)

ANHS hou ‘n Alies-Sportdag

Foto bo: Hokkie wenspan

Vrydagmiddag die 14de Mei het Hoërskool Aliwal-Noord se terrein omtrent gewemel met knaende sportmanne en dames. Die leerders het vroëer die week al hulself in spanne ingedeel en daar was op die dag touchies, 6-a-side hokkie, netbal en sokker gejol. Dit was ‘n wonderlike dag vol gees en liefde vir sport.

The soccer guys participated enthusiastically in the Alies Sports Day. Teams consisted of boys from all grades to make it a fair competition.  A total of ten teams participated. After a very tense shoot out, the final match was played. The players of the winning team were Asiphile Jubase (captain), Lesa Motele, Tyler Mathimba, Lwazi Kolanisi, Babalo Tsobhileyo, Athanathi Mdodana, Kwande Pindani, Warona Ramile, Relebohile Mphi. Congratulations to the winning team!

Die hokkie bokkies het met lawwe uitrustings gepronk en skryf op die dag ses spanne in. Die meisiespan genaamd “Mengelmoes” dring deur na die finaal teen die seunspan, “Golden Strikers” waar die seuns koning gekraai het. Die wenspan was Yolani, Kamva, Ashleigh, Onke, Simanye en Stefan.

Die rugbymanne maak nege spanne en ding mee onder die vaandel 0/15 en o/19. Die wenspan vir die o/15s was Lutho Silele, Keeshaun Basson, Esona Marks, Ashleigh Smit, Ohuhle Dyani en Kamva Sithole. Die wenners van die o/19 afdeling was Siphelele Dumbisa, Buhle Moyake, Buhle Mokhosi, Neo Seleke, Gift Manamane en Hlumelo Siciko. Baie geluk, manne!

The 9 first squad netball players had to assemble a team of nine players consisting of U/14, U/16 and U/18 players. The winning team was the first team’s center, DijanaCoetzer’s, team. All the Netball girls had a fun afternoon and showed excellent sportsmanship.

Sport is ‘n belangrike deel van enige skool en Vrydag se Sportdag het weer bewys hoe lekker dit is om ‘n Alie te wees. Dankie vir almal se deelname. Dit was ‘n reuse sukses.

Netball Girls
Sotte seuns
Mengelmoes
Touchies
Hokkie

Foto’s verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal