)

Schools That Rock gesels met Hoërskool Strand se 1ste Netbalspan Kaptein

Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Hoërskool Strand se 1ste Netbalspan, Leané van Deventer, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel.

“Ek is Leané van Deventer, Kaptein van die eerste span Netbal by Hoërskool strand.

Ek speel al netbal vandat ek 7 jaar oud was ( graad 1 ). Die hoof-posisie wat ek speel is Center ( C ), maar ek speel verskeie posisies, HD onder andere.

Buiten die eerstespan was ek ook kaptein gewees van my o/14A en o/15A span.

Ons as span oefen 3 keer ‘n week. Ek probeer dit ‘n prioriteit maak om ten minste 4 keer per week op my eie te oefen.

Ek neem ook aan buite sport deel – ringbal.

Ek verkies definitief spansport bo individuele sport. 

Ek sien my doel as kaptein om my span deur ‘n moeilike wedstryd te trek en om die spel op die baan rustig te hou as ons oorhaastig raak. Om my span te ondersteun tot die beste van my vermoë en ook om leiding te neem.

Ek wil graag voortgaan met netbal op universiteit.” 

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal