)

Hoërskool Aliwal-Noord leerders by Impi Enduro

Alies Moterfietsryers, Walt Vorster en Hanco Fourie, het hul staal gewys by Impi Enduro!

Op 17 Junie het 2 leerders van ANHS aan die Impi Enduro motorfietswedren in Bergville, Kwazulu Natal deelgeneem. Ongeveer 800 mense van reg oor die land het deelgeneem

. Walt Vorster het 79ste geplaas uit 200 deelnemers in die Silwer-klas. Hanco Fourie het 177ste geplaas uit 250 deelnemers in die Brons-klas.

Julle is indrukwekkend. Knapgedaan!

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal