Gr. 2-Gogga-klassie met hul pragtige hoenders!
As deel van die tema “Plaasdiere” het laerskool Stulting se Gr. 2-maats oulike hennetjies gemaak wat snoesig op ‘n nes sit en broei met hul kuikens onder hul vlerke, want wat is ‘n plaas dan nou sonder ‘n hen met haar kuikens…