Nuwe opvoedkundige klimrame vir Laerskool Stulting speelgrond
Nuwe opvoedkundige klimrame – Laerskool Stulting in Humansdorp se Grondslagfase het gedurende 2021 ‘n baie oulike Virtuele Kunsuitstalling gehou. Dit is wonderlik deur die ouers ondersteun. Die fondse wat tydens…
Musiekopvoeding – Henriette Du Toit die ruggraat van Stulting
Musiekopvoeding. By Laerskool Stulting in Humansdorp, is Juffrou Henriette Du Toit die ruggraat van die leerders se musiekopvoeding. Baie dankie dat Juffrou ons leerders se breine op ‘n musiekale noot…
Mini Krieket – Laerskool Stulting vs Laerskool Jeffreysbaai
Mini Krieket. Stulting het ‘n lekker mini-krieket wedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai gespeel. Die spelers het hul natuurlik gate uit geniet en boonop so pragtig in hul wedstryd-klere vertoon. Foto verskaf Meer…
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic
Athletics clinic – Stulting Primary attended an athletics clinic at Kouga Team. The athletes attended a athletics clinic to expand an develop their technique and skills. Eighteen of Stulting athletes…
Fida & Chessa – Laerskool Stulting leerders neem deel aan skaaktoernooi
Fide & Chessa – Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het deelgeneem aan die gegradueerde skaaktoernooi. Daar is verskeie kriteria vir die verkryging van ‘n aanvanklike Fide-gradering. Die toernooi moet…
Stulting Krieket – Laerskool Stulting vs teen Graslaagte Primêre Skool
Stulting Krieket – Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se o/13 krieketspan het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Primêre Skool Graslaagte van Humansdorp. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf…
Vertebratas and Invertebratas – Stulting classify different organisms
Vertebratas and Invertebratas – Stulting Primary School from Humansdorp learners left for the beach. On Wednesday, 16 February the Grade 7 learners went to Jeffreys Bay. There they learned more…
Stulting Krieket – Stulting wen teen Paul Sauer
Stulting Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Laerskool Paul Sauer van Kareedouw. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf en het in hul…
Truida Kestell Atletiek – Truidjies presteer by Fichardtpark byeenkoms
Truida Kestell Atletiek. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul atlete se puik prestasies by Primêre Skool Fichardtpark se Prestige Atletiek byeenkoms. By hierdie byeenkoms het 1214…
Kodering en Robotika – Laerskool Stulting Graad 4’s ontwerp helikopter
Kodering en Robotika. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap se Graad 4 klas moes onlangs, deur middel van kodering en robotika, ‘n helikopter ontwerp. Hierdie helikopter moes ‘n motor…
Atletiek SA – Robert Orrock van Hoërskool Aliwal-Noord skitter
Atletiek SA. Robert Orrock, ‘n matriekleerder van ANHS het die afgelope naweek aan die Oostelike Provinsie se ASA liga 2 byeenkoms in Port Elizabeth aan die 3000m hindernis gaan deelneem.…
Curro Westbrook – Trying to save the planet
Curro Westbrook. On Saturday, 5 February, Curro Westbrook, Port Elizabeth, had their very first beach clean-up at Pollock beach. They had such a great turn out. “We are very thankful…
“World Read Aloud Day” – Laerskool Stulting neem weer deel
World read aloud day. Laerskool Stulting van Humansdorp se leerders het vanjaar weer “World Read Aloud Day” gevier! Soos hulle sê… “a child who reads will be an adult who…
Covid-19 self-portraits – Stulting Primary School embraced own masks
Covid-19 self-portraits. Stulting Primary School, Humansdorp, kicked off by celebrating their first two weeks of Grade 3 by creating our very own Covid-19 self-portraits. At school the learners focused on…
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete verbeter rekords
Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, van Humansdorp, se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie atletiek items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem. Die atlete het hul…
Curro Westbrook – first assembly in the Curro Westbrook Indoor Centre
Curro Westbrook. New beginnings! The school year of 2022 has started off with an amazing Highlight for Curro Westbrook, Port Elizabeth. The school officially held their very first assembly in…
Hoër Landbouskool Marlow – Begin die Marlow Groenteprojek
Hoër Landbouskool Marlow. Marlow is baie opgewonde om saam met Jami Pasque – oud ouer, Inteligro en Sakata, die Marlow Groenteprojek te begin. Die borgskap aan Hoër Landbouskool Marlow van…
Laerskool Stulting – Verwelkom nuwe maatjies
Laerskool Stulting. Die eerste dag van die “groot skool” was iets waarna baie maatjies oor die land uitgesien het. By Laerskool Stulting in Humansdorp was daar beslis geen tekort aan…
Matric results – Curro Hermanus has a 100% pass rate
Matric results. Curro Hermanus is very proud of their 2021 matric results. They achieved a 100% IEB pass ratefor learners who completed the IEB assessments. 96% Tertiary exemption 19% Achieved…
Curro Westbrook – Celebrated their 8th birthday
Curro Westbrook. Congratulations to Curro Westbrook, Port Elizabeth, who celebrated their 8th Birthday on Saturday, 15 January! The theme was “Mad Hatters” and their learners and staff parading with all…
Hoofleiers – Laerskool Stulting Humansdorp maak 2022 Hoofleiers bekend
Hoofleiers. Laerskool Stulting van Humansdorp kondig hiermee met trots hul Hoofleiers van 2022 aan. Baie geluk aan die volgende leerders wat as die hoofleiers van die 2022 Leerlingraad aangewys is:…
Pianists – Union High School pianists excel in Karoo #Eisteddfod
Pianists. Union High School from Graaff Reinet was very fortunate to have many talented senior pianists participating in this year’s Karoo #Eisteddfod. All of them did very well and Union…
Framesby – Schools That Rock gesels met Tiaan Nortjé
Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Tiaan Nortjé, Onderhoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Tiaan, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Framesby – Schools That Rock gesels met Thriscka Stapelberg
Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Thriscka Stapelberg, Onderhoofdogter vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Thriscka, hoe sien jy jou rol as hoofleier…
Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Corné Scheepers
Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Corné Scheepers, Hoofseun vir 2022 van Hoërskool Framesby in Gqeberha. Corné, hoe sien jy jou…
Hoërskool Framesby – Schools That Rock gesels met Anke Scheffer
Hoërskool Framesby. Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om ‘n paar vrae te vra aan Anke Scheffer, Hoofdogter van Hoërskool Framesby in Gqeberha vir 2022. Anke, hoe sien jy jou…
Vroeë Kersfees – Kersvaders besoek Laerskool Stulting
Vroeë Kersfees. Laerskool Stulting in Humansdorp het sommer al vroeg-vroeg Kersfees gehou. ‘n Hele paar Kersvaders het saam met hul elfies kom kuier… Josef en Maria was ook daar en…
Curro Westbrook – One-stop game changer campus in Gberqha
Curro Westbrook. From the day when Curro Westbrook opened their doors in 2014, under the amazing leadership of their Executive head, Mr Frans van der Walt, the school has grown…
Stulting – 2021 Grade 7 farewell celebrated
Stulting. The grade 7’s from Stulting Primary School, Humansdorp, were in high spirits as they celebrated their farewell. They spent the morning at the Jeffrey’s Bay Supertubes where they enjoyed…
“Talent Africa” – Melita Steyn van Laerskool Stulting verower goud
“Talent Africa“. Melita Steyn is ‘n Gr.6 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp. Sy het aan die nasionale rondte van die “Talent Africa” kompetisie deelgeneem. Tussen drieduisend ses en dertig…
OP Tennisproewe – Laerskool Stulting leerders presteer
OP Tennisproewe. Vier van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Elandré van Loggerenberg, Reghardt Conradie, Lianca Rose en Naruschka Conradie het Sarah Baartman verteenwoordig by die o/14 OP Tennisproewe. Tydens hierdie…
Landboubestuurspraktyk – Hoër Landbouskool Marlow Dormerbeoordeling
