)

Laerskool Stulting leerders presteer in Gimnastiek

Foto lings: Amoné Jacobs lyk sommer baie ingenome met haar goue medalje! Foto regs: Amoné en Kirsten pronk saam op die podium

Amoné Jacobs en Kirsten Whittal, twee gr. 1-leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp, het verlede Saterdag aan ‘n kompetisie van Aqua Rhythmic Gymnastics klub deelgeneem. 

Amoné het ‘n 1ste plek in die o/7 ouderdomsgroep behaal, terwyl Kirsten met ‘n welverdiende 3de plek weggestap het. 

Baie geluk! 

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal