)

Verkose Leerlingraad 2022 – Hoër Landbouskool Marlow

Verkose Leerlingraad 2022. Die leerlingraad vir 2022 is die afgelope week tydens die prysuitdeling van Hoër Landbouskool Marlow bekendgemaak.

Die Graad 9 verkose Leerlingraad vir 2022 is: Burgert van Heerden. WJ Pienaar (Jakkals). Anrich Lategan (Sako). Paul Steyn (Dumpy). Markus Bester (Bongo) en Quintin Botha (Korsie).

Die verkose Leerlingraad van 2022 vir Graad 10 is: Theunis Botha (Mentos). Gideon Jordaan (Shuta). Henco Fourie (Boris). Casper Coetzer (Kiepie). Teagen Wiessener (Dazzle) en JJ van der Mescht (Chucky)

Graad 11 se verkose Prefekte wat gekies is vir 2022 is: Burrie van Heerden (Asyn). SJ de Koker (Geit). AJ Schenk (Bubbles). Francois van der Ryst (Tastic). MC Strydom (Faffa). Dempers Meyer (Doring). Franco Froehlich (Stoffies) en Conrad Botha (Rafa).

Graad 12 Prefekte vir 2022: Agter Vlnr: Pieter Smith (Krummel), DJ van Schalkwyk (Maroela), Jaco Vermaak (Murg), Janco van Pletzen (Wolfie), CoetaCoetzee (Klipsiel), Tiaan Hattingh (Fiji) en Ulrich Schoultz (Snoeker)
Voor Vlnr: Cullen Willows (Pikkie), Zander Botha (Dakar), Gerrit du Plessis (Puma), Jaco Fourie (Oros) en Luan van der Merwe (Tjif)

2022 se Graad 12 Prefekte wat gekies is vir 2022 is: Pieter Smith (Krummel). DJ van Schalkwyk (Maroela). Jaco Vermaak (Murg). Janco van Pletzen (Wolfie). Coeta Coetzee (Klipsiel). Tiaan Hattingh (Fiji). Ulrich Schoultz (Snoeker). Cullen Willows (Pikkie). Zander Botha (Dakar). Gerrit du Plessis (Puma). Jaco Fourie (Oros) en Luan van der Merwe (Tjif).

Hoofleiers vir 2022 is vlnr Jaco Vermaak (Murg) – onderhoofseun. Janco van Pletzen (Wolfie) – hoofseun. Coeta Coetzee (Klipsiel) – onderhoofseun.

Hoofleiers wat vir 2022 gekies is: is Jaco Vermaak (Murg) – onderhoofseun. Janco van Pletzen (Wolfie) – hoofseun. Coeta Coetzee (Klipsiel) – onderhoofseun.

Baie geluk aan al die leiers wat gekies is!!

Lees meer oor Hoër Landbouskool Marlow:

https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal