)

Hoërskool Aliwal-Noord presteer by Vrystaatskiet finale

Aliwal-Noord by Vrystaatskiet finale by Vrystaatskiet finale. Op Saterdag 21 Augustus het die Vrystaat skietfinale plaasgevind by Hoërskool Fichardtpark. William Muir, Izelle van Vuuren en Gary Marx van Hoërskool Aliwal-Noord het deur gedring na die rondte en weereens baie goed gevaar.

William Muir neem 0/21 deel en behaal ‘n 10de plek met 765 punte.

Izelle van Vuuren en Gary Marx neem 0/14 deel. Izelle behaal ‘n 1ste plek met 847 punte en Gary ‘n 12de plek met 747 punte.

Baie geluk aan Izelle en Gary wat ook verkies is tot die Vrystaatspan wat op 24 en 25 September aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe gaan deelneem.

Die Alies hou vir julle baie styf duim vas en weet dat julle Aliwal-Noord se naam gaan hoog hou.

Lees meer oor ANHS:

https://schoolsthatrock.co.za/category/eastern-cape/eastern-cape-schools/east-london/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal