)
Hoërskool Aliwal-Noord se Izelle 1ste in SA o/14 Skiet

Foto: Izelle van Vuuren Schools That Rock berig oor Hoërskool Aliwal Noord se skuts. Izelle van Vuuren vlamwarm skut eerste in Suid-Afrika o/14! Izelle is beslis ‘n skut om dop…

Pragtige kruis pronk in ANHS se voorportaal!

Foto: Links: VCSV lede gom hul klippies met die kruis regs Die VCSV van Hoërskool Aliwal-Noord het in die tweede kwartaal ‘n pragtige spanpoging aangewend om ‘n houtkruis te mosaiek.…

Hoërskool Aliwal-Noord leerders by Impi Enduro

Alies Moterfietsryers, Walt Vorster en Hanco Fourie, het hul staal gewys by Impi Enduro! Op 17 Junie het 2 leerders van ANHS aan die Impi Enduro motorfietswedren in Bergville, Kwazulu…

Hoërskool Aliwal-Noord voorsien sop aan behoeftiges

Die Alies se Interactklub het vanoggend ‘n weldaad verrig. Hulle het Alheit van der Merwe besoek om 100 soppakkies af te lewer! Elke soppakkies kan ‘n huisgesin met ‘n heerlike…

Can you save 3 lives?

On World Blood Donor Day, we encourage a small action that could have a deep impact. South African National Blood Service is calling for South Africans to take this quick quiz to…

Lekker Luister ‘n moet vir alle kinders

Lekker Luister is ’n oudio platform met stories vir kinders. Kinders van alle ouderdomme hou van stories en Lekker Luister is die perfekte storieverteller. Op die webwerf is daar verskeie…

Hoërskool Aliwal-Noord leerder presteer by SA Saalperdkompetisie

Simone van Metzinger van Hoërskool Aliwal-Noord het verseker nie die verkeerde perd opgesaal nie! Sy het ‘n derde en twee sewende plekke by die naweek se Suid-Afrikaanse saalperdkampioenskap in Bloemfontein…

Hoërskool Aliwal-Noord kry besoek van Efficient Wealth Group

Die nasionaal bekende ekonoom, Mnr Dawie Roodt en sy assistent Mnr Riaan Prinsloo, het Alie-land besoek om hul rykdom van ekonomiese kennis en beleggings met die leerders te deel. Die…

Aliwal Noord Hoërskool hou ‘n Gedenkdiens

On Friday the 21st of May ANHS held a service to commemorate the lives of our loved ones lost during the Covid time. So many of our students are engulfed…

ANHS Netbal Onnies verteenwoordig Oos-Kaap

Juffrou Ane Von Gerricke van Hoërskool Aliwal-Noord is verkies as die o/17 Oos-Kaap Netbalspan se spanbestuurder en Juffrou Petro Makkink is verkies as die 0/16 Oos-Kaap Netbalspan se skeidsregter. Welgedaan,…

Hoërskool Aliwal-Noord se juffrou Zizi tree af

My eerste kennismaking met Juf. Zizi was lank voordat ek haar as onderwyser by Hoërskool Aliwal-Noord ervaar het. By die provinsiale Landsdienskamp van 2014, wat in Despatch gehou is, is…

ANHS hou ‘n Alies-Sportdag

Foto bo: Hokkie wenspan Vrydagmiddag die 14de Mei het Hoërskool Aliwal-Noord se terrein omtrent gewemel met knaende sportmanne en dames. Die leerders het vroëer die week al hulself in spanne…

Aliwal North High School Netball girls to represent the Eastern Cape

Alies’ Netball girls participated in the Luncedo and Joe Gqabi Netball Trials held in Sterkspruit  and the following girls made it to the next set of trials: u/14: Imanathi Mdwaba…

Hoërskool Aliwal-Noord Top 10, 1ste kwartaal

Graad 8: Vlnr: Jani Louw, Franco Greyling en Ilne Prinsloo Education is about inviting every single person who enters a school to realize his or her relatively boundless potential in…

Hoërskool Aliwal-Noord Tennis vs Hoërskool Fichardtpark

Al die tennisspelers van Alies Alies se eerstespan is honger vir tennis! Na meer as ‘n jaar van geen tennis het ANHS hierdie week weer vir die eerste keer die…

Tonne pret en plesier vir Alies-Landsdieners!

Woensdag 12 Mei het ANHS se Landsdieners aan boeresport deelgeneem. Die taai stroop-appels het menigte met ‘n stroopgesiggie laat rondloop. Landsdieners moes op hulle rue lê met hulle voete in…

UCSA celebrates Ascension Day

Ascension Day is celebrated on the 40th day after Easter Sunday and it commemorates the day Jesus Christ ascended back to heaven. This celebration is a reminder of the Kingdom…

ANHS Hokkie-bokkies slaggereed vir die nuwe seisoen!

Hoërskool Aliwal-Noord se 1ste Hokkiespan (Dogters) het Sondag die 16de Mei 2021 deelgeneem aan die Spar Hockey Challenge, Eastern Cape Inland byeenkoms. ANHS wen teen: Templeton: 2-0, Queenstown Girls High…

ANHS maak nuwe Junior Leerlingraad bekend!

Dit is ‘n eer om ANHS se nuwe Junior Leerlingraad bekend te maak. Seuns: Robert Orrock, Duran Sauer en Henco Vorster. Dogters: Milani Mdwaba, McKayla Jacobs en Kaylan Van Zyl.…

Hoërskool Aliwal-Noord Tennisspeler presteer

Ilne Pretorius van Alies is ‘n Tennisspeler om dop te hou! Die Growth Point, Super 8 tennistoernooi, het vanaf 24 April tot 28 April in Bloemfontein plaasgevind. Tennisspelers van regoor…

St Andrew’s College awarded Colours in Leadership

Congratulations to Daniel Bradfield, David David Reffern, Jack Brown, John Torcida and Stuart Cristie from St Andrew’s College, Grahamstown, who were awarded Colours in Leadership during final assembly, at the…

Hoërskool Aliwal-Noord kry boodskap van hoop van Bean Extreme

Foto bo: Bean en Beyers saam met Hoërskool Aliwal-Noord se skoolhoof, mnr Charles van Rooyen Bean Extreme inspireer die Alies met hulle boodskap van hoop.For the first time in history,…

Hoërskool Aliwal Noord se Prag Atlete skitter in Paarl

Sewe van ANHS se top atlete het die skool en hul provinsie verteenwoordig by die ASA Nasionale Kampioenskappe in Paarl vanaf 8-11 April. Atlete van regoor die land het hul…

St Andrew’s College Athletics

Good luck to brothers Bryce and Nathan Putzier from St Andrew’s College in Grahamstown, who will be taking part in the Twizza Athletics South Africa Track & Field Age Group…

Hoërskool Aliwal-Noord onderwysers vereer by Joe Gqabi District Achievement Awards

ANHS spog met hul puik onnies! Nie eers ‘n grendeltydperk kon die ANHS onnies stuit nie. By die jaarlikse Joe Gqabi District Achievement Awards seremonie is ‘n hele bakkievrag van…

Hoërskool Aliwal Noord se top 5 atlete oppad Paarl toe

Ses van Hoërskool Aliwal Noord se top atlete het Saterdag 13 Maart aan die ASA Vrystaatsub- en jeugkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die weer het goed saamgespeel en het uitstekende uitslae…

Hoërskool Aliwal Noord lewer skitterende Skuts op

Alies se skietspan het op Saterdag 27 Maart aan die eerste Prysskietkompetisie in Bloemfontein deelgeneem en baie goedgevaar. Izelle van Vuuren het ‘n 2de plek in die 0/14 afdeling behaal…

Hoërskool Aliwal Noord bied Atletiek aan by Sauerpark

 Foto bo: Marlinka Zurich Meisies o/15 SG (35,70m) Hoërskool Aliwal Noord het Vrydag 19 Maart ‘n skoolatletiekbyeenkoms aangebied by Sauerpark vir die eerste keer in tien jaar! Nee, dit is…

St Andrew’s College Grade 8s write the ACER IBTs Reasoning Test

St Andrew’s College, Gramestown, Grades 8s write the Australian Council for Educational Research (ACER) IBTs Reasoning Test in October each year. In Reasoning, the skills assessed require students to think…

St Andrew’s College Squash players excel at EP Trials

St Andrew’s College squash players participated in the first round of the EP Trials on Sunday. The three Under 14’s who participated did extremely well. After this first round Samuel…

St Andrew’s College students excel at SA Maths Olympiad

The first round of the SA Maths Olympiad recently took place. Particular congratulations go to St Andrew’s College, Grahamstown, students Ndalo Tetyana and Alastair De Kock who scored 85% and…

St Andrew’s College rowers included in National Under 15 Rowing Development Squad

Seven College rowers have been included in the National Under 15 Rowing Development Squad for 2021. Alex Calder, Joe Kroon, Connor Moorcroft, Julian Mapoore, James Stapylton-Smith, Charlie Withey and Aiden…

St Andrew’s College student excels in Piano examinations

Congratulations to John Davies (Grade 8), from St Andrew’s College in Grahamstown, who achieved a Merit result for Grade 4 Piano from the Trinity College of London External Music examinations.

Hoërskool Aliwal-Noord se VCSV Kringleiers mooi getooi

Foto bo: VCSV Kringleiers The UCSA has a message for all the Alies… and it is written on their face masks! Each group leader received a facemask with the acronym…

Hoërskool Aliwal Noord Se Top Matrieks Uitslae vir 2020

Hoërskool Aliwal Noord se matrieks spog hierdie jaar met ‘n 96,5% Slaagsyfer en 65 Onderskeidings. 65 Kandidate slaag met toelating tot Graadstudies. 1 Leerder slaag met 7 A simbole, 1…

Hoërskool Aliwal-Noord se Kalfies word Buffels!

Foto: AHS se Kalfies Dit is ‘n voorstaande tradisie by ANHS dat die Graad 8’s ingehuldig word as ware Alies tydens hul ‘Blazerseremonie’. Met Covid steeds in ons midde moes…

Schools That Rock gesels met Mieke Ferreira

Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Mieke Ferreira, Hoofdogter van Hoërskool Burgersdorp. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien uit…

Schools That Rock gesels met Imiéll Christensen

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Imiéll Christensen, Hoofseun van Hoërskool Aliwal-Noord, gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…

Schools That Rock gesels met Annique Leeuskieter

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Annique Leeuskieter, Hoofmeisie van Hoërskool Aliwal-Noord gevra. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien baie…