Die oorspronklike skoollied van Hoërskool Strand, met die woorde sowel as die bladmusiek, is onlangs ontdek.
Op die foto oorhandig mnr. Anthony Olivier, voorsitter van die Oud-Skolierebond van Hoërskool Strand, die geraamde skoollied aan mnr. Danie Malan, skoolhoof van Hoërskool Strand.Besoek die Facebook-bladsy van die Oud-Skolierebond en word lid daarvan as u nie reeds een is nie.
Foto verskaf