, eienaar van…
HOËRSKOOL WITTEBERG – WAAR ELKE KIND SY REGMATIGE PLEK IN DIE SAMELEWING KAN INNEEM
Elke sonstraal van die nuwe dag streel sagkuns oor sy kinders. As ons die soet oggend lug proe weet ons verseker dat die dag sy eie stories vertel. Hier by…
KOM BLOUSKOOL TOE, JY WEET JY WIL!
Die Hoërskool Kroonstad (Bloues) bied aan u kind by uitstek ‘n akademiese tuiste. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons…
LEEUWENHOF AKADEMIE SE GR 0 LEERDERS VEILIG BY SKOOL
“Ons kan met dankbaarheid getuig van ons Hemelse Vader se goedheid, guns en genade oor ons skool, ouers, kinders en personeel.” “Die graad 0 leerders se eerste dag terug was…
Identify how your child learns best
Everyone—learning disability or not—has their own unique learning style. Some people learn best by seeing or reading, others by listening, and still others by doing. You can help a child…
Children and Coronavirus: Research Finds Some Become Seriously Ill
The coronavirus raging around the globe has tended to tread gently with children, who account for the smallest percentage of the infections identified so far. Now, the largest study to date of…
FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL SE GR R BERE IS REG VIR SKOOL
Ons stel ons ten doel om: aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis. ‘n dinamiese onderwysstrategie te…
HOËRSKOOL MONUMENT: GR 8 OUERS VAN 2021/ GR 8 PARENTS 2021
Geagte Gr.8-ouers van 2021 Gaan kyk asseblief na die prospektus wat op die webblad is vir meer inligting oor Monnas. Kontak ons gerus indien u enige vrae het. Ons sien…
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA: GR 12’S SE TERUGKEER NA DIE SKOOL
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom hul Matrieks terug by die skool.
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: 11 VRAE AAN JADEN HENNEY
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My suster het destyds op Oranje besluit en ek het kort op haar hakke gevolg. Dus is ek al sedert kleuterskool ’n…
PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID
“Ons het die afgelope week met leedwese verneem van die afsterwe van Oom Dietz Meiring, in die rype ouderdom van 93 jaar. Oom Dietz was een van die stigterslede van…
HOËRSKOOL NELSPRUIT: VERWELKOMINGSBOODSKAP AAN MATRIEKS NA GRENDELTYD
Hoërskool Nelspruit se matrieks is hartlik terug verwelkom by die skool na die grendeltyd. Milda van Dyk (Dux) het hierdie boodskap met die Klas van 2020 gedeel: “Meeste van ons…
SCHOOL TERMS FOR THE REST OF THE YEAR
The following amended school calendar for the balance of 2020 was formally received on 9 June 2020 from the Department of Basic Education (DBE). [Please note that the Minister has…
Leerders van Hoërskool Sand du Plessis skenk bloed
Wiaan Cloete word hier bygestaan deur Lichelle van SANBS Wiaan Cloete van Hoërskool Sand du Plessis in Bloemfontein het vandag twee vriendinne genooi om saam met hom bloed te skenk…
HOËRSKOOL ERMELO VERWELKOM GR 12’S TERUG
Welkom terug aan elke graad 12-leerder. Mag die uitdaging wat op julle wag vir elkeen net seën inhou! Welcome back to all the grade 12 learners. May the challenge that…
PRIMÊRE MEISIESKOOL ORANJE: GR 7’S TERUG IN KOSHUIS
Primêre Meisieskool Oranje se Graad 7’s se eerste aand terug in Le Rouxhuis en die gr.7’s hou partytjie! Dankie aan tannie Inez, Joni se ma, wat pizza’s gekoop het al…
BHVS: Covid-19 Awareness campaign
The SARS-CoV-2 virus typically enters the body by attaching itself to a structure on the surface of our nasal membranes. This is the protein ACE2. Once inside the body, the virus moves around by attaching to the same…
Schools That Rock gesels met Lisa Van Sittert, Hoofdogter Van Welkom Gimnasium
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Lisa van Sittert, Hoofdogter van Welkom Gimnasium about Covid-19
Schools That Rock gesels met Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Wian Beetge, Onderhoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
Schools That Rock en SANBS se Bloedskenk Aksie
Magda Tesner van Kimberley Bloeddiens het die Schools That Rock en SANBS Bloedskenk aksie ondersteun deur vandag haar 201ste eenheid bloed te skenk. Sy daag al die SANBS – personeellede, skole…
Schools That Rock gesels met Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale, Riversdal
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Zander Raubenheimer, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land?…
Hoërskool Outeniqua leerder presteer by Poort-Skryfkompetisie
Annika van Santen, matriekleerder en hoofdogter van die Kwaggas, het haarself onderskei in die Poort-Skryfkompetisie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hierdie kompetisie word al sedert die sewentigerjare aangebied…
Vryburg High School: Get to know your matric counsil
Koketso Inno – Peer Group Q: What series have you being watching since school closed? A: Botched, it’s a medical reality programme which follows a patient who had cosmetic surgery…
Schools That Rock gesels met Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Neal Malan en Ila Alberts, Hoofleiers van Hoërskool DF Malan. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons…
Hoërskool Brackenfell leerder vir sarie voorbladgesig
Anli Kleynhans (Graad 10 A1) van Hoërskool Brackenfell, het ook ingeskryf vir die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig kompetisie #SARIEvoorbladNUWEgesigKOMPETISIE. Jy kan haar ondersteun deur op die onderstaande skakel te kliek en vir…
Hoërskool Brackenfell leerder vir Sarie Voorbladgesig kompetisie
Ashley Smith (Graad 12) van Hoërskool Brackenfell, is ingeskryf vir die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig kompetisie. As jy vir haar wil stem, kan jy dit doen deur op die skakel hieronder…
St Andrew’s School for Girls’ teachers send a message
St Andrew’s School for girls’ Inter-sen Phase teachers have a message for their girls…
A message from the Executive Head of St Andrew’s School for Girls
A special video message from Executive Head, Mrs Acquisto, to our parents and St Andrew’s community.
St Andrew’s School for Girls Gr7 parents take on Kahoot Challenge
St Andrew’s School for Girls’ Grade 7 parents participated in the Grade 7 Kahoot Challenge on Tuesday morning based on Grade 7 work (History, Mathematics, EMS, Natural Sciences, Afrikaans, Geography,…
A message from St Andrew’s head and deputy head girls
This is a very daunting time for all of us and we understand that you may not necessarily see the good in this situation. We hope that this time is…
Hoërskool Pietersburg en ander hoofleiers bring hoop
Gerhard Maré en Diana van Niekerk het met ‘n inisiatief begin, in samerwerking met talle ander hoofleiers in ons land. Hulle doel is om hoop en ‘n positiewe boodskap onder…
Afrikaanse Hoër Meisieskool 100 jaar
Mej Evelyn Verster 1930 – 1944 en Mej Elizabeth Steyn 1945 – 1962 Affies is vanjaar ‘n 100 jaar oud. Deur die jare het die hoofde daarna gestreef en dit reggekry…
St Andrew’s School for Girls juniors study at home
St Andrew’s School for Girls junior girls learning at home
Hoër Landbouskool Oakdale Krieketkaptein 100 n.u.n.
Kaylim Cordier Kaylim Cordier, van die Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het in 2016 op die plaas aangekom met ’n tas vol drome en verwagtinge. Hy het egter gou besef…
Hoërskool Cradock Hokkie
(Foto verskaf) CHS hokkie het deelgeneem aan die Despatch sportfees wat van 13 tot14 Maart by Hoërskool Despatch Despatch plaasgevind het. Die dogters was onoorwonne in al hul wedstryde en…
Hoërskool Florida verwelkom nuwe personeel
Agter vlnr: Pieter Jordaan (Fiesiese Wetenskappe en Wiskunde), Morne Strydom (Engels en EBW), Dian Wilsenach (Toerisme, Geografie en SW) en Anton Bouwer (Afrikaans) Voor vlnr: Carina Steenkamp (EBW en Biologie),…
Hoërskool Florida Fietsryers presteer by GCXO wedren te Thaba Trails
Vlnr: Joshua Smuts en Ben Carpenter Hoërskool Florida fietsryers, Joshua Smuts (gr. 12), Ben Carpenter (gr. 9) Jessica De Villiers (Tuisonderrig) en JD de Villiers (Tuisonderrig) het Saterdag, 14 Maart,…
Hoërskool Florida skuts na die SANSSU-proewe vir ? SA-skolespan
Agter vlnr: Ethan Pentz en Ethan Kirstein Voor vlnr: Jaco Horak en Monique van Wyk Baie geluk aan Jaco Horak, Monique van Wyk en Ethan Pentz van Hoërskool Florida, wat…
Hoërskool DF Malan WOW Debatsfees
Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het! Hierdie leerders het…















