Landboubestuurspraktyk. Hoër Landbouskool Marlow van Cracock het ‘n Dormerbeoordelings-kursus vir graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders aangebied. Die kursus is moontlik gemaak deur die telersgenootskap van die Dormers. Die kursus is met baie…
Verkose Leerlingraad 2022 – Hoër Landbouskool Marlow
Verkose Leerlingraad 2022. Die leerlingraad vir 2022 is die afgelope week tydens die prysuitdeling van Hoër Landbouskool Marlow bekendgemaak. Die Graad 9 verkose Leerlingraad vir 2022 is: Burgert van Heerden.…
Marlow Prysuitdeling – Hoër Landbouskool Marlow hoogtepunte
Marlow Prysuitdeling. Hoër Landbouskool Marlow in Cradock het die afgelope week hulle prysuitdeling gehou. Die leerder Hano Froehlich het die beste daarin geslaag om hulle skool se leuse, “Handhaaf en…
Mathematics Tessellation challenge – Stulting Transformations in Maths
Mathematics Tessellation challenge. The grade 6-3 class from Stulting Primary school, Humansdorp, participated in a Transformations challenge in Mathematics. They decided to show off their tessellation skills. The learners were…
Nasionale Radikale Redenaars – Stulting leerders praat ‘n hond uit ‘n bos
Nasionale Radikale Redenaars. Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het top plekke behaal in die kompetisie. Die leerders het presteer met die volgende uitslae in die Nasionale Radikale Redenaars kompetisie:…
Leerlingraad – Laerskool Stulting 2022 leerlingraad
Leerlingraad. Laerskool tulting van Humansdorp het hul leerlingraad vir 2022 bekend gemaak. Baie geluk aan die volgende leerders wat tot die 2022 Leerlingraad verkies is: Congratulations to the following learners…
Stories of Hope – Showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation
Stories of Hope: #HOPEtober essay writing winners chosen by award-winning journalists announced. Stories of Hope showcased by Curro’s and The Ithemba Foundation’s initiatives 286 Entrants As a young, budding writer,…
Sporting achievements – Collegiate Girls’ High School
Sporting achievements: Herewith some fantastic sporting achievements from Collegiate Girls’ High School, Gqeberha, during the past few weeks. Top 12 hockey event The CGHS U17A team participated in the U17…
SA Observed National Trials – Jessica Orrey excels
SA Observed National Trials. Collegiate Girls’ High School in Port Elizabeth is extremely proud of Jessica Orrey. Jessica competed in the 2021 SA Observed National Trials motorsport event last weekend…
School’s Hockey – Hoër Meisieskool Oranje vs Collegiate Girls High School
School’s Hockey. VAT 5 vir Oranje. Oranje Meisieskool in Bloemfontein het ‘n prag-hokkiewedstryd gespeel teen Collegiate Girls High School van Port Elizabeh. Oranje het vyf spandoele aangeteken. Lees meer oor…
Stulting Virtuele Kunsuitstalling Grondslagfase
Stulting Virtuele Kunsuitstalling. Laerskool Stulting se Grondslagfase het hul eerste virtuele kunsuitstalling gehou. Pragtig, maats! Lees meer oor Stulting: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.stulting.co.za/
Stulting Opeweek – jaarlikse Opeweek aangebied vir ouers en leerders
Stulting Opeweek. Laerskool Stulting van Humansdorp het oudergewoonte hul jaarlikse Opeweek gehou vir alle voornemende Stulting-ouers en leerders. ‘n Skattejag is gehou en by elke klas was daar ‘n geheime…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Laerskool Stulting leerder presteer by Eden Invitational in Stilbaai
Stulting Eden Invitational Stilbaai. Amonè Jacobs het onlangs deelgeneem aan Eden Invitational in Stilbaai. Sy het in die o/7 ouderdomsgroep ‘n 2de plek vir toudans behaal, asook ‘n 1ste plek…
Stulting Primary School at Little People Art Competition
Stulting Primary Art Competition. Liam van der Westhuizen, a grade 1 learner from Stulting Primary School, participated in the Little People Art Competition, which was held by Team Panda who’s…
Laerskool Stulting leerder behaal Oos-Kaap top 10 by ATKV Redenaars
Stulting top 10 ATKV Redenaars. Vyf leerders van Laerskool Stulting het op kort kennisgewing besluit om aan vanjaar se ATKV-Redenaars deel te neem. Die kompetisie was stram en Stulting se…









