Stulting Krieket. Laerskool Stulting van Humansdorp in die Oos-Kaap het ‘n krieketwedstryd gespeel teen Laerskool Paul Sauer van Kareedouw. Stulting se krieket spelers het eerste gekolf en het in hul toegelate boulbeurte 159 lopies aangeteken.
Paul Sauer is almal uitgeboul vir 31 lopies; Stulting wen dus die wedstryd met 128 lopies. ‘n Goeie boulvertoning is deur Juan Venter gelewer, met 5 paaltjies vir 2 lopies.
Foto verskaf
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za