)

Laerskool Stulting leerder skitter by Aanlyn Skaak

Berig deur Schools That Rock oor Stulting Skaak-prestasie.

Handro Hickman, gr.3-leerder van Laerskool Stulting in Humansdorp, het bewys hy kan skaak speel.

Handro het die afgelope naweek aan die “South African Junior Closed Chess Championships” deelgeneem. Die hele toernooi word aanlyn via chess.com gespeel. 

Hierdie wedstryde word regstreeks gespeel en spelers word via zoom konstant gemonitor.  Streng reëls word steeds gevolg soos wanneer hulle in ‘n gewone toernooi fisies teen mekaar sou speel.

Alhoewel dit harde rondtes met sterk opponente was, het Handro nietemin altesaam 5 rondtes gewen en is 16de in die o/10 seuns ouderdomsgroep gelys.

Welgedaan Handro!  Stulting is baie trots op jou.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal