Point High School donates to nightshelter
Photo 1: Carla Meyer (one of the project leaders) appear on the photo with the socks collected and re-matched this year. Foto 2: Minette van Zyl en Lisa Coetzee, die…
Hoërskool Bothaville Top Akademiese Presteerders
Hoërskool Bultfontein is baie trots op die Toppresteerders van kwartaal 3: Graad 11 Fanie Gouws Lara Venter Dianri Coetzee en Aleyya Saaiman Graad 10 Jennifer Lesenyeho Johlize Vorster Ankia…
Laerskool Menlopark: Superbokkie gesels met Nina en Ryan
Foto bo vlnr: Superbokkie, Nina en Ryan (Foto verskaf. Geneem voor grendeltyd) Covid 19 het baie van ons graad 7 leerders van die kans ontneem om hul laerskool loopbane af…
Worcester Gimnasium: Gemini Sangkompetisie
Baie geluk aan Barko de Wet van Worcester Gimnasium wat deurgedring het na die senior finale van die Gemini Sangkompetisie. Die finale vind plaas op Vrydag, 11 Desember. Welgedaan Barko,…
Vereeniging Gimnasium: boodskap aan matrieks
‘n Boodskap van Vereeniging Gimnasium se nuwe hoofleiers, Stefan van Aswegen en Cathy Moolmann, aan al die matrieks wat vandag begin met die eind-eksamen. Baie sterkte aan ons matrieks.
Hoërskool Tygerberg Landsdiens
Foto bo vlnr: Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli Baie geluk aan Karli Lamprecht, Dewaldt Geustyn, Nicole Osborne en Megan Mangiagalli van Hoërskool Tygerberg wat as Springbokke…
Worcester Gimnasium: Toutrek
Baie geluk aan Lindsay en David Best wat op 24 September deelgeneem het aan die SA Klub Kampioenskappe te Hartenbos. Hulle presteer baie goed en verower die volgende medaljes. LINDSAY…
Laerskool Mooirivier kondig Hoofleiers aan vir 2021
Foto bo vlnr: Christiaan Kruger, Suriesé Loubser, Walt Esterhuysen, Lea Verster, Henré Nel, Xandri Palmer, Jacques van Straaten en Nika Viljoen Laerskool Mooirivier, Potchefstroom, het hul Hoofleiers aangekondig. Hoofdogter: Lea…
Treverton College Inter-House Winners 2020
Photo: Cassidy Hudson and Kobus Kooy, Harland Captains 2021 Treverton College appointed their Inter-House Winners for 2020 Harland 479 points followed by Jonsson 438 points and Campbell 410 points. It was a…
Hoërskool Waterkloof deel puik musiekproduksie
Hoërskool Waterkloof deel met trots die skoolkoor, die konsertorkes en die dansakademie se verwerking van die bekende Baba Yetu deur Christopher Tin onder leiding van Eddie Clayton (orkes), Gert Pottas…
Hoërskool Ermelo se graad 11’s ontvang met trots hul Streepbaadjies
Hoërskool Ermelo het op Maandagaand 2 November 2020 hulle jaarlikse Streepbaadjieseremonie in die EHS-Ouditorium gehou. Tydens die funksie word die graad 12-streepbaadjie aan volgende jaar se matrieks deur hul ouers…
Hoërskool Punt Prysuitdeling Gr12
Foto bo: Punt se 3 toppresteerders: Juanique de Lange (2de), Megan Leonard (1e) en Elizmor Olivier (3de). Hoërskool Punt in Mosselbaai het op 3 November ‘n prysuitdeling vir die Gr.…
BHVS Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak
Foto bo: vlnr: (Hoofleiers) Elri Corbett en Grantt Benney, (Onderhoofleiers) Talja de Jager en Stephan Peens Bethlehem Voortrekker Hoërskool het hul Hoofleiers vir 2021 bekendgemaak.2021 se hoofleiers word bekendgemaak. Skoolleiers: …
Eunice High School learner SA u/18 Tennis Champion 2020
Delien Kleinhans from Eunice High School in Bloemfontein, was awarded SA u/18 Tennis Champion 2020. Well done Delien! Eunice is very proud of you.
Vereeniging Gimnasium kondig hoofleiers vir 2021 aan
Vereeniging Gimnasium wens die nuwe hoofleiers van 2021baie geluk met hul verkiesing! Hoofseun: Stefan van Aswegen Hoofmeisie: Cathy Moolmann Onderhoofleiers: Hendrik Vlok, Darius Viljoen, Shikira Gebhardt en Boka Molapo “Ek…
Hoërskool Salomon Senekal Graad 12 Prysuitdeling
Die eerste drie klasposisies: Henko Labuschagne (3de ), Caroline Nunes (1ste en DUX-leerling), Jeané Swanepoel (2de) Hoërskool Salomon Senekal van Viljoenskroon, wens al hul matrieks geluk wat tydens die Gr.12-prysuitdeling…
Glenwood High School Senior Prize giving 2020
The Glenwood High School Annual Senior Speech and Prize Giving, and Valedictory Ceremony took place on Monday 2 November 2020 in the Mvinjelwa Johannes Mhlongo Hall at Glenwood High School.…
Primêre Skool Naudéville leerder presteer by Kunste Fees en Dans
Chelsea Joubert van Primêre Skool Naudéville het deelgeneem by die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het goud behaal vir Acrobatic Solo. Tydens die SA Dance School Championships in Centurion vanaf 27…
Paul Roos Gimnasium leerders presteer by Wes-Kaap Eistedfodd
Geluk aan Paul Roos Gimnasium se leerders wat gedurende die onlangse vakansie aan die Wes-Kaap Eistedfodd deelgeneem het. Die leerders het as volg presteer: Kategoriewenner: Jo van Rooyen: Lees –…
Primêre Skool Naudéville leerder by Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie
Jamey-Leigh Prinsloo van Primêre Skool Naudéville in Welkom het deelgeneem in Kyknet se Dans in jou Taal solo kompetisie. Sy het gevorder tot die TV Rondte vir haar Hip-Hop solo.…
Primêre Skool Naudéville leerder skitter in kuns en dans
Dominique Joubert van Primêre Skool Naudéville in Welkom, het skitterend presteer tydens die Goudveld Taal en Kunstefees. Sy het nie minder as sewe toekennings tydens die fees ontvang: Acrobatic Solo…
Paul Roos Gimnasium leerder presteer in Wêreldkennis Olimpiade
Paul Roos Gimnasium se Justin Cowley het deelgeneem aan die Wêreldkennis Olimpiade. Die Wêreldkennis Oplimpiade is ‘n jarelange nasionale olimpiade vir graa 6-12 leerders in Suid-Afrika. Die doel van die…
Union High School learner excels in music
Congratulations to Grade 6 learner Melissa Naudé from Union High School, Graaff-Reinet, who passed her practical Rockschool Debut Piano exam with distinction – 93,75%! Melissa takes music lessons with Ms…
Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap
Foto vlnr: Gerard Bekker en Dandré Karstens Twee Outies swaai stokke vir Suid-Kaap: Gerard Bekker en Dandré Karstens van Laerskool Outeniqua in George het albei gedurende Oktober die Suid-Kaap in…
Laerskool Outeniqua leerder wen Knynsa Junior Gholf Ope
Baie geluk aan Gerard Bekker van Laerskool Outeniqua in George wat Sondag, 1 November, die wenner was by die Knynsa Junior Gholf Ope 0/13-afdeling. Gerard is een van Laerskool Outeniqua…
Errie-kunsleerder behaal tweede plek in Mpumalanga
Foto: Miceala met haar kunswerk Hoërskool Ermelo se graad 12-kunsleerders het uitstekend presteer tydens die kunskompetisie wat jaarliks deur die Departement van Onderwys geloods word. Uit die 137 inskrywings het…
Vereeniging Gimnasium Matriekafskeid
Vereeniging Gimnasium het onlangs ‘n glansryke Matriekafskeid ontvang.
Hoër Meisieskool Paarl – almal weer saam
Op 14 Oktober was die hele skool weer saam vir die eerste keer na die inperkingstydperk, infasering van grade en alternatiewe skooldae. Vandag, na die skoolvakansie, is ons almal weer…
Paarl Girls’ High – Tennis champion on hand
Wimbledon, watch out! Paarl Girls’ High has a tennis champion on their hands. A very big congratulations to Leigh van Zyl who won the TSA Growthpoint Junior Nationals Championship for…
Hoërskool Waterkloof groet matrieks
En so word die Matrieks van 2020 gegroet. Al het hierdie jaar vele uitdagings gehad het dit nie die Kloof-matrieks ondergekry nie! Vandag het ons afskeid geneem van die Matrieks…
Hoërskool De Aar se matrieks uitgevat vir funksie
Hoërskool De Aar se Matrikulante van 2020 was uitgevat vir hulle Matriekfunksie wat in die vorm van ‘n piekniek op die skool se rugbyveld plaasgevind het.
Grenville High School Dux Scholar 2020
Grenville High School, Rustenburg, congratulate their DUX Scholar for 2020, Petronella Merakeng. Grenville is very proud of you, Petronella! “At Grenville we want to achieve, therefore we can!” Grenville’s Mission:…
Errie-ruiters aangewys as Mpumalanga-kampioene
Foto vlnr: Inge van der Walt en Walter van der Walt Hoërskool Ermelo se ruiters het tydens die naweek van 15 tot 18 Oktober aan die Mpumalanga Dresseer Kampioenskappe deelgeneem te…
St Andrew’s School for Girls learner excels in Tennis
Owethu Makhanya, grade 8, learner of St Andrew’s School for Girls competed in the GrowthPoint Super 8 Tennis Tournament from 24th – 28th of October where she came 2nd overall.…
Hoërskool Burgersdorp leerder blink uit in Gholftoernooi
Eddie Abrahams van Hoërskool Burgersdorp het die Katberg IPT 0/15 gholftoernooi, gedurende die vakansie gewen het. Baie geluk!! BHS is trots op jou!
Hoërskool Eldoraigne Rugby in goeie hande
Hoërskool Eldoraigne se rugby is in baie goeie hande! Ons stel graag aan julle bekend, die Leeus se spesialis voorspeler-afrigter, Dustin Hoffmann wat by ons aangesluit het. Dustin sal in…
Hoër Meisieskool Oranje Netbal
Bianca Pienaar, ‘n gewese lid van Oranje se eerste netbalspan, se visier was puik ingestel in die afgelope Telkom Netballiga. Bianca, wat verlede jaar matrikuleer het, was een van die…
St Andrew’s School for Girls: Today is All Saints’ Day
#WordsOfFaith Today is All Saints’ Day in the Christian tradition. It is a time acknowledge the communion of saints and to bless the memories of those who have passed away.…
Hoërskool Brackenfell High – International Arts Talent Showcase
Grade 11 learner, Ehan W Smit, from Brackenfell High School, attended the International Arts Talent Showcase, hosted by 33 & Me Talent Agency in Johannesburg. There he participated in the…
Grade 7s Visited St Dominic’s College
St Dominic’s College welcomed the Grade 7s who visited the High school on Friday, 23 October, where they were welcomed and introduced to their leaders of 2021. They also experienced…
Hoërskool Witteberg: Huis Witteberg Huiskomitee 2021
Huis Witteberg stel met trots sy Huiskomitee vir 2021 bekend. Baie geluk aan elkeen van die leerders en sterkte met die groot taak. Huiskomitee vir 2021: Anneri Borha, Louis Breytenbach,…
Hoër Jongenskool Paarl Hoofseun se afskeidsboodskap
Hoër Jongenskool Paarl se hoofseun van 2020, Bernabé de la Bat, se afskeidsboodskap. Geagte meneer die seremoniemeester, mnr. Swart, personeel , eregaste, ouers, Boishaaiers en laaste maar die belangrikste, my…
Hoër Landbouskool Oakdale matrieks 2020 lui klok
Hoër Landbouskool Oakdale se matrieks lui die klok op hulle laaste skooldag.
Hoërskool Nelspruit Hokkie
Sashoc is op toer deur Suid-Afrika – virtueel! Vandag maak hulle ‘n draai in Mpumalanga. NHS is trots op elke Nellie wat al deel was van ‘n Mpumalanga hokkiespan. Deel…
Hoërskool Brackenfell Gr 9 Graadraad vir 2021
Baie geluk aan Hoërskool Brackenfell se nuut verkose leiers vir 2021. “Ons sien uit daarna om die pad saam met julle te stap.” “Congratulations to our newly elected leaders for…


























































