)

Hoërskool Aliwal-Noord kry besoek van Efficient Wealth Group

Die nasionaal bekende ekonoom, Mnr Dawie Roodt en sy assistent Mnr Riaan Prinsloo, het Alie-land besoek om hul rykdom van ekonomiese kennis en beleggings met die leerders te deel.

Die bekwame Mnr Roodt het die gesogde Efficient Wealth Group gestig. Meneer Roodt is die hoofekonoom van die Efficient Group Limited en dien ook as voorsitter van die groep. Nie net is Meneer Roodt ‘n briljante ekonoom met 30 jaar ervaring onder die blad nie, maar hy is avontuurlustig en het ‘n groot passie vir die natuur.

Mnr Roodt is een van die mees gesiene ekonome in die media en is die afgelope twaalf jaar die ankeraanbieder van die televisieprogram Ontbytsake.

Dit was vir Alies ‘n groot eer om ‘n legende soos Mnr Roodt te verwelkom. Sy passie en entoesiasme is aansteeklik.

Foto verskaf

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal