Stulting leerder in o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan
Elandré van Loggerenberg, ‘n graad 7 leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp is verkies tot die o/13 Oos-Kaap Aloes tennisspan. Hulle sal die Oos-Kaap vanaf 24 – 26 September as…
US Kids Golf Gardenroute 9-jarige kampioen
Hannes Lourens van Laerskool Stulting in Humansdorp het deelgeneem aan die Winter toernooi reeks van US Kids Golf Gardenroute. Hy het op verskeie golfbane gespeel in die toernooi. Die bane…
Meet Union High School’s SGB
Photo: Union High School’s new governing body chairman, Mr Kelvin Kayster, with his wife, Anziske and sons, William and Phillip ???????????? ???????????????????????? ???????????????????????????????????? ???????????????? (????????????) ???????? ???????????? ???????????????? ???????????????????????????? ????????…
UHS learner selected for Inter-Provincial Tennis Tournament
Union High School, Graaff Reinet, is delighted to start the week off with the exciting tennis news. that Grade 8 learner, Tara Ferreira, will represent the Eastern Cape tennis. She…
When the ???????????????????????????????????????? ???????????????????????????? their ????????????????????????????????????
Photo: Union’s Grade 4s’ during their excursion to the Camdeboo National Park Schools That Rock reports on Union Preparatory School’s visit to the Camdeboo National Park One of the many…
Schools developed Springboks for British & Irish Lions matches
Schools That Rock report on schools attended by the South African team. Here are the official 46-man Springbok squad to take on the British & Irish Lions. The following 33…
Union High School’s new ???????????? takes the helm
Photo: Back: Mr Christopher Felix, Mrs Tess Neill, Mrs Jennifer Hope, Mrs Yvette Cloete and Mr Grant Lemke. Front: Mr Dolan Cochrane, Mrs Cheryl Waddelow, Mr Kelvin Kayster, Mr David…
Humansdorp-gesin skitter in Netbal en Gimnastiek
Foto: Dewald (2de van regs) mag dalk die kortste tussen die wenners wees, maar dit is beslis nie ‘n faktor vir hom nie. Daar word nie verniet gesê dat dinamiet…
Laerskool Stulting Virtuele Redenaars presteer
Schools That Rock, webtuiste vir skolenuus, berig oor Laerskool Stulting se Radikale Redenaars Gedurende die kwartaal het van Laerskool Stulting in Humansdorp se leerders deelgeneem aan die virtuele Radikale Redenaars…
Laerskool Stulting leerder skitter by Aanlyn Skaak
Berig deur Schools That Rock oor Stulting Skaak-prestasie. Handro Hickman, gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het bewys hy kan skaak speel. Handro het die afgelope naweek aan die “South…
Union Preparatory School ???????????????? ???????????????? ????????????????????????????
Photo above: On Friday morning, 25 June, Union Preparatory School delivered a ‘book nook’ to the Uniting Reformed Church’s daycare centre in Kroonvale Following a very successful book drive hosted…
Can you save 3 lives?
On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…
Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders
Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…
Gary Kirsten’s CoachED Cricket online platform boosts Curro coaches
14 June 2021: For young cricketers, the importance of good coaching cannot be overstated. However, how does one ensure that coaches of cricket teams at school are indeed well equipped…
Laerskool Stulting leerders besoek ‘n plaas
Gr. 2-Gogga-klassie met hul pragtige hoenders! As deel van die tema “Plaasdiere” het laerskool Stulting se Gr. 2-maats oulike hennetjies gemaak wat snoesig op ‘n nes sit en broei met…
Laerskool Stulting leerder presteer in Ballet
Amé Spangenberg en Lilly Mountfort saam met hul afrigter Twee van laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders, Amé Spangenberg en Lilly Mountfort, het onlangs aan die Friendly City Dance Festival in…
Stulting Primary Warrior Race
Join Stulting next Saturday, 19 June at Stulting Primary for a day of outdoor fun. It’s free and open to all children aged 4-6. Don’t forget to WhatsApp to RSVP! See…
Stulting Primary School – healthy eating inside out
Whilst focusing on their Healthy Eating theme, the Grade 3’s of Stulting Primary learn’t about the Fruit of the Spirit in the Bible and decided to integrate their art accordingly. …
Laerskool Stulting Trans Elands MTB Marathon
Twee van Stulting se leerders, Marco Botha en Soné Jacobs, het die afgelope naweek gewys hulle is nie bang vir ‘n uitdaging nie en het hul staal gewys tydens die…
Laerskool Stulting sien Belofte van die Reënboog
Die Gr. R Dolfyn-maatjies van Stulting was onlangs so bevoorreg om weer op ‘n baie spesiale manier herinner te word aan die belofte wat God aan Noag gemaak het. Mag…
Laerskool Stulting leerder ‘n Gimnas om dop te hou
Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad…
Laerskool Stulting leerder blink uit in Tennis
Elandré van Loggerenberg, ‘n Gr.7-leerder van Laerskool Stulting, het verlede naweek aan TSA se ProKennex toernooi in PE deelgeneem. Tydens hierdie toernooi het hy ‘n silwer medalje in die goue…
Laerskool Stulting se Netbalspelers presteer
Foto bo vlnr: Naruschka Conradie, Annelé Landman, Karin Pienaar (afrigter), Lianca Rose, Issataya Bredell, Eliska Nel en Fioné Nel (voor). ‘n Paar van Laerskool Stulting se o/13 netbaldogters is onlangs…
Laerskool Stulting Fairytale dress up day
Front row: Kayla van As, Rebecca Maake, William Roux and Robert Roux Back row: Inga Mange, Mohammed Hassan, Joshua Lawack, Yebsra Sulito and Blake Russell Stulting’s Grade R classes had…
Laerskool Stulting Netbalspelers presteer
Vlnr: Naruschka Conradie, Annelé Landman, Karin Pienaar (afrigter), Lianca Rose, Issataya Bredell, Eliska Nel en Fioné Nel (voor) ‘n Paar van Laerskool Stulting se o/13 netbaldogters, Naruschka Conradie, Annelé Landman, Lianca…
Laerskool Stulting fietsryers in aksie
Heelwat van Laerskool Stulting, Humansdorp, se leerders het die afgelope naweek aan die 10km en 25km Victory fietsry-resies deelgeneem. Die terrein was rof, maar die fietryers het hul staal gewys…
Laerskool Stulting leerder skitter by US Kids Golf
‘n Gr. 3-leerder van Laerskool Stulting, Hannes Lourens, het 1ste plek in die o/9 ouderdomsgroep van die US KIDS GOLF toernooi behaal wat die afgelope naweek by die Pezula Golf…
Laerskool Stulting huldig 2021 prefekte in
Foto bo: Die leerlingraad van 2021 saam met Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) “Bewus van die eer wat my te beurt geval het en ten volle bewus van die verantwoordelikheid wat…
Union High SchoolGr 12’s attend informative career evening
On Wednesday evening, 5 May, Union High School hosted a career evening in the Tony Burrell Union for the 2021 Grade 12s to help them get a better understanding of…
Laerskool Stulting wy nuwe Klubhuis in
En so het alles begin… Uiteindelik het die dag aangebreek waarna almal met groot opgewondenheid uitgesien het. Laerskool Stulting, Humansdorp, het op 22 April 2021 hul nuwe klubhuis met ‘n…
Laerskool Stulting leerders presteer in Gimnastiek
Foto lings: Amoné Jacobs lyk sommer baie ingenome met haar goue medalje! Foto regs: Amoné en Kirsten pronk saam op die podium Amoné Jacobs en Kirsten Whittal, twee gr. 1-leerders…
Laerskool Stulting berei voor vir fietsry-resies
Mnr. Tiaan Muller en ‘n paar leerders van Laerskool Stulting het Saterdag sommer dou voor dag ‘n paar kilometers gaan ry ter voorbereiding van hul heel eerste fietsry-resies vir die…
Laerskool Stulting hou suksesvolle veiling
‘n Uiters suksesvolle veiling ten bate van Laerskool Stulting, Humansdorp, en met die samewerking van GWK – Humansdorp is op Woensdag 31 Maart gehou. Verskeie ouers en vriende van die…
Laerskool Sterling leerder presteer in swem
Soné Jacobs van Laerskool Stulting het onlangs aan die Marina Mile by Marina Martinique deelgeneem. Hierdie 13-jarige leerder van Stulting het ‘n 4de plek in die o/18 ouderdomsgroep behaal en…
Laerskool Stulting kies nuwe beheerliggaam
Laerskool Stulting van Humansdorp het hul nuwe Beheerliggaam bekend gemaak. Geluk aan die volgende persone is verkies tot Stulting se Beheerliggaam: · Oloff Cilliers: Voorsitter · Caryn Basson: Ondervoorsitter en…
Sterling Primary School: Mad hatter tea party
Photo ltr: William Roux, Robert Roux, Teacher Joselle and Blake Russell The grade RR Bunny class of Stulting Primary School, Humansdorp, celebrated Teacher Joselle’s birthday during their Mad hatter tea…
Laerskool Stulting Gr2’s bou waterfiltreerders
Die maats van Stulting se Gr.2-Gogga-klassie het hierdie week hulle eie waterfilters gebou. Die belangrikheid van skoon water is behandel en die maats het ook geleer hoe belangrik dit is…
Laerskool Stulting se klein Gimnas
Dewald Duvenage, ‘n graad 1 maatjie van Laerskool Stulting in Humansdorp, het verlede Saterdag aan Bay Gymnastics se eerste kompetisie deelgeneem. Hierdie klein knapie is die jongste gimnas in die…
Easter time at Stulting Primary School
Photo: Teacher Nicole’s Gr. 3 learners Easter is a time that reminds us of the hope we have in Christ, and we had such a special time celebrating that hope…
Laerskool Stulting leerders weet dat Paasfees ons herinner aan Jesus se onbeskryflike groot genade en liefde vir ons
Die Paashaas en skattejag agter heerlike sjokolade paaseiers aan is beslis nie al waaroor Paasfees vir Laerskool Stulting van Humansdorp se maatjies gaan nie. Alhoewel Juffrou Shené se Gr.…









