Matrieks. Die challenge was om met jou sokkies uit te loop die dag van jou laaste vraestel… en die Matrieks het juis dit gedoen!
Thank you to each matriculant who donated an item of clothing. It is greatly appreciated!Mag die liewe Vader julle uit jul sokkies uit seën met jul pad vorentoe! Audentior Ito, Class of 2021!
Foto’s verskaf
Meer skolenuus: