)

Krieket Aandliga 2021 – Hoërskool Aliwal-Noord vs Mavericks

Krieket Aandliga 2021. Hoërskool Aliwal-Noord het hul tydens hul Krieket Aandliga 2021 hul eerste wedstryd van 2021 op ‘n hoë nooit afgeskop. Hulle het hul eerste wedstryd teen die Mavericks oortuigend gewen. In die Alies se tweede wedstryd speel hulle net so goed gevaar. Ongelukkig val hulle op die einde vas en verloor met 3 paailtjies teen die ‘Underdogs’.

Aliwal-Noord het drie spelers wat goed gevaar het tydens die Aandliga. Hulle is Tiaan Nagel wat al die kolwers nagmerries gegee het met sy onvoorspelbare vaart en beweging van die bal. Logan Geldenhuys het ook geskitter met die bal en kolf. Hy is stadig maar seker besig om ‘n goed-afgeronde “all rounder” te word. Liam Pretorius is self ‘n bestendige openingskolwer wat van krag tot krag gaan.

Alies sien uit na wat die res van die Liga vir hul krieketseuns gaan inhou.

Lees meer oor Alies:

https://schoolsthatrock.co.za

https://www.facebook.com/AliesANHS/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal