Twee van Stulting se leerders, Marco Botha en Soné Jacobs, het die afgelope naweek gewys hulle is nie bang vir ‘n uitdaging nie en het hul staal gewys tydens die Trans Elands MTB Marathon.
Ook een van Stulting se onnies, Mnr. Tiaan Muller, het laat waai met die pedale en ‘n algehele 13de plek behaal.
Welgedaan aan julle almal!Â
Foto’s verskaf deur Richard Pearce