Nasionale Radikale Redenaars. Leerders van Laerskool Stulting in Humansdorp het top plekke behaal in die kompetisie.
Die leerders het presteer met die volgende uitslae in die Nasionale Radikale Redenaars kompetisie: Elandré van Loggerenberg (Gr. 7) behaal ‘n 1ste plek. Xaleah Lippert (Gr. 2) behaal ‘n 2de plek in Engels. Amé Spangenberg (Gr. 2) behaal ‘n 2de plek in Afrikaans. Connor Felix (Gr. 5) behaal ‘n 2de plek in Engels. Tessa Gerber (Gr. 6) behaal ‘n 3de plek.

Meer oor Laerskool Stulting:
Become a Sponsor








