Hoër Tegnologiese Skool John Vorster se buitengewone vaarwel
” ‘n Masker wat by jou rok pas of pak pas was aan die orde van die dag vir die matrikulante wat vanjaar reeds hulle matriekafskeid gehou het” – Brumilda…
Hoërskool Langenhoven Koshuisprefekte 2021
Hoërskool Langenhoven, Riversdal, het hul 2021 koshuisprefekte vir Huis CJ Pauw bekend gemaak: Nicolene Beukes (hoofdogter van huis CJ Pauw), Jaco van der…
St Charles College “Grade 7 Epic”
The St Charles College Grade 7 Class of 2020 were the first to experience the “Grade 7 Epic”. Armed with ideas brainstormed during Art Blast in the 3rd term, boys…
Hoërskool Kalahari: Hoofleiers van die UK 2021
Foto vlnr: Dian Reynecke, Lethabo Malele, Omolemo Simalomi en Andrea Brundyn Hoërskool Kalahari se vier hoofleiers 2021/ four main leaders 2021. Dian Reynecke (Deputy head boy/ Onderhoofseun), Lethabo Malele (Deputy head girl / Onderhoofdogter),…
Hoërskool Durbanville Leiers 2021
Baie geluk aan die Durbie leiers vir 2021 Sterkte met jul diensjaar en geniet elke oomblik! “Leaders don’t create followers, they create more leaders.” #TrotsDurbanville DurbieNet – HSD vriende, ouers…
Aliwal North High School Matric Farewell
For the first time in ANHS history we held a Matric Farewell outdoors! Due to Covid regulations we had to think on our feet, but it did not deter from…
Hoërskool Brackenfell kondig Gr 10 Graadraad vir 2021 aan
Hoërskool Brackenfell het hulle Graad 10 Graadraad vir 2021 aangekondig. Baie geluk aan die gekose leiers vir 2021. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.
Hoërskool Robertson Top Matriekleerders 2020
Hoërskool Robertson het hul top-matriekleerders bekend gemaak. Afrikaans: top 3 – Jody Noudt (87%), Shumonique Julies (85%) en Oliver Ward (83%) Fisiese Wetenskappe: Oliver Ward (88%), Werner Leicher (84%) en…
Hoërskool Goudveld Matriekafskeid
Hoërskool Goudveld in Welkom het onlangs ‘n glansryke matriekafskeid gevier.
CVO Gromar Skool – Gradeplegtigheid Gr 0
CVO Gromar Skool van Groblersdal, het hul “graad” tydens die gradeplegtigheid ontvang. Die Graad 1 onderwysers is baie opgewonde om hulle in Gr 1 te verwelkom. Baie geluk, maats!
CVO Gromar Skool Matriekafskeid
Foto bo vlnr: Lisa Nienaber en Armin Smit, Bianca Eksteen en JF Oosthuizen, Christelle Boshoff en PJ Dreyer CVO Gromar, Groblersdal, het onlangs hul matriekafskeid gehou by Maroela Lodge. Die…
Dr Gillian Arendse gasspreker vir Hoërskool Brackenfell matrieks
Dr Gillian Arendse was die gasspreker tydens hierdie jaar se finale saalbyeenkoms vir Hoërskool Brackenfell se matrieks. Dr Gillian Arendse was the guest speaker at this year’s final matric assembly.
Laerskool CR Swart groet Graad 7’s
Gister was julle Graad 7 en toe ons ons oë knip is julle pragtige jong dames en here – dit was pure nostalgie om vanmiddag hierdie CR’tjies te kon groet…
Hoërskool Fichardtpark Matriekafskeid 2020
Hoërskool Fichardtpark se 2020 matrieks het, ten spyte van ‘n uitdagende jaar, hul matriekafskeid baie geniet en ‘n hond uit ‘n bos gekuier! Foto’s verskaf
Hoërskool De Aar se Toekennningsgeleentheid
Foto’s verskaf Hoërskool de Aar het hulle toekenningsgeleentheid vir die Graad 12 prestasies gehou, asook die nuwe leiers vir 2021 aangewys. …
Hoërskool Durbanville: WP 7’s Rugby
Foto: Angelo afwesig Hoërskool Durbanville wens Diagho, Morndrey, Juanre en Angelo sterkte toe. Hierdie 4 Durbies is gekies is vir die WP o17 7’s Rugbyspan. Hulle neem more deel aan…
Fichardtpark Primêre Skool onderwysers skenk bloed
Foto bo vlnr: Mnr. Hennie daag alle manspersoneel in Bloemfontein uit om Bloed te skenk. Juf. Anita daag die SBL en UBS uit. Maak ‘n verskil! Red ‘n lewe. Baie…
Hoërskool Ermelo groet matrieks op gepaste wyse
Foto vlnr: Charles Randell en Gizelle Wilkens, Danie van Rooyen en Simoné Beyer, Elizia van Heerden en Luke Bulford Dit is elke jaar vir Hoërskool Ermelo ‘n besondere groot voorreg…
St Andrew’s School for Girls excel in World knowledge Olympiad
St Andrew’s School for Girls is very proud of Lauren Taylor and Saesha Singh with their wonderful results after participating in the final round of the World Knowledge Olympiad. This…
Paarl Girls High School learners excel in Hockey
Paarl Girls High School are incredibly proud of two hockey players who excelled at the recent Cape Town Premier League Hockey Tournament. Jana Nel was named u/18 Player of the…
Lettie Fouché Skool se Earthworks Erdwurms projek
Lettie Fouché Skool se leerder het Februarie met ‘n erdwurm-projek begin. Dankie aan die plaaslike hengelaars wat hierdie projek van die leerders ondersteun.
Hoërskool Brackenfell maak nuwe leiers vir 2021 bekend
Hoërskool Brackenfell het hul VRL vir 2021 /RCL for 2021 bekend gemaak. Baie geluk aan ons nuut-verkose leiers. Brakkies sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.…
BVHS vereer hul Graad 12-leerders tydens ‘n prestige prysuitdeling.
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Christiaan Murray op die ererol geplaas vir kultuur en ontvang die BVHS kontantprys. Christiaan verwerf die Presidentsverkenner-toekenning. Baie geluk!!
St Charles College boys selected for the KZN Midlands Youth Choir!
Pictured from left to right: Malachi Prigge, Sanda Mdledle, Jesse Mwesigwa, Graydon Mustard, Kumba Dzomba, Jonathan Inglis, Kanyinsola Bankole and Marlon Mbewe Congratulations to Malachi Prigge (Grade 9), Sanda Mdledle…
BVHS Leerders skitter in sport
Dian Labuschagne van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die krieketbeker ontvang, as kaptein van die 1ste krieketspan en as wenners van die o/18A Goudveldkrieketliga vir 2019/2020. Wynand Swanepoel ontvang die Minnie…
Laaste skooldag vir NHS-matrikulante
Hoërskool Nelspruit se Graad 12’s van 2020 is Vrydag 16 Oktober tydens ‘n gepaste afsluitingsdiens voor die aanvang van die eindeksamen bemoedig en gegroet. Twaalf jaar op die skoolbanke het…
BVHS leerders bereik groot hoogtes in sport
Die volgende leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is op die ererol geplaas vir hulle uitnemende sportprestasies en ontvang elk ‘n BVHS kontantprys. Bianca Lessing: Atletiek. Bianca was ingesluit in die…
BVHS Leerder skitter in Meganiese Tegnologie
Ricoe Eksteen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die hoogste punt in Tegniese Wetenskap en Tegniese Wiskunde behaal. Hy ontvang die Sol-Tech Trofee vir die beste presteerder in ‘n vol tegniese…
Hoërskool Nelspruit Matrieks gee unieke geskenk aan skool
NHS se matrikulante het ‘n baie unieke geskenk aan die skool gegee. Die trofee is in die skool ontvangs se uitstalkas. Milda van Dyk en Handré Homann (Dux’e 2019/2020) het…
BVHS Learner excelled in Award Ceremony
Mehmood Khan of Bethlehem Voortrekker Hoërskool received the Gideon & Esther Knobel Merit Trophy as well as a cash voucher for the learner who has generally shown the best progress…
Hoërskool Upington leerders presteer in Kultuur
Foto vlnr: Juanique Visagie en Mienke van den Heever Kultuur is hoog op Uppies se prioriteitslys en daarom kan ons met trots sê dat ons leerders selfs in die Covid…
BVHS beloon Matriekdogter vir veelsydigheid op Sportgebied
Chinell Becker van Bethlehem Voortrekker Hoërskool ontvang die Herka Erkentlikheidstrofee asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekdogter wat in haar skoolloopbaan deur besondere prestasie en veelsydigheid op SPORTGEBIED ‘n…
Hoërskool Punt – Wings Prestige Musiekkonsert / Music Concert
Hoërskool Punt se musiekdepartement het op 21 Oktober ‘n onvergeetlike Musiekkonsert in die Dias Museum aangebied. Hierdie konsert is ook deur die Mosselbaai Kunstevereniging ondersteun. Baie dankie aan Me. Louise…
BVHS beloon Graad 12 Toppresteerder vir Prestasie op Sportgebied
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het vir Dian Labuschagne beloon met die Johan en Gert Claasen-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Matriekseun wat in sy skoolloopbaan deur besondere prestasie en…
BVHS beloon 2020 se Hoofseun vir Leierskap
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hoofseun van 2020, Jan du Toit het die 1964 Matriekreünie-beker, asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-seun wat op verskeie terreine uitgeblink het op…
BVHS Graad 12’s Toppresteerders word beloon
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Gr 12’s toppresteerders beloon! Jana de Jager ontvang die 1964 Matriekreünie-beker asook die BVHS Ouerkomitee kontantprys vir die Graad 12-dogter wat op verskeie terreine uitgeblink…
St Andrew’s School Bloemfontein announced their Prefects for 2021
St Andrew’s School in Bloemfontein announced their Prefects for 2021. They are as follow: Head of School – Vicario Crouch Deputy Head – Tylo Adams ( Head of Webb) CHANDLER…
Hoërskool Sentraal: ‘n Boodskap aan die Matrieks
Mag jy soos ’n kameelperd Met jou kop in die wolke loop Mag jy al die lekkerste blaartjies Bykom wat die lewe Die moeite werd maak. Mag jy die son…
BVHS kondig Graad 12 se Top Tien Akademie aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hulle Graad 12’s se Top Tien in Akademie aangekondig Nr 10 – Mehmood Khan Gideon en Ester Knobel Trust eerste in Afr EAT Engen Prime Stop…
Hoërskool Nelspruit: Vinculum-tradisie voortgesit
Foto: Mnr Pottie Potgieter (BUCO), Milda van Dyk en Handré Homann Na afloop van die afsluitingsdiens vir Hoërskool Nelspruit se matrieks van 2020, het hulle die tradisie van die sluit…
Hoërskool Witteberg leerder soos ‘n besige bytjie
Simoné Venter, `n graad 8 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehen, het nie stil gesit gedurende die laaste paar maande nie. Buiten al haar suksesse op die Kunswedtryd en Radikale Redenaars…
BVHS beloon Graad 12 Toppresteerders
Robbie Wiggett van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Michelle van Huyssteen Trust kontant-toekenning ontvang vir die leerder wat met empatie sy medemens ondersteun en daardeur ‘n positiewe ambassadeur vir Voortrekker…
Hoërskool Witteberg: Free State Dance Awards
Foto vlnr: Elené Rautenbach en Yanina Godoy Tydens die Free State Dance Awards het twee leerders van Hoërskool Witteberg die volgende toekennings ontvang: Elené Rautenbach ontvang Siwer vir Hip-Hop, Silwer…
BVHS kondig 2de Dux leerder vir 2020 aan
Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Ashley Stemmett aangewys as die 2de DUX Leerder vir 2020. Sy behaal onderskeidings in Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, English First Additional Language, Lewensoriëntering, Lewenswetenskappe, Wiskunde, Fisiese wetenskap.…















































