)

You are sponsoring

Hoërskool Aliwal-Noord - ANHS berig oor hul 2022 Sotte

Hoërskool Aliwal-Noord. Die storie van Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies van 2022 het op Woensdagoggend, 19 Januarie, begin. Hulle het met groot afwagting en onsekerheid in ‘n volgepakte Johan Greef saal ingestap…