)

Laerskool Stulting leerder ‘n Gimnas om dop te hou

Vir Dewald Duvenhage is ouderdom net ‘n getal en het die feit dat die 1ste en 2de plek wenners van die kompetisie 3 jaar ouer as hy is, hom glad nie gekeer om vir ‘n 3de plek te mik nie. 

Hierdie klein knapie, wat volgens sy mamma gereeld eerder op sy hande as sy voete rondloop, het met ‘n skrale 0.75 punte net-net 2de plek gemis.  Welgedaan met ‘n welverdiende 3de plek! Dit wil gedoen wees! 

Dewald is ook gekies om 20 Junie aan die “Eastern Cape Artistic Festival” deel te neem. 

Stulting is super trots op jou, Dewald!

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal