Hoërskool Aliwal-Noord – ANHS berig oor hul 2022 Sotte
Hoërskool Aliwal-Noord. Die storie van Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies van 2022 het op Woensdagoggend, 19 Januarie, begin. Hulle het met groot afwagting en onsekerheid in ‘n volgepakte Johan Greef saal ingestap…
Landsdiens – Alies skop 2022 af met ‘n groot groep Landsdieners
Landsdiens – Hoërskool Aliwal-Noord het Woensdag, 26 Januarie amptelik begin met hul Landsdiensjaar. ‘n Groot groep Landsdieners is opgewonde om 2022 aan te pak! Vanjaar se Landsdiensbestuur het met ‘n…
VCSV Kringleier Seminaar – Hoërskool Aliwal-Noord woon seminaar by
VCSV Kringleier Seminaar. Die 2022 Kringleiers van ANHS het Saterdag, 22 Januarie, ‘n seminaar bygewoon. Dit het plaasgevind by die Toll In Herberg op die oewer van die Kraairivier. Dit…
Akademie – ANHS top 10 presteerders vir 2021
Akademie. Selfs al het 2021 ook baie uitdagings gehad, is ANHS steeds ongelooflik trots op die akademiese presteerders. Alies vereer die Top 10 leerders per graad. Hulle sê ook geluk…
2021 Grade 12 – ANHS se ongelooflike groep Graad 12’s presteer
2021 Grade 12. Achieving big goals requires you to become a bigger person. You must develop new habits, abilities, skills, and attitudes. You must stretch yourself, and in so doing,…
Pensteek Kampioenskappe – Sakkie Kotzé verteenwoordig Oos-Kaap
Pensteek Kampioenskappe. Sakkie Kotzé van Hoërskool Aliwal-Noord het die 18de Desember die Oos-Kaap verteenwoordig by die Pensteek Interprovinsiale Kampioenskappe. Die span het baie goed gevaar en wen die vol-seksie lance…
Matrieks – Hoërskool Aliwal-Noord skenk hul skoene
Matrieks. Die challenge was om met jou sokkies uit te loop die dag van jou laaste vraestel… en die Matrieks het juis dit gedoen! Thank you to each matriculant who…
Alies Tennis – Hoërskool Aliwal-Noord tennisspelers blink uit
Alies Tennis. Hoërskool Aliwal-Noord se tennisspelers het op Saterdagoggend 6 November deelgeneem aan die Berg Meubels Tennistoernooi. Drie seunsspanne en twee meisiesspanne het deelgeneem en dit was alles behalwe treurige…
Landsdiensklub – Hoërskool Aliwal-Noord sluit 2021 op hoë noot af
Landsdiensklub. Hoërskool Aliwal-Noord het die jaar 2021 op ‘n hoë noot afgesluit met vuur, boereworsrolle, tamatiesous besmeerde glimlagte en ‘n Springbok! Landsdiensklub-lede wat toekennings ontvang het, moes aan die nasionale…
ANHS Leerlingraad – Hoërskool Aliwal-Noord stel 2022 leerlingraad bekend
ANHS Leerlingraad. Hoërskool Aliwal-Noord is baie trots om hul leiers vir 2022 bekend te stel. Dogters: Anica Pretorius (Hoofdogter), Benathi Beje (Onderhoofdogter), Olothando Mbakaza, Milani Mdwaba, Dijana Coetzer, Mckayla Jacobs…
Cricket – Aliwal North High School vs Middelburg High School
Cricket. Aliwal North High School first Cricket team played a 30 over match against Middelburg High School, and what a match it was! Middelburg won the toss and decided to…
Alies Atlete presteer – Hoërskool Aliwal Noord by JF Atletiekdag
Alies Atlete presteer. Op Saterdag 23 Oktober het 14 van Hoërskool Aliwal-Noord se top atlete aan die Jim Fouché uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Schools from across the Free State, Northern…
Akademiese prestasies – Alies skitter met puik punte
Akademiese prestasies. Hoërskool Aliwal-Noord is baie trots op hulle Top 10’s se akademiese prestasies van Graad 8-12.trots op akademiese presteerders Die leerders het weereens tydens die derde kwartaal gewys van…
Luggeweerskuts – Alie skuts skiet stof in onderwysers se oë…
Luggeweerskuts. Op 16 Oktober het die luggeweerskuts van Hoërskool Aliwal Noord ‘n opedag gehou. Daar is aan leerders wat belangstel gedemonstreer waaroor die sport eintlik gaan. Belangstellendes is bietjie touwys…
Inter-Pro Tennis – Ilne Prinsloo van Alies verteenwoordig Oos-Kaap
Inter-Pro Tennis. Ilne Prinsloo van Hoërskool Aliwal-Noord het tydens die Oktober vakansie die Oos-Kaap verteenwoordig by die Inter-Provinsiaie Tennistoernooi in George. Die O/15 span het gespeel teen die Westelike provinsie, Boland,…
Aliwal-Noord Krieket – Eerste krieketspan speel by St. Dominic’s College
Aliwal-Noord Krieket. Die afgelope naweek het Hoërskool Aliwal-Noord se Eerste krieketspan aan ’n toernooi deelgeneem wat deur St. Dominic’s College in Welkom aangebied was. Oor die 3 dae het die…
RYLA conference – Aliwal North Highschool learners attended conference
RYLA conference. Five of Aliwal North Highschool Rotary Interacters attended the annual RYLA conferences. Zoom hosted the conference. Having young amazing leaders in their midst thrilled the Alies. Congratulations to…
Matric Farewell ANHS – Aliwal North High School
Matric Farewell ANHS. The most glamorous night of the year for Aliwal North was held last week. The Grade 12s looked sensational! Here is a sneak peek at some of…
SA Cross Country – Robert Orrock and Catherine Van Aardt
SA Cross Country. Aliwal North High School is proud on two of their Cross Country Athletes, Robert Orrock and Catherine Van Aardt. They participated in the SA Cross Country championships…
Krieket Aandliga 2021 – Hoërskool Aliwal-Noord vs Mavericks
Krieket Aandliga 2021. Hoërskool Aliwal-Noord het hul tydens hul Krieket Aandliga 2021 hul eerste wedstryd van 2021 op ‘n hoë nooit afgeskop. Hulle het hul eerste wedstryd teen die Mavericks…
Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers – Hoërskool Aliwal-Noord
Talentvolle Netbalspelers en Onderwysers. ANHS spog met talentvolle netbalspelers en onderwysers. Die afgelope twee naweke (3-5 September in Port Elizabeth en 10-12 September in Oos-Londen) het Juffrou Petro Makkink en…
Gardening about finding faith – ANHS Landservice new things
Gardening about finding faith. A “tomatoe” a day keeps the doctor away… “Gardening is all about finding faith in what the future holds.” The ANHS landservice members realised a few…
Hoër Landbouskool Marlow – Top 10 akademiese presteerders
Hoër Landbouskool Marlow. Wolramme doen hul deel in die klas ook! Baie geluk julle Ramme. Hoër Landbouskool Marlow van Cradock is baie trots op hul Top 10 akademiese presteerders in…
Longing for the Temple Worship / Hoe lief het ek u woning, Here
Longing for the Temple: Hoe lief het ek u woning, Here. For the Lord God is our sun and our shield. He gives us grace and glory. Die Here God…
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe – leerder presteer
Aliwal-Noord Pensteek kampioenskappe. Sakkie, is Alies se eie Pensteek kampioen! Sakkie Kotze van Hoërskool Aliwal-Noord het die afgelope naweek deelgeneem aan die Oos-Kaap Pensteek Kampioenskappe. Drie-en-twintig ruiters het deelgeneem om…
Eastern Cape U/18 Netball – ANHS learner to represent Easter Cape U/18 Netball team
Easter Cape U/18 Netball. Chumikazi Qaqane to represent Easter Cape U/18 Netball team! Chumi has been selected to play for the Eastern Cape U/18 Netball team. They will be playing…
Protea Netball star ANHS – Protea Netball star welcome home
Protea Netball star ANHS. Zanele Vimbela, Old Alie and powerhouse Protea Netball star, Zanele Vimbela, came to visit Aliwal North High School on Thursday! Zanele, accompanied by a film crew,…
ANHS breek spreekwoordelik bene by die jaarlikse Eisteddfod!
Foto bo: Anga, Marnus en Kamva ANHS jaarlikse Eisteddfod deelname. Hoërskool Aliwal-Noord het spreekwoordelik bene gebreek by die Eisteddfod! Dis ‘n bewys dat die kinders van Hoërskool Aliwal-Noord kreatief kan…
Hoërskool Aliwal Noord Graad 12 Gasvryheid-studies se Praktiese Eksamen
Alies se Graad 12 Gasvryheidstudie-leerders sien elke jaar uit na hulle praktiese eksamen. Dis is ‘n hoogtepunt op die kalender wanneer hulle hul kennis ten toon stel deur ‘n watertand…
Nasionale Landsdiensprojek Hoërskool Aliwal-Noord
Nasionale Landsdiensprojek Hoërskool Aliwal-Noord. “Thank you to our frontliners”. Die Nasionale Landsdiensprojek – “Koekies vir werkers in die voorste linies” het tot ‘n einde gekom. Dit is in samewerking met…
Alies-landloopatlete snel na SA’s!
Alies-landloopatlete snel na SA’s! Die jaarlikse Landloopkampioenskappe het die naweek van 21 Augustus te Bloemfontein plaasgevind. Ses atlete van Alies het deelgeneem. Dit was ‘n baie groot aangeleentheid aangesien die…
Hoërskool Aliwal-Noord presteer by Vrystaatskiet finale
Aliwal-Noord by Vrystaatskiet finale by Vrystaatskiet finale. Op Saterdag 21 Augustus het die Vrystaat skietfinale plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx van Hoërskool Aliwal-Noord…
Vrystaat Luggeweerskiet finale rondte
Hoërskool Aliwal Noord het op 21 Augustus aan die Vrystaat Luggeweerskiet kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein plaasgevind. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx het deurgedring…
Vrystaat Semi-finaal Luggeweerskiet kompetisie
Foto bo: Izelle van Vuuren Prysskiet 5 medalje Hoërskool Aliwal Noord het op 13 en 14 Augustus aan die Semi-finaal Luggeweerskiet kompetisie deelgeneem. Die kompetisie plaasgevind het by Hoërskool Fichardtpark…
Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Zastron
Foto: Alies se eerste tennisspan Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Zastron. Die Alies speel steeds uitstekende tennis. Maandag, 16 Augustus, was dit weer vir die eerste keer in ‘n baie lang…
Hoërskool Aliwal-Noord vier Vrouedag
Alie-land het Vrydag die 6de Augustus Vrouedag gevier deur pienk en wit aan te trek! Ons wil vir elke vrou sê: “Jy is kosbaar!” “Be the kind of woman who…
Hoërskool Aliwal-Noord Top-10 Akademiese leerders
Foto vlnr: Jani Louw, Nico Louw, Franco Greyling Hoërskool Aliwal-Noord wens al hul akademiese presteerders geluk met hul prestasies. Ook hartlik geluk aan al die leerders wat hul beste gegee…
Aliwal-Noord Tennisspelers in Oos-Kaap span
Foto: Ilne Prinsloo Twee Tennisdogters van Hoërskool Aliwal-Noord, Ilne Prinsloo en Tine Pretorius (Reserwe) is gekies vir Oos-Kaap Tennisspan! Na byna meer as ‘n jaar en ‘n half het tennis…









