Hoërskool Aliwal-Noord. Die storie van Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies van 2022 het op Woensdagoggend, 19 Januarie, begin. Hulle het met groot afwagting en onsekerheid in ‘n volgepakte Johan Greef saal ingestap op maat van “Old McDonald had a farm”.
Oriënteringsprogram
Vir twee-en-‘n-half weke het die Senior en Junior Leerlingrade asook die Mentors die graad 8’s geleer. Hulle het geleer oor die skool se tradisies, reëls en regulasies. Die oriënteringsprogram is die eerste middag afgeskop met ‘n skattejag. Die doel daarvan was om die graad 8’s die skool se uitleg op ‘n pret-manier te leer. Hulle moet weet waar hulle klasse is! Graad 8’s het ”gemooeee”, sportliedjies en matrieks se name geleer. Hulle moes verskeie opstelle skryf oor relevante onderwerpe om hulle voor te berei vir hoërskoollewe. Opstelle is onder andere ook geskryf. Dit het gehandel oor ”Wat is my rol as graad 8 in die Hoërskool Aliwal-Noord” en “Hoe hanteer ek dit en wat moet ek doen as ek geboelie word”. Vir elke taak wat suksesvol afgehandel is, is ‘n plakker verdien.
Lots of hard work and fun went into these afternoon meetings. During the traditional Sotte-sokkie the line dance came in handy and the grade 8s enjoyed themselves thoroughly.
Skoollied
Op ‘n ernstiger noot moes die graad 8’s die skoollied, asook die skool se erekode uit hulle koppe leer.
All of the above was done to unite the grade 8s of 2022 as a group who will make the rest of the school proud. During the Blazer ceremony held on Monday night, 7 February, the grade 8s finally reached their goal. That is to become proud Alies! They showcased some of the songs and dances learnt during their orientation and received their blazers from their Mentors after pledging to abide by the Code of Conduct. The evening was concluded with the singing of the school anthem.
Grade 8s start out as “Kalfies”, but ANHS is looking forward to witness how each “Kalfie” blossoms into a full blooded BUFFEL!
Photos supplied
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za