)

Landboubestuurspraktyk – Hoër Landbouskool Marlow Dormerbeoordeling

Landboubestuurspraktyk. Hoër Landbouskool Marlow van Cracock het ‘n Dormerbeoordelings-kursus vir graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders aangebied. Die kursus is moontlik gemaak deur die telersgenootskap van die Dormers.

Die kursus is met baie professionaliteit aangebied deur mnre. Erich Cloete, Cor Uys, Jonker Venter en Charles Jordaan. Marlow wil ook baie dankie sê vir Erich Cloete wat sy diere vir hulle gebring het om op te werk. Die seuns kon weereens vaardighede aanleer wat geen ander skoolbied nie. Die kursus is vir die eerste keer op Marlow aangebied. Marlow en die leerders bedank die Dormer genootskap en mnre. Erich Cloete, Cor Uys, Jonker Venter en Charles Jordaan wat die kursus op Marlow aangebied het.

Foto’s verskaf

Lees meer oor Marlow:

https://schoolsthatrock.co.za

https://marlow.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby. Pearson High School, Gqeberha, proudly congratulates three of its rugby players on their selection to the EP U18 youth teams. These boys will represent their province…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal