BVHS kondig hul leiers aan vir 2021
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle nuwe Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2021 aangewys. Die hoofleiers sal in 4de kwartaal aangewys word. Die onderskeie portefeuljekomitees wat onder die MK funksioneer, is ook…
Hoërskool Witteberg leerder presteer in Dans
Lilandi de Klerk, `n graad 10 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die volgende dansprestasies behaal: In die Break out Beats Online Competition eindig sy 2e in Freestyle, 1e in…
Hoërskool Robertson Leerlingraad 2021
Hoërskool Robertson het hul Leerlingraad vir 2021 bekend gemaak. Seuns: Keanan Barnard, Carlo Both, Kurt-Leigh Cookson, Diehan Drotschie, Nahain Hossain, Matthys Odendaal, Conradie Prins en Thean Swanepoel Dogters: Elmi Bruwer, Michelle Burger, Nisha Fabricius, Anje Marais, Casey Marson, Marli van Aarde, Melanie Viljoen…
BVHS wys 1ste Dux Leerder vir 2020 aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Danielle Greyvenstein as die 1ste DUX Leerder vir 2020 aangewys. Sy behaal onderskeidings in Besigheidstudies, Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Wiskunde en Fisiese…
Hoërskool Witteberg Graad 8 en 10 Radikale Redenaars
Foto vlnr: Jurie Wessels, Jani de Bruin en Simoné Venter (inlas: Lineo Kokonyane) Afwesig: Khosana Dis, Tumelo Kokonyane en Katleho Mack Sewe leerders in Graad agt en tien van Hoërskool Witteberg…
Hoërskool Witteberg Gr 8 en 10 Eistedfodd uitslae
Foto vlnr: Jani de Bruin, Suné Allen, Karien Bezuidenhout, Jurie Wessels, en Simoné Venter (Inlas: Lilandi de Klerk) Leerders van Hoërskool Witteberg het aan die virtuele Bethehem Eistedfodd deelgeneem en…
Hoërskool Solomon Senekal sluit af met Villie-vir-altyd-dag
Die leerders van Hoërskool Salomon Senekal op Viljoenskroon het die kwartaal afgesluit met hulle Villie-vir-altyd-dag. Die fokus is ‘n kuierdag tussen die graad 7’s en hoërskoolleerders terwyl elke Villie sommer…
Hoër Meisieskool Oranje leerder kwalifiseer vir SA Kortbadkampioenskap
Lize-Marie Davidson van Hoër Meisieskool Oranje het op haar 17de verjaardag, 18 Oktober 2020 die nuus ontvang dat sy vir die Suid-Afrikaanse senior kortbadkampioenskap gekwalifiseer het. Dit word vanaf Saterdag…
Hoërskool Vryburg Junior Sportvrou
Hierdie jaar word Hoërskool Vryburg se Junior Sportvrou beker gedeel deur 3 uitsonderlike atlete: This year the trophy is shared by 3 exceptional athletes: Joanè Mouton Amogelang Thale Kamogelo Thale
Hoër Meisieskool Oranje leerder blink uit in Muurbal
Reese Thomspson, ’n 16-jarige muurbalspeler van Hoër Meisieskool Oranje, het ’n derde plek in die Vrystaatse afdeling vir die Growthpoint nasionale kampioenskap vir seniors behaal. Die wenner van die toernooi…
Hoërskool Secunda kuns-leerders persteer tydens Mpumalanga Kunskompetisie.
Hoërskool Secunda se kuns-leerders het hierdie jaar uitgeblink tydens Mpumalanga se Kunskompetisie. Elke jaar neem leerders van die Kuns en Ontwerp Departemente deel aan die kunskompetisie wat deur die Departement…
Hoërskool Hoopstad: Amper tyd om te groet
Hoërskool Hoopstad se tyd kom nader om hulle Matrieks van 2020 te groet. Baie dankie juffrou Carina Erwee vir die mooi video wat jy van die 2020 matrieks gemaak het!
Hoërskool Ermelo bied prag graad 12-Lourierfunksie aan
Foto’s vlnr: Vosjan Grey (Dux-leerder) en Zara Büchling (tweede beste presteerder) Foto’s verskaf Op Maandag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo hierdie jaar se graad 12’s beloon vir hul harde werk tydens ‘n…
Hoërskool Monument leerder presteer by Podiumpret
” Podiumpret is die enigste Sprekervaardighede- en Leeskompetisie wat deur die Afrikaanse Onderwys Netwerk geborg word. Vanjaar het die AON weer die eFinaal geborg. Podiumpret is nie net n kompetisie…
Hoër Meisieskool Oranje: Flo se afskeids-gedig
Daar was beswaarlik ’n droë oog onder die matrieks toe die hoofdogter, Flo Truter, ‘n gedig voorgelees het met Dinsdag se afskeid. Sien video
Leeuwenhof Akademie se twee-generasies gesinne
Eenkeer ‘n LEEU altyd ‘n LEEU! Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, is baie trots op hul gesinne wat vir twee generasies al deel vorm van die Leeuwenhof-familie. Bower-gesin, Botha-gesin, Els-gesin en die…
Hoër Meisieskool Paarl maak leiers vir 2021 bekend
Foto: Leerderleiers 2021 Hoër Meisieskool Paarl het gister-oggend hul Geeskomitee, Leerderleiers, Koshuisleiers en Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak. Die leerderleiers is Hannah Botha (Projek ondervoorsitter), Mila Davin (GK voorsitter), Greta Dreyer,…
Primêre Skool Jordania: Dankbaarheidsprojekte
Foto vlnr: Nickah Gouws, Tshegofatso Makanyane, Mia Coetzer, Mev. Mariaan Briedenhann, Lethabo Nankwani, Mihanru McPhail en Caleb Grobler Baie dankie aan elke Jorrie leerder en ouer wat deel was van…
Hoërskool Vrede leerderpresteer by SA Wiskunde Olimpiade
Vrede Skool is baie trots op Anchen Gerber! Anchen het die tweede rondte van die SA Wiskunde Olimpiade met gradering “goed” geslaag. Sy is een van die top 40 leerders…
St Andrew’s School for Girls – #P2M – Preschool to Matric
On Saturday 19 September 2020 we celebrated our Matric Girls who attended our Preschool in 2007. The girls shared their fondest memories and enjoyed spending time together in the garden.…
Hoërskool Monument – Sosialeraad 2021
Monnas het hul Sosialeraad vir 2021 bekendgestel. Dogters: Voorsitter: Jolize Joubert, Anzelle du Toit, Beate Lindes, Bianca Peyper, Cameron-Skye Stoltz, Christine Visser, Danielle Lewis, De’Niel Storm, Kara Beukes, Kayla Padoa, Lana…
Hoërskool Tygerberg: RCL ans Student Council 2021
Tygerberg High School is proud to announce the new RCL and student council for 2021 (Grade 9 – 12)! A huge congratulations to each and every chosen member! May your…
Krugersdorp High School RCL Exec – special message
The RCL Exec of 2020/2021, Krugersdorp High, would like to send a special message of thanks to our educators for all that they do at the school. #proudlykhs #limitlessopportunities
Hoërskool Punt VRL-komitees 2021
Hoërskool Punt in Mosselbaai het hul VRL komitees vir 2021 bekend gemaak. Gr 9 Kultuur / Culture: Jesse Bull, Abigail Denny, Kyle Hammond, Duan Hough, Maia Leonard, Zoe Marcus, Animie Meyer, Ané Olivier, Ané Oosthuizen, Gratia Pauw, Marzaan van…
20.10.2020 = Matrieks 2020 groet Oranje
Hoër Meisieskool Oranje se matrieks groet. Mag die meetsnoere in julle volwasse lewens in lieflike plekke bly val, julle lieflike dogters.
Hoërskool Sentraal maak nuwe Onderhoofleiers bekend
Foto: Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer Baie geluk aan die onderhoofleiers Hoërskool Sentraal vir 2021 verkies is. Michela Steenkamp en Christiaan Bruwer is as die nuwe onderhoofleiers (stad) van Sentraal…
Worcester Gimnasium – Graad 12 VRL 2021
Worcester Gimnasium het hul VRL vir 2021 bekend gemaak: Cecil le Roux, Nabilah Williams, Cady Arendse, Joshua Berlyn, Vibreezia Solomons en Jani Barnard. Baie geluk aan hierdie ses leerders en…
Paarl Girls’ High: Leadership development
Leadership development is a big focus point at Girls’ High. Before we vote for student leaders we encourage our learners to find out what it means to be a leader.…
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – Keppie-ontkroning
Trane het gevloei tyders die Afrikaanse Hoër Meisieskool se Keppie-ontkroning seremonie. Sien video.
Grey Kollege ken Erewapens toe
Hierdie slimkoppe van Grey Kollege , Bloemfontein, het Akademiese Erewapens ontvang tydens die skool se Prysuitdeling! Eduard Büchner: 83,67% David Marais: 84,46% Louis Grobbelaar: 85,25% Hendrik Combrinck: 85,58% Luan Vorster:…
Hoërskool Ermelo matrieks neem met dankbare harte afskeid
Hoërskool Ermelo het op Maandag 19 Oktober met dankbare harte afskeid geneem. Die matrieks van Erries het oudergewoonte die jaarlikse matriek-kerkdiens bygewoon te NG Kerk Moedergemeente. Dit is een van…
Hoër Meisieskool Oranje se Plattelanders kom lang pad
Hoër Meisieskool Oranje se leerders wat van die platteland na Bloemfontein kom om as ’n koshuisbrak by Oranje te begin skoolgaan, kan veeleisend wees, maar ’n klompie van hulle het…
Edgemead High School Viva la Musica competition
Edgemead High School annual Viva la Musica competition went virtual this year, learners were filmed performing their pieces and all entries were sent to the ajudicator. Well done to Sonja…
Hoërskool Aliwal Noord se Gr 8’s maak pragtige poppe
Foto: Marques Botha en Cody Joubert se briljante poppe Die Graad 8’s vanHoërskool Aliwal-Noord het die taak ontvang in Skeppende Kunste om handpoppe te maak en so ook ‘n poppekas…
Hoër Meisieskool Oranje: Tyd het aangebreek om te groet
Vir drie Oranje-onnies van Hoër Meisieskool Oranje was Dinsdag se groet van die matrieks so ’n bietjie swaarder. Hulle moes ook afskeid van hulle dogters neem wat die laaste vyf…
Hoërskool Punt Matrieks se laaste dag
Ten spyte van ‘n baie moeilike graad 12-jaar vir ons klas van 2020, kon die Gr. 12-leerders darem ‘n jarelange tradisie voortsit deur op hul laaste skooldag, by die Poort…
Hoërskool Punt
Aan die begin van 2020 was die personeel van Hoërskool Punt gereed om weer die 2-jaarlikse personeel-melodrama op die planke te bring. Covid-19 het egter ook hierdie projek gekelder. Die…
Hoërskool Aliwal-Noord – Huis Rotsvas se Leerlingraad 2021
“A leader takes people where they want to go. A great leader takes people where they don’t necessarily want to go, but ought to be.” Hierdie aanhaling deur Rosalynn Carter…
Hoërskool Aliwal-Noord Senior Leerlingraad beleef opwinding
ANHS se nuwe Seniorleerlingraad het ‘n opwindende eerste week beleef! Dit was voorwaar ‘n besige week vir beide ou en nuwe Senior Leerlingraad van ANHS. Maandagmiddag die 12de Oktober het…
Hoërskool Sentraal leerder skitter in Gr5 klavier-eksamen
Gedurende Augustus het 5 leerders van die SMA aan ‘n aanlyn Trinity-eksamen deelgeneem en almal het dit met welslae geslaag. Gedurende Oktober is 3 leerders, wat voorbereid was om ABRSM…
Hoërskool Adamantia: Mnr. & Mej. Addie-finaliste voltooi hul gemeenskapsprojekte
Soos almal weet, was hierdie jaar vol uitdagings, veral vir die matrieks. Ten spyte van alles, het die matrieks se Mnr. & Mej. Addie-finaliste besluit om steeds hul gemeenskapsprojekte te…
Hoërskool Fichardtpark vaar uitstekend in Redenaars
Sestien Redenaars van Hoërskool Fichardtpark het in spanverband aan ATKV se landswye kompetisie, “DigiSpanPraat” deelgeneem. Hulle het teen groot skole soos Eldoraigne, Hoërskool Zwartkop en Hoërskool Kemptonpark, meegeding. Fichies se…
Welkom Gimnasium matrieks hou matriekafskeid
Welkom Gimnasium kon na die deurmekaar jaar met “lockdown” en selfstudie hulle jaar afsluit met ‘n baie geslaagde matriekafskeid.
Hoërskool Waterkloof leerders slaag Cum Laude
Hoërskool Waterkloof is baie trots op Karla Reinecke, Jaco de Jongh en Robyn Smith, matriekleerders wat die internasionale DELF B1 Franse-eksamen summa cum laude geslaag het. Baie geluk!! Merci beaucoup…
Hoërskool Aliwal Noord kondig hoofleiers aan vir 2021
Hoërskool Aliwal Noord is trots om die hoofleiers vir 2021 aan te kondig. Die hoofdogter is Annique Leeuwskieter en onderhoofdogter is Olwethu Nyezi. Die hoofseun is Imiell Christensen en onderhoofseun…
Hoër Jongenskool hou matriekafskeid ten spyte van slegte jaar
Hoër Jongenskool se matriekleerders het na ‘n baie deurmekaar jaar afgesluit met ‘n baie suksesvolle matriekafskeid. Aan swier en styl was daar geen tekort nie!
Hoërskool De Aar leerder blink uit by Gholf Toernooi
André Theron, leerder van Hoërskool De Aar het van 3 tot 4 Oktober aan die eerste Gholf Toernooi vir die 2020/21 seisoen deelgeneem. Die toernooi was gespeel op Lime Acres…
Hoërskool Hoopstad hou Graad 1 Opedag
GRAAD 1 OPEDAG. Dis altyd ‘n fees om die toekomstige Hoopies te verwelkom. Dit was ‘n baie lekker dag by die GROOT-skool en hulle het dit baie geniet om die…
Worcester Gimnasium – Matriek-eksamen
“Baie sterkte en voorspoed aan ons Graad 12-leerders wat vandag begin met die NSS-eksamen. Ons weet dat dit sal goed gaan en julle soos altyd net julle beste sal lewer.…
Hoërskool Adamantia: Gebed van ‘n ma aan haar seun
Vandag begin die Matrieks met eindeksamen. LO is op vandag se spyskaart. As jy ‘n kind in matriek het weet jy dat hierdie een van die stresvolste tye in ‘n…



















































